SuperSport Schools News

Virseker Noordvaal Cup

Rugby | Featured, Rugby | News

Virseker Noordvaal Cup Results – 8 August 2026

Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd […]

, , , , , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

Sannieshof en Schweizer-Reneke wil Noordwes se goeie rekord in Groep 5B gestand doen

Sannieshof sal Saterdag teen Rust-ter-Vaal op sy tuisveld probeer om vir ‘n derde agtereenvolgende jaar tot die eindstryd van die

, , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

Du Plessis besoek die keer Bere-park as ‘n Parkie, Van Dyk en Gouws sit hul skaakspel voort

Daar wag ongetwyfeld ‘n emosioneel gelaaide kragmeting tussen Garsfontein en Menlopark hierdie Saterdag op Berepark in Pretoria. Die twee spanne

, , , , , ,
Rugby | News

Volkies en Gimmies in herontmoeting van verlede jaar se Bowl-eindstryd

Daar is Saterdag in Potchefstroom so bietjie meer as gewoonlik op die spel wanneer Potchefstroom Volkskool en Potchefstroom Gimnasium mekaar

, , , , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

Middies en Garsies behou onoorwonne status in die Virseker Noordvaal Cup se Beker-afdeling

Niemand sou die Hoërskool Middelburg se eerste tien wedstryde vanjaar voorspel het dat die skool se eerste rugbyspan na die

, , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

Middelburg wil voortbou op spelpeil teen Rusties, Garsies sonder Blom sal lugtig vir Blues wees

Die Hoërskool Middelburg sal Saterdag wanneer hy op sy tuisveld teen die Hoërskool Rustenburg in die Virseker Noordvaal Cup se

, , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

Nelspruit se Rhinos kan posisie in Virseker Noordvaal Cup verder met sege oor Klerksdorp versterk

Die Hoërskool Klerksdorp kon nie vir ‘n moeiliker eerste ekspedisie in vanjaar se Plaat-afdeling van die Virseker Noordvaal Cup gevra

, , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

Pietersburg kan voortou in Skild-afdeling neem, Liggies het moeilike stryd wat wag in Tzaneen

Na die eerste twee rondes van die Skild-afdeling van die Virseker Noordvaal Cup is die liga soos verwag nog wawyd

, , , , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

Piet Retief oorrompel Volkies in die Jack Botes-stadion, Lombaard tweekuns help Pieties tot sege oor Marais Viljoen

Die verrassing van die Skild-afdeling van die Virseker Noordvaal Beker het op die Jack Botes-stadion in Piet Retief gekom. Herleef

, , , , , , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

Midstream College byt Bowl se grootste hond raak, Dinamika klink Die Anker se doppie

Midstream College het reeds in sy eerste wedstryd as deel van die Virseker Noordvaal Beker se westelike been van die

, , , , , , , , , , , , , ,
Featured | Main, Rugby | Featured, Rugby | News

Zwarries, Kempies maak 50-punt stellings in Plaat-afdeling

Hoërskool Zwartkop se Vikings, asook Hoërskool Kempton Park, het onderskeidelik groot stellings in hul onderskeie kragmetings van die Virseker Noordvaal

, , , , , , , ,
error: Sorry ol' chap, those shenanigans are not permissible.
Scroll to Top