Blitsige Rumé laat die rekords spat
Talle nuwe rekords staan nou langs die naam van Rumé Burger, nadat sy die afgelope paar maande die baan aan […]
Talle nuwe rekords staan nou langs die naam van Rumé Burger, nadat sy die afgelope paar maande die baan aan […]
Die 18-jarige Bianca Lubbe van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (Affies) het die afgelope paar jaar naam gemaak op die
Sy spog met indrukwekkende prestasierekords, insluitende provinsiale kleure vir Gauteng en verteenwoordiging van sowel Suid-Afrika se o.16- as o.18-Fast 5-netbalspan
Na ‘n dekade by Hoërskool Despatch, begin Theresa Prince ‘n opwindende nuwe reis as hoof van netbal by Hoërskool Pearson.
Noordheuwel se 18-jarige Kiara van Eeden het reeds merkwaardige prestasies in haar netballoopbaan op skool behaal. Sy is in haar
Hoërskool Durbanville het vir die derde agtereenvolgende jaar die interskole-titel ingepalm, om hul oorheersing in die kompetisie te benadruk. Durbanville
Hoër Meisieskool Bloemhof het die top-eerbewyse in vanjaar se interskole-kompetisie ingepalm en die wenner se titel teruggeëis van C&N Sekondêre
Die interskole-kompetisie tussen Hoërskool Stellenberg en Hoërskool Durbanville lewer jaarliks hope opwinding vir leerders, ouers en die breër gemeenskap. Die
Hierdie naweek vind die 26ste jaarlikse interskole-kompetisie plaas tussen twee van die land se top meisieskole, Hoërskool Bloemhof en C&N
Op Vrydag, 9 Augustus, vind een van die mees langverwagte jaarlikse interskole-byeenkomste in die Oos-Kaap plaas wanneer Hoërskool Nico Malan
Hulle naam is nie verniet die Chillies nie, want hulle is vir seker warm. Hoërskool Duineveld se eerste netbalspan is
Opwinding is aan die opbou in die Paarl, met een van die land se voorste interskole-byeenkomste wat Vrydagmiddag plaasvind. Ten
Die twee Wes-Kaapse skole, Hoër Meisieskool La Rochelle en Hoër Meisieskool Bloemhof, pak mekaar vanmiddag om 16:55 by La Rochelle
Dit is amper tyd om die wenner van die Wesgrow Sentrale Sportreeks te kroon, en alles dui daarop dat Bethlehem
Die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks is weer in volle gang, met vyf van die agt spanne wat die afgelope week
Nadat hulle verlede jaar die halfeindronde van die DStv Schools Netball Challenge net-net misgeloop het, is Paarl Girls’ High vasbeslote
Paarl Gimnasium het in 2023 die tweede plek by die DStv Schools Netball Challenge behaal, en dit kom as geen
Nadat Hoërskool Duineveld, ook bekend as die Chillies, vir die tweede agtereenvolgende jaar as die beste netbalspan in die Noord-Kaap
Hoërskool Diamantveld (DHS) het ‘n eerste plek in die Kimberley-netballiga en ‘n algehele tweede plek in die Noord-Kaap behaal, wat
Hoërskool Jim Fouché (JF) gaan vir die eerste keer in sy geskiedenis aan die gesogte DStv Challenge op 12 en
Die netbalbane lê in afwagting vir die nasionale eindronde van die vierde DStv Schools Netball Challenge (DSNC) . By
Die SA o.17-netbalspan het ‘n klinkende sege oor Namibië se o.17-span behaal deur met 46-25 te seëvier in ‘n
Vyf van die 15 spanne wat Saterdag aan die Wes-Kaapse Topskole-byeenkoms deelgeneem het, het deurgedring na die gesogte DStv Schools
Dit het as geen verrassing gekom toe die eerste netbalspan van Meisieskool Oranje in Bloemfontein nogmaals met die Vrystaatbeker-titel weggestap
Tydens die naweek se Superliga-byeenkoms by Hoërskool Stellenberg, het die gasheer vir die tweede keer vanjaar oorwinning oor Hoërskool Durbanville
Voortrekker Hoërskool het ‘n hoogs suksesvolle netbaldag by die jaarlikse interskole teen Hoërskool Witteberg beleef, met 10 uit hul 16
Die Afrikaanse Meisieskool Pretoria (Affies) het hul oorheersing teen Meisieskool Oranje die afgelope naweek voortgesit om met 29-20 hul vyfde
Skaars twee weke na hul kragmeting in die finaal van die Absa Wildeklawer-toernooi, bevind die Afrikaanse Hoër Meisieskool en Meisieskool
Dit is eerskomende Saterdag weer tyd vir die groot interskole-kragmetings, beter bekend as die FNB Classic Clashes, tussen Hoërskool Voortrekker
Hoërskool Duineveld, Hoërskool Diamantveld en Hoërskool Jim Fouché het weer as oorwinnaars uit die stryd getree tydens die jaarlikse FNB
Dit is weereens tyd vir die netbalspanne van Bloemfontein, Kimberley en Upington om sake uit te spook in die jaarlikse
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool van Pretoria (Affies) het weer hul staal getoon om vir die tweede agtereenvolgende jaar as wenners