Van Geelen verskaf vonk wat Wit Bulle tot sege oor Helpies aanvuur
Die Hoërskool Monument se Wit Bulle is vanjaar sterk aanspraakmakers om as kampioen van die Virseker Noordvaal Cup se Beker-afdeling […]
Die Hoërskool Monument se Wit Bulle is vanjaar sterk aanspraakmakers om as kampioen van die Virseker Noordvaal Cup se Beker-afdeling […]
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd
Monument van Krugersdorp se Wit Bulle kon nog net vier keer sedert 1997 daarin slaag om vir Helpmekaar Kollege ore
Daar wag ongetwyfeld ‘n emosioneel gelaaide kragmeting tussen Garsfontein en Menlopark hierdie Saterdag op Berepark in Pretoria. Die twee spanne
Daar is Saterdag in Potchefstroom so bietjie meer as gewoonlik op die spel wanneer Potchefstroom Volkskool en Potchefstroom Gimnasium mekaar
Die Hoërskool Waterkloof se eersterugbyspan het sy houvas oor sy eweknie van die Die Hoërskool Menlopark sedert 2020 Saterdag met
Niemand sou die Hoërskool Middelburg se eerste tien wedstryde vanjaar voorspel het dat die skool se eerste rugbyspan na die
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd
Die Hoërskool Middelburg sal Saterdag wanneer hy op sy tuisveld teen die Hoërskool Rustenburg in die Virseker Noordvaal Cup se
Die laaste keer wat Die Hoërskool Menlopark daarin kon slaag om vir Waterkloof om te dop was in 2019 in
Die Hoërskool Klerksdorp kon nie vir ‘n moeiliker eerste ekspedisie in vanjaar se Plaat-afdeling van die Virseker Noordvaal Cup gevra
Na die eerste twee rondes van die Skild-afdeling van die Virseker Noordvaal Cup is die liga soos verwag nog wawyd
Daar wag ‘n klipharde tweestryd Saterdag tussen Oos-Moot en Wesvalia van Klerksdorp in die Plaat-afdeling van die Virseker Noordvaal Cup.
Die verrassing van die Skild-afdeling van die Virseker Noordvaal Beker het op die Jack Botes-stadion in Piet Retief gekom. Herleef
Midstream College het reeds in sy eerste wedstryd as deel van die Virseker Noordvaal Beker se westelike been van die
Hoërskool Zwartkop se Vikings, asook Hoërskool Kempton Park, het onderskeidelik groot stellings in hul onderskeie kragmetings van die Virseker Noordvaal
Dit was só hittete, maar ‘n hanteerfout deur Hoërskool Waterkloof het uiteindelik ‘n naelskraapse sege van 24-18 vir Hoërskool Garsfontein
Daar blyk tans geen keer aan Morné Noble en die Wit Bulle van Hoërskool Monument te wees nie. Herleef al
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd
Midstream College se veldtog in vanjaar se Virseker Noordvaal Cup se westelike been van die Bowl-afdeling kon nie op ‘n
Hoërskool Zwartkop se Vikings is ‘n week gelede as die NWU Prestige-reeks se nuwe kampioen gekroon. Dit is egter vir
Hoërskool Marais Viljoen sal ná slegs ‘n week weer ‘n tweede hap van die kersiekoek kry wanneer hy sy Virseker
Verlede jaar het die telbord op Berepark 53-19 gelees toe die eindfluitjie tussen Hoërskool Garsfontein en die Blou Tornado van
Die Wit Bulle van Hoërskool Monument het Saterdagmiddag om 12:30 sake om reg te stel wanneer hy en sy Krugersdorp-buurman,
Ligbron Akademie se agterhoede het vir Hoërskool Eldoraigne laat les opsê en so ook sy veldtog in die Virseker Noordvaal
Die Rhinos van Hoërskool Nelspruit het sy 2026-veldtog in die Virseker Noordvaal Cup se Plaat-afdeling met ‘n knal afgeskop. Herleef
Die damwal het behoorlik gebreek Saterdag-middag op Berepark in Pretoria toe die verdedigende kampioen, Hoërskool Garsfontein se Bere, met ’n
Hoërskool Middelburg het Die Hoërskool Menlopark verras in die eerste ronde van vanjaar se Beker-afdeling in die Virseker Noordvaal Cup.
Slegs sewe dae na sy 31-14 nederlaag sal die Rhinos van Hoërskool Nelspruit die geleentheid kry om die bordjies teen
Die nuwe struktuur in vanjaar se Bowl-afdeling van die nuutvernoemde Virseker Noordvaal Cup gee aan drie nuwelinge die geleentheid om