Affies-netbal: Vooruitskouing vir 2025
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (AHMP) het oor die jare ‘n reputasie opgebou as een van die top netbalskole in Suid-Afrika. […]
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (AHMP) het oor die jare ‘n reputasie opgebou as een van die top netbalskole in Suid-Afrika. […]
Die 18-jarige Bianca Lubbe van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (Affies) het die afgelope paar jaar naam gemaak op die
Sy spog met indrukwekkende prestasierekords, insluitende provinsiale kleure vir Gauteng en verteenwoordiging van sowel Suid-Afrika se o.16- as o.18-Fast 5-netbalspan
Na ‘n dekade by Hoërskool Despatch, begin Theresa Prince ‘n opwindende nuwe reis as hoof van netbal by Hoërskool Pearson.
Noordheuwel se 18-jarige Kiara van Eeden het reeds merkwaardige prestasies in haar netballoopbaan op skool behaal. Sy is in haar
Hoërskool Durbanville het vir die derde agtereenvolgende jaar die interskole-titel ingepalm, om hul oorheersing in die kompetisie te benadruk. Durbanville
Hoër Meisieskool Bloemhof het die top-eerbewyse in vanjaar se interskole-kompetisie ingepalm en die wenner se titel teruggeëis van C&N Sekondêre
Die interskole-kompetisie tussen Hoërskool Stellenberg en Hoërskool Durbanville lewer jaarliks hope opwinding vir leerders, ouers en die breër gemeenskap. Die
Hierdie naweek vind die 26ste jaarlikse interskole-kompetisie plaas tussen twee van die land se top meisieskole, Hoërskool Bloemhof en C&N
Op Vrydag, 9 Augustus, vind een van die mees langverwagte jaarlikse interskole-byeenkomste in die Oos-Kaap plaas wanneer Hoërskool Nico Malan
Hulle naam is nie verniet die Chillies nie, want hulle is vir seker warm. Hoërskool Duineveld se eerste netbalspan is
Opwinding is aan die opbou in die Paarl, met een van die land se voorste interskole-byeenkomste wat Vrydagmiddag plaasvind. Ten
Hoër Meisieskool Bloemhof het verlede Vrydag drie uit vier van hul kragmetings met Hoër Meisieskool La Rochelle gewen. Bloemhof se
Die twee Wes-Kaapse skole, Hoër Meisieskool La Rochelle en Hoër Meisieskool Bloemhof, pak mekaar vanmiddag om 16:55 by La Rochelle
Dit is amper tyd om die wenner van die Wesgrow Sentrale Sportreeks te kroon, en alles dui daarop dat Bethlehem
Die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks is weer in volle gang, met vyf van die agt spanne wat die afgelope week
All the Results: DAY 1 Pool A: Framesby 31, Khombindlela 30; Ben Vorster 38, Ki Twala 14; Framesby 22,
Menlopark het ‘n bedrywige seisoen agter die rug, waartydens hulle die Paarl Gimnasium Netbalfees, NWU-reeks en Irene Seymore-toernooi gewen het.
Hoërskool Klerksdorp is slaggereed om hierdie naweek die sterkste skole aan te vat met konstruktiewe netbal, en om elke wedstryd
Vir die eerste keer in 20 jaar is daar ‘n eerste span van Hoërskool Secunda wat eerste geëindig het in
Waterkloof se eerste span het hulle seisoen stadig begin, met ‘n paar nederlae en die eerste span wat gesukkel
Nadat hulle verlede jaar die halfeindronde van die DStv Schools Netball Challenge net-net misgeloop het, is Paarl Girls’ High vasbeslote
Paarl Gimnasium het in 2023 die tweede plek by die DStv Schools Netball Challenge behaal, en dit kom as geen
Nadat Hoërskool Duineveld, ook bekend as die Chillies, vir die tweede agtereenvolgende jaar as die beste netbalspan in die Noord-Kaap
Hoërskool Diamantveld (DHS) het ‘n eerste plek in die Kimberley-netballiga en ‘n algehele tweede plek in die Noord-Kaap behaal, wat
Hoërskool Jim Fouché (JF) gaan vir die eerste keer in sy geskiedenis aan die gesogte DStv Challenge op 12 en
“Ons span kon vanjaar ál die struikelblokke wat oor ons pad gekom het op só ‘n manier oplos dat ons
Nelspruit het hul huidige seisoen aangepak met sewe uit 10 spelers wat nóg nie voorheen vir die eerste span
Die netbalbane lê in afwagting vir die nasionale eindronde van die vierde DStv Schools Netball Challenge (DSNC) . By
Die SA o.17-netbalspan het ‘n klinkende sege oor Namibië se o.17-span behaal deur met 46-25 te seëvier in ‘n
The Afrikaanse Hoër Meisieskool from Pretoria is once again the champion of Gauteng in the DStv Schools Challenge. The team
Vyf van die 15 spanne wat Saterdag aan die Wes-Kaapse Topskole-byeenkoms deelgeneem het, het deurgedring na die gesogte DStv Schools