Meisieskool Oranje het die ervare en passievolle Ané Rautenbach en Maryka Holtzhausen aangestel as mede-afrigters van die o.19A-netbalspan. Rautenbach en ...
Menlo-Blou het koning gekraai in sowel die o.18- as o.15-ouderdomsgroep, tydens Saterdag se Tshwane Fast 5-toernooi in Pretoria. Dié netbalbyeenkoms, ...
Die jaarlikse interskole tussen C&N Meisieskool Oranje en HMS Bloemhof het oudergewoonte heelwat opwinding opgelewer, met kragmetings in die onderskeie ...
With their annual interschools clash against Hoërskool Hermanus looming on Saturday, the Worcester Gimnasium hockey programme had plenty to celebrate ...
Die Speed Beez Fast5-toernooi, aangebied deur Hoërskool Montana, het die afgelope naweek nogmaals ’n naelbytfees van spoed, vaardigheid en spanwerk ...
Die Sedibeng-netballiga het vandeesweek nogmaals aksiebelaaide spel opgelewer, met Hoër Volkskool Heidelberg wat ‘n dramatiese sege behaal het oor Transvalia ...
Die Jubilee-netballiga het behoorlik momentum opgetel met ‘n reeks uiters mededingende kragmetings tussen van Pretoria se voorste hoërskoolspanne. Hoërskool Garsfontein ...
Vrydag se netbalkragmetings tussen Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria en Hoërskool Garsfontein het ‘n kragtige aanduiding gegee van wie tans die botoon ...