Nories kraai weer koning, máár Wesvalia beïndruk
Hoërskool Noordheuwel is vir die tweede agtereenvolgende jaar as die NWU Prestige-reeks se kampioen gekroon. Herleef al die aksie op
Hoërskool Noordheuwel is vir die tweede agtereenvolgende jaar as die NWU Prestige-reeks se kampioen gekroon. Herleef al die aksie op
JOHANNESBURG. – Die Doktor van Boksburg, EG Jansen, het Saterdag vir sy skoolhoof, Leon de Beer, vir ‘n spesiale afskeidsgeskenk
Dit gaan ‘n Dawid-teen-Goliat-stryd afgee in die eindstryd van vanjaar se NWU Prestige-reeks, wanneer Hoërskool Noordheuwel Saterdag poog om hul titel
Die NWU Prestige-reeks se finale, waar die top skole se netbalspanne meeding om die eerste plek in hul onderskeie
Hoërskool Noordheuwel en Hoërskool Wesvalia sê mekaar vanjaar die stryd aan in die eindstryd van die NWU Prestige-reeks. Noordheuwel het
PRETORIA. – Dit blyk of die stryd om vanjaar se voorste rugbyskool op eerstespanvlak eers in die pylvlak beslis sal
Slegs Hoërskool Marais Viljoen staan in die pad van die Hoërskool Noordheuwel om vir ‘n tweede agtereenvolgende jaar die eindstryd
In die NWU Prestige-reeks se kwarteindronde, het Hoërskool Montana ’n oortuigende oorwinning van 38-20 oor Hoërskool Zwartkop behaal. Montana het
Die troepe van John Kleynhans, kaptein en slot van Lichtenburg, sal deeglik bewus wees van die reuse taak wat vandag
Die Hoërskool Rustenburg se eersterugbyspan sal na Saterdag ‘n beter idee hê oor wat op hom in vanjaar se SDC
Die naweek is dit die NWU Prestige-reeks se kwarteindstronde by Hoërskool Montana, waar agt spanne ‘n kans staan om tot
Daar is tot dusver vanjaar geen keer aan Hugenote in vanjaar se NWU Prestige-reeks nie. Herleef al die aksie op
Dit het ‘n naelbytstryd in die NWU Prestige-reeks afgegee tussen Hoërskool Rustenburg en ‘n begeesterde Hoërskool Wesvalia, met albei spanne
Die Hoërskool Pietersburg van Polokwane se eerste netbalspan stoom voort in die NWU Prestige-reeks. Die Pieties het Saterdag vir Lichtenburg
Hoërskool Wesvalia kom Saterdag voor hul grootste toets nóg te staan vanjaar, wanneer hulle met Hoërskool Rustenburg, in die NWU
Die NWU Prestige-reeks gaan sy tweede naweek in met spanne van die Noordvaal wat slaggereed is om kragte te meet.
Hoërskool Hugenote van Springs het die Noordvaal-rugbykringe aan die gons nadat hulle vir Hoërskool Noordheuwel met ‘n telling van van
Hoërskool Die Anker sal Saterdag behoorlik getoets word wanneer hulle teen ‘n sterk Hoërskool Marais Viljoen in die NWU Prestige-reeks
Noordheuwel is gearing up for what could be an unprecedented fourth title in succession for the school in the 2024
Dié ster van Paul Roos Gimnasium se Jurenzo Julius het gister nog verder verskiet toe hy vier minute voor die
Onthou maar gerus die naam Henco van Wyk! Die buitesenter en hoofseun van Monument in Krugersdorp was Saterdag op sy stukke toe
Die kragmeting volgende week tussen Potchefstroom Gimnasium en Montana van Pretoria sal bepaal wie bo-aan Groep C van die NWU-Pukke
Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Lichtenburg het sy aanslag om sy titel as kampioen van die NWU-Pukke se Prestige-reeks
Marais Viljoen van Alberton het sake in Groep A van die NWU-Pukke se Prestige-reeks oorheers. Die span is daarom ‘n