Die Vrystaat het behoorlik makietie op die eerste dag van die toernooi gehou deur die Boland met 81-26 kaf te draf om die unie se 100ste sege sedert die ontstaan van die Coca-Cola Cravenweek vir hoërskole in 1964 te behaal.
Die Vrystaters se buitesenter, Henk Cilliers, het vier van sy span se 12 drieë in die slagting gedruk. Die span se losskakel, Christopher Schreuder het 25 van sy span se punte via ‘n drie, nege doelskoppe en ‘n strafdoel aangeteken.
Puntemakers:
Vrystaat 81 (31) – Driee: Henk Cilliers (4), Ru-hann Greyling (2), Herman Agenbag, Marcel Theunissen, Ross Braude, Christopher Schreuder, Janco van Heyningen, Teboho Rampai. Doelskoppe: Schreuder (9). Strafdoel: Schreuder. Boland 26 (12) – Driee:: Romeo Eksteen, Larren Buys. Doelskoppe: JP Viviers (2). Strafdoele: Viviers (4).
Limpopo Blou Bulle 41 (12) – Driee: Ofentse Maubane (2), Marko Benade, Philip Apea-Adu, Heini Ferreira, Vincent Roos, Noko Malatji. Conversions: Kan-Karel Limbach (3). Grens-platteland 3 (3) – Strafdoel: Lonwabo Rolo.
Griekwa-platteland 28 (16) – Driee: Sebastiaan Jobb (2), Jacques Marthinus. Conversions: Iwan Lombard (2). Penalties: Lombard (3). Griffons 27 (10) – Driee: Ulrich Stander, Jason Wagman, Brendan van der Walt, Triumph Baloyi, Andrew Kota. Conversion: Kota.
- Most experienced Garsie Ysbere’s campaign for third successive Wildeklawer T20-title still on track - 2026-10-11
- Booysen and Liebenberg spin Klofies to top of Pool A, Rowles on fire for St David’s - 2026-10-10
- Hopkins leads Westville to Super Over victory over Grey High, Emslie stars as St David’s beat Klofies - 2026-10-09