Butterfly announced as official sponsor of the Gauteng Schools Netball Primary School League
Butterfly is proud to sponsor the 2026 Gauteng Schools Netball Primary School League, partnering with SASN and SuperSport Schools to […]
Butterfly is proud to sponsor the 2026 Gauteng Schools Netball Primary School League, partnering with SASN and SuperSport Schools to […]
Die Hoërskool Sentraal se eerste netbalspan het sonder twyfel ‘n appeltjie met hul mees gedugte teenstander in die Rosestad, Oranje,
Die verdedigende kampioen van die Absa Wildeklawer-netbaltoernooi, Paarl Gimnasium, gaan nie maklik vanjaar afstand van sy titel doen nie. Die
Oos-Moot’s captain and goal assist, Lana Love, led her side to a hard-fought 31-30 victory over Hoërskool Waterkloof in their
The first-ever Suzuki Netball Power Series encounter was everything it promised to be. Two of South Africa’s best teams, Afrikaanse
The newly formed Suzuki Netball Power Series is set to elevate schools’ netball to its rightful place among school sports
Van die oomblik toe Minette Boshoff as klein dogtertjie vir mini-netbal ingeskryf is, was daar ’n vonkie. Wat sy toe
Wanneer topverdedigers in skolenetbal ter sprake kom, staan die naam Nicola van Heerden voorop. Dié ster van Paarl Gimnasium het
From the very first day that she set foot on court, Edenvale High’s Shiloh Berardelli knew netball was more than
Nadine van Hoogdalem het vanaf die ouderdom van slegs ses jaar die netbalbaan haar tweede tuiste gemaak. Wat aanvanklik begin
From the moment she first picked up a netball at age 10, Georgia Leppan’s journey has been one marked by
Onder leiding van mev. Anneli Botes het Transvalia se eerste span in 2025 nie net alles uitgehaal op die netbalbaan
Van die eerste oomblik dat Micah Labuschagne ’n netbalbaan betree het, het dit geen twyfel gely dat sy haar roeping
For Hayley Jose, her love for netball started long before she even joined a team. “I grew up watching my
Hoërskool Waterkloof se eerste netbalspan het vanjaar weer bewys dat ware sukses nie slegs aan punte of posisies gemeet word
Rand Park High School se eerste netbalspan het vanjaar bewys dat deursettingsvermoë, samehorigheid en ‘n onwrikbare vasberadenheid die sleutel tot
HTS Middelburg se eerste netbalspan het hul reputasie as een van Mpumalanga se topskole vanjaar gestand gedoen. Die span se
Helpmekaar Kollege is onlangs aangewys as die Beste Netbalskool in Suid-Afrika. Vir die Helpies-gemeenskap is hierdie erkenning nie bloot ’n
Meisieskool Oranje het die ervare en passievolle Ané Rautenbach en Maryka Holtzhausen aangestel as mede-afrigters van die o.19A-netbalspan. Rautenbach en
Tammy Jonas is aangestel as die eerste netbalspan van Eunice Girls’ High School se nuwe afrigter. Jonas spog met ’n
Die Hoërskool Menlopark se o.18A-span, beter bekend as Menlo Blou, het tydens vanjaar se nasionale Fast5-toernooi hul merkwaardige vorm en
Die 2025-netbalseisoen is een wat Hoërskool Menlopark se eerste span, wat vanjaar oplaas as SA Kampioen gekroon is, lank sal onthou.
Hoërskool Middelburg se 2025-netbalseisoen het nie alleen prestasies op die baan opgelewer nie, maar ook die geleentheid gebied vir elke
Die 2025-netbalseisoen sal vir lank in die geheue van Hoërskool Rustenburg se eerste span ingeprent bly. Nie slegs vanweë die
Paarl Gimnasium se eerste span het in 2025 ’n “geseënde seisoen” beleef, wat ‘n paar groot hoogtepunte ingesluit het. Aldus
Vir Paarl Meisies se eerste-netbalspan was 2025 ’n jaar wat oor veel meer gegaan het as bloot wedstryde en uitslae.
Menlo-Blou het koning gekraai in sowel die o.18- as o.15-ouderdomsgroep, tydens Saterdag se Tshwane Fast 5-toernooi in Pretoria. Dié netbalbyeenkoms,
Humansdorp het die afgelope naweek tot stilstand gekom met Nico Malan en Framesby wat mekaar die stryd aangesê het op
Hoërskool Pearson se netbalspanne het die afgelope naweek hul seisoen met trots afgesluit teen Brandwag. Die eerste span het sterk
Durbanville en Stellenberg het die naweek kragte gemeet in ’n reeks skouspelagtige wedstryde wat elkeen tot die laaste fluitjie vir
Die jaarlikse interskole tussen C&N Meisieskool Oranje en HMS Bloemhof het oudergewoonte heelwat opwinding opgelewer, met kragmetings in die onderskeie
With their annual interschools clash against Hoërskool Hermanus looming on Saturday, the Worcester Gimnasium hockey programme had plenty to celebrate