Heidelberg Volkies gekroon as NWU Prestige-kampioen
Heidelberg Volkskool het hul uitstekende NWU Prestige-veldtog stylvol afgesluit deur vir Montana met 30–23 te troef in die finaal van […]
Heidelberg Volkskool het hul uitstekende NWU Prestige-veldtog stylvol afgesluit deur vir Montana met 30–23 te troef in die finaal van […]
Vrydag se netbalkragmetings tussen Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria en Hoërskool Garsfontein het ‘n kragtige aanduiding gegee van wie tans die botoon
Die netbalbane van Hoërskool Garsfontein gaan aan die brand gespeel word op 25 April wanneer Garsies en Afrikaanse Hoër Meisieskool
Montana en Heidelberg Volkskool se netbalspanne het hul plekke bespreek in die eindstryd van die NWU Prestige-reeks met oortuigende seges
Die onlangse NWU Super 16-reeks was weer ‘n uitstalvenster vir netbalspanne van regoor die land om hul vaardighede, spanwerk en
Die laaste dag van die NWU Sportreeks het ‘n reeks spannende uitspeelwedstryde opgelewer tussen van die top netbalskole in die
Die finale kragmetings van die Menlopark-Netbaltoernooi het soos verwag aksie van hoogstaande gehalte gelewer, met spanne wat enduit alles in
Dag 3 van die Menlo-Netbaltoernooi het nogmaals gesorg vir sprankelende aksie wat die bruisende jong netbaltalent van Suid-Afrika uitstal. Verskeie
’n Dramatiese eindstryd tussen Paarl Gimnasium en Menlopark, met Gimmies wat uiteindelik, na ekstra tyd, naelskraaps met 34-33 kon koning
Die tweede dag van die Menlo-Netbaltoernooi 2025 het nogmaals spel van hoogstaande gehalte opgelewer, met ‘n aantal spanne wat bo
Vanjaar se Menlo-Netbaltoernooi was oudergewoonte ’n viering van spanwerk, uithouvermoë en ‘n passie vir die spel. Met spanne van regoor
Die laaste dag van die gewilde Kloof-Netbalfees het vanjaar in egte kampioenskapsgees afgesluit met die spanne wat vir oulaas alles
Die derde dag van Kloof-Netbalfees 2025 het verskeie verrassings opgelewer, sowel as spelers wat hulself as ware kampioene onderskei het.
Die tweede dag van vanjaar se opwindende Kloof-Netbalfees het nogmaals nie teleurgestel nie. Spanne het alles in die stryd gewerp
Die eerste dag van Kloof-Netbalfees 2025 het afgeskop met kragmetings tussen van die land se voorste skole, en die aksie
Die jaarlikse Menlo-Netbaltoernooi skop Saterdag af en beloof om vanjaar groter en meer opwindend as ooit tevore te wees. Hierdie
Die Kloof-Netbalfees 2025 vind van Vrydag af plaas by Hoërskool Waterkloof en die opwinding is tasbaar. Vanjaar se fees bring ’n
Die kwarteindronde van die NWU Prestige-reeks het ‘n indrukwekkende skouspel van skolenetbal opgelewer, met die beste spanne van die streek
Die kwarteindronde van die NWU Sportreeks het nogmaals opwindende netbal opgelewer, met talle spanne wat hul staal getoon het op
Die NWU Prestige-reeks het die afgelope naweek weer netbal van die hoogste gehalte gelewer met Zwartkop en Heidelberg Volkskool wat
Die NWU Prestige-reeks het nóg ‘n aksiebelaaide ronde van netbalwedstryde opgelewer, met Montana en Marais Viljoen wat, oor ál die
Hoër Volkskool Potchefstroom, Wesvalia en Potchefstroom Gimnasium het as die sterkste spanne na vore getree tydens die afgelope naweek se
Die afgelope naweek het vier top-netbalskole mekaar die stryd aangesê in die NWU Sportreeks, met Oos-Moot, Ben Vorster, Eldoraigne en
Hoërskool Middelburg se netbalspanne het Saterdag hul stempel afgedruk met oorweldigende vertonings teen Transvalia, maar Valia het koning gekraai in
Die afgelope naweek het skole van regoor die land mekaar die stryd aangesê in die NWU Prestige-reeks. Die naweek was
Hoërskool Middelburg se eerste netbalspan het ‘n skitterende vertoning gelewer in hul kragmeting teen Kempton Park, met ‘n oorwinning van
Die NWU Sportreeks het die afgelope naweek opnuut bewys waarom dit een van die kompeterendste netbalkompetisies in die land is.
Catch all the action live on SuperSport Schools (www.supersportschools.com). The results from around South Africa will be updated here as
Die NWU Prestige-reeks het die afgelope naweek ‘n skouspel van netbaltalent en mededinging opgelewer. Skole het mekaar die stryd aangesê
Die langverwagte NWU Prestige-reeks skop hierdie naweek af en beloof om vanjaar weer van Suid-Afrika se beste skolenetbal-talent ten toon te
Die NWU Sportreeks loods hierdie naweek en laat weer van Suid-Afrika se beste skolenetbal-talent kragte meet. Die Sportreeks, bekend vir
Hoërskool Stellenbosch se eerste netbalspan het die afgelope paar jaar ontwikkel in ‘n mededingende en talentvolle groep spelers, danksy toegewyde