SuperSport Schools News

NWU Prestige Series

Rugby | Featured, Rugby | News

NWU Prestige-reeks se uitspeelrondes ‘n goeie toetslopie vir wat in Virseker Noordvaal Cup wag

Hoewel hulle nie meer in die wedloop om met vanjaar se titel van die NWU se Prestige-reeks weg te stap

, , , , , , , ,
Netball | News

Heidelberg Volkies gekroon as NWU Prestige-kampioen

Heidelberg Volkskool het hul uitstekende NWU Prestige-veldtog stylvol afgesluit deur vir Montana met 30–23 te troef in die finaal van

, , , , , , , , , , , ,
Netball | Featured, Netball | News

Montana, Heidelberg Volkies deur na NWU Prestige-eindstryd

Montana en Heidelberg Volkskool se netbalspanne het hul plekke bespreek in die eindstryd van die NWU Prestige-reeks met oortuigende seges

, , , , , , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

NWU Prestige-reeks geskaapvang deur reën

Die halfeindronde van die NWU Prestige-reeks is Woensdag, 9 April, amptelik afgelas. Dié besluit is uiteindelik deur die reeks se

, , , , , , , , , , , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

Wessies baas in Klerksorp-derby, Zwarries hol weg met Die Anker

Dit het soos verwag ‘n klipharde en senutergende stryd afgegee tussen Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Klerksdorp in die kwarteindronde van

, , , , , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

Marais Viljoen té sterk vir Pieties, Volkies skok Montana

Hoërskool Marais Viljoen was Vrydagmiddag in Alberton té sterk vir die besoekende Hoërskool Pietersburg in die kwarteindronde van die NWU

, , , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

Die koring van die kaf geskei in NWU Prestige-reeks

Hoërskool Pietersburg se grootste toets tot dusver vanjaar wag Vrydag op hom in die kwarteindronde van die NWU Prestige-reeks in

, , , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

Groot Klerksdorp-derby vroeër as verwag

Klerksdorp hoef nie meer tot 10 Mei te wag om ‘n kragmeting tussen Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Klerksdorp te aanskou

, , , , , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

Zwarries kraai koning met hardlooprugby

Hoërskool Zwartkop het Saterdag voet in die hoek gesit ná rustyd om die besoekende Hoërskool Klerksdorp ore aan te sit

, , , , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

Zwarries, Klerksdorp haaks vir eerste keer vanjaar

Tradisionele aartsvyande, Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Klerksdorp, sê mekaar Saterdag vir die eerste keer vanjaar die stryd aan. Volg al

, , , , , , , , ,
Netball | News

NWU Prestige-reeks: Groot name vertoon uitnemend

Die afgelope naweek het skole van regoor die land mekaar die stryd aangesê in die NWU Prestige-reeks. Die naweek was

, , , , , , , , , , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

Le Roux ’n reus vir Klerksdorp, een punt genoeg vir Montana

Hoërkool Klerksdorp se loskopstut, De Wet le Roux, het die kroon gespan op ‘n reuse vertoning deur oor te storm

, , , , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

Nuwe generasie Hugies oorgehaal om Klerksdorp op horings te neem

Na twee jaar waarin name soos dié van Hennie Eybers en Tyron Hand op almal se lippe was wanneer daar

, , , , , , , , ,
Netball | Featured, Netball | News

Pieties domineer, Heidelberg Volkies en Die Anker ook indrukwekkend

Die NWU Prestige-reeks het die afgelope naweek ‘n skouspel van netbaltalent en mededinging opgelewer. Skole het mekaar die stryd aangesê

, , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

Heidelberg Volkies troef begeesterde Bergsig, Die Anker sink Wagpos

Dit het bloedsweet gekos vir Heidelberg Volkskool om sy eerste sege van 2025, in die NWU Prestige-reeks, te behaal. Herleef al

, , , , , , ,
Rugby | Featured, Rugby | News

Opwindende nuweling-aksie wag in NWU Prestige-reeks

Die twee nuwelinge in vanjaar se NWU Prestige-reeks skop hierdie naweek die langverwagte 2025-rugbyseisoen af. Volg al die aksie regstreeks

, , , , , , ,
error: Sorry ol' chap, those shenanigans are not permissible.
Scroll to Top