Oranje kan tawwe stryd in Suzuki Netball Power Series van die Tralies verwag
Die Hoërskool Sentraal se eerste netbalspan het sonder twyfel ‘n appeltjie met hul mees gedugte teenstander in die Rosestad, Oranje, […]
Die Hoërskool Sentraal se eerste netbalspan het sonder twyfel ‘n appeltjie met hul mees gedugte teenstander in die Rosestad, Oranje, […]
Die DStv Schools Netball Challenge se streeksuitdunronde in Mpumalanga vind hierdie naweek plaas, met 20 skole wat sake uitspook om
Ben Vorster is gekroon as Limpopo se topskool in vanjaar se DStv Schools Challenge. Vossies het ál hul wedstryde van
Dit is die naweek Limpopo se beurt om deel te neem aan die DStv Schools Challenge. Twintig van Limpopo se
Hoërskool Rustenburg is gekroon as vanjaar se Noordwes-kampioen in die DSTV Schools Challenge. Dit was ‘n dag van naelbytstryde, met
Die komende naweek is dit Noordwes se beurt om deel te neem aan die DStv Schools Challenge by Potchefstroom Gimnasium.
Hoër Meisieskool Bloemhof het verlede Vrydag drie uit vier van hul kragmetings met Hoër Meisieskool La Rochelle gewen. Bloemhof se
All the Results: DAY 1 Pool A: Framesby 31, Khombindlela 30; Ben Vorster 38, Ki Twala 14; Framesby 22,
Menlopark het ‘n bedrywige seisoen agter die rug, waartydens hulle die Paarl Gimnasium Netbalfees, NWU-reeks en Irene Seymore-toernooi gewen het.
Hoërskool Klerksdorp is slaggereed om hierdie naweek die sterkste skole aan te vat met konstruktiewe netbal, en om elke wedstryd
Vir die eerste keer in 20 jaar is daar ‘n eerste span van Hoërskool Secunda wat eerste geëindig het in
Waterkloof se eerste span het hulle seisoen stadig begin, met ‘n paar nederlae en die eerste span wat gesukkel
“Ons span kon vanjaar ál die struikelblokke wat oor ons pad gekom het op só ‘n manier oplos dat ons
Nelspruit het hul huidige seisoen aangepak met sewe uit 10 spelers wat nóg nie voorheen vir die eerste span
Hierdie naweek vind die opwindende Wes-Kaapse Topskole-netbalbyeenkoms plaas, waar 15 spanne sal meeding om ‘n plek in die gesogte DStv
Agt netbalspanne het die afgelope Donderdag mekaar die stryd aangesê in JOMO-ligawedstryde. Noordheuwel het hul kragmeting met Hoërskool Randburg, in
Noordheuwel het Saterdag in Potchefstroom weggestap met die louere as vanjaar se netbalkampioenspan in die NWU Prestige-reeks, nadat hulle vir
Die NWU Prestige-reeks se finale, waar die top skole se netbalspanne meeding om die eerste plek in hul onderskeie
Jim Fouché het Dinsdag vir Eunice High School, in laasgenoemde se se eerste ligawedstryd van die jaar, met 39-26 getroef.
Hoërskool Jim Fouché en Eunice High School pak mekaar Dinsdag, 16 April, in ‘n liga-wedstryd om 16:00 by JF. Volgens
In die NWU Prestige-reeks se kwarteindronde, het Hoërskool Montana ’n oortuigende oorwinning van 38-20 oor Hoërskool Zwartkop behaal. Montana het
Die Afrikaanse Hoër Meisiekool (Affies) het die afgelope naweek weer oor Paarl Gimnasium geseëvier, met ‘n telling van 36-22 op
Duineveld het opnuut gewys waarom hulle verlede jaar as die beste netbalspan in die Noord-Kaap aangewys was. Die span, ook
Die naweek is dit die NWU Prestige-reeks se kwarteindstronde by Hoërskool Montana, waar agt spanne ‘n kans staan om tot
Dit is hierdie naweek die Chillies, oftewel Hoërskool Duineveld, en Hoërskool Diamantveld se beurt om mekaar die stryd aan te
Die NWU Skolesportreeks het ‘n opwindende naweek van netbalaksie by verskeie skole opgelewer, sowel as ‘n paar interessante uitslae. Hoërskool
Hoërskool Upington se eerste netbalspan het Saterdag, in ‘n titaniese kragmeting in Kimberley, ‘n welverdiende oorwinning van 37-32 oor die
Hoërskool Jim Fouché het Saterdag vir Hoërskool Fichardtpark op indrukwekkende wyse met 39-13 verslaan in die Wesgrow Sentrale Sportreeks. Jim
Hoërskool Voortrekker het Saterdag koning gekraai teen Hoërskool Trio op die netbalbane. Agt uit Trekkers se 10 spanne het oorwinnings
Die Noord-Kaapse spanne van Hoërskool Diamantveld en Hoërskool Upington sê mekaar Saterdag die stryd aan in ‘n netbalkragmeting wat die
Vier gedugte spanne is slaggereed vir nog ‘n opwindende ronde wedstryde hierdie naweek in die Wesgrow Sentrale-sportreeks. Hoërskool Trio en
Nóg ‘n naweek van opwindende netbal-aksie lê voor in hierdie naweek se NWU Skolesportreeks. Hoërskool Waterkloof en Hoërskool