Parkies kraai koning met een doel by DStv Schools Challenge
Hoërskool Menlopark het hul reputasie as een van die land se voorste netbalskole gestand gedoen deur as kampioen gekroon te […]
Hoërskool Menlopark het hul reputasie as een van die land se voorste netbalskole gestand gedoen deur as kampioen gekroon te […]
Die SASN DStv Schools Challenge 2025 skop Vrydag 25 Julie af by Hoërskool Dr. EG Jansen en bring van Suid-Afrika
Die Telkom Nasionale Kampioenskap het vanjaar nogmaals gesorg vir opwindende netbalaksie en ‘n eindstryd wat lank onthou sal word. In
Die afgelope naweek se SASN All Ages 2025-toernooi was waarlik ’n viering van Suid-Afrika se opkomende netbaltalent. Met provinsies van
Van die eerste oomblik dat sy haar voetjies op ’n netbalbaan geplant het as ’n glimlaggende graadeentjie, het Gabby Smith
Die DStv Schools Netball Challenge se streeksuitdunronde in Mpumalanga vind hierdie naweek plaas, met 20 skole wat sake uitspook om
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool het sy titel as kampioen van die DStv Schools Challenge in Gauteng behou. Die span van
Ben Vorster is gekroon as Limpopo se topskool in vanjaar se DStv Schools Challenge. Vossies het ál hul wedstryde van
Dit is die naweek Limpopo se beurt om deel te neem aan die DStv Schools Challenge. Twintig van Limpopo se
Hoërskool Rustenburg is gekroon as vanjaar se Noordwes-kampioen in die DSTV Schools Challenge. Dit was ‘n dag van naelbytstryde, met
Vanjaar se DSTV Schools Netball Challenge vind dié naweek in Gauteng plaas en beloof om een van die mededingendste skoletoernooie
Transvalia se eerste span het Saterdag hul plek as naaswenners van die Sedibeng-liga verseker met ’n klipharde en spannende sege
Met die Afrikaanse Hoër Meisieskool, Menlopark en Garsfontein wat reeds hul plekke vir die Gauteng-uitdunne in die Jubilee-liga verseker het,
Met die eindstreep in sig gaan hierdie naweek se kragmetings in die JOMO-liga beslissend wees om te bepaal watter vier
Die komende naweek is dit Noordwes se beurt om deel te neem aan die DStv Schools Challenge by Potchefstroom Gimnasium.
Keira Pienaar, aanvallende vleuel van Hoërskool Helpmekaar se eerste span, is die tipe speler wat met elke beweging op die
Ná weke van strawwe mededinging op die netbalbaan, het Heidelberg Volkskool hul posisie bo aan die punteleer van die Sedibeng-liga
Die gunstelinge om met die kroon van die Noord-Kaapse been van die DStv School Challenge weg te stap het almal
Die JOMO-liga is besig om ‘n klimaks te bereik, met die spanne wat alles in die stryd werp om ‘n
Daar bestaan ‘n groot moontlikheid dat slegs een van die twee Noord-Kaapse Batho-verteenwoordigers by verlede jaar se DStv Schools Challenge,
Hoërskool Duineveld will be a hive of activity this weekend as it welcomes 12 schools for the Northern Cape DSTV
Met die Jubilee-liga wat vinnig einde se kant toe staan, het die afgelope week ‘n paar spanningsbelaaide kragmetings opgelewer, met
Die Jubilee-liga het vandeesweek nogmaals kragtige netbalaksie opgelewer, met spanne wat elke sentimeter van die baan benut het, asook ‘n
Met die JOMO-liga wat die pylvak inbeweeg, raak die prentjie vir kwalifikasie duideliker – en die kompetisie al hoe strawwer.
Die laaste ronde wedstryde in die gewone fase van Sedibeng-liga het weer uitsonderlike spel en indrukwekkende oorwinnings opgelewer, maar óók
Die Jubilee-liga het weer gesorg vir aksiebelaaide netbal, met Menlopark en Affies wat oortuigende seges behaal het, terwyl Garsfontein in ‘n
Die JOMO-liga in Gauteng het weer netbal van hoogstaande gehalte, ‘n paar dominante vertonings en ook ‘n skoksege opgelewer. Die
Die Sedibeng-netballiga het vandeesweek nogmaals aksiebelaaide spel opgelewer, met Hoër Volkskool Heidelberg wat ‘n dramatiese sege behaal het oor Transvalia
Die Jubilee-netballiga het behoorlik momentum opgetel met ‘n reeks uiters mededingende kragmetings tussen van Pretoria se voorste hoërskoolspanne. Hoërskool Garsfontein
Die o.19A-span van Noordheuwel het hul stempel deeglik afgedruk in die JOMO-liga in Johannesburg met ‘n reeks indrukwekkende oorwinnings. Met
Twee bepalings in die Sedibeng-liga is onlangs afgehandel toe Heidelberg Volkskool teen Hoërskool Driehoek te staan gekom en Dr Malan met
Vanjaar se Absa Wildeklawer-netbaltoernooi het op 1 Mei afgeskop met kragmetings van die hoogste gehalte waarin die land se top