Virseker Noordvaal Cup Results – 23 May 2026
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd […]
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd […]
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd
Die Hoërskool Klerksdorp kon nie vir ‘n moeiliker eerste ekspedisie in vanjaar se Plaat-afdeling van die Virseker Noordvaal Cup gevra
Daar wag ‘n klipharde tweestryd Saterdag tussen Oos-Moot en Wesvalia van Klerksdorp in die Plaat-afdeling van die Virseker Noordvaal Cup.
Virseker Noordvaal Cup 2026 Plaat-afdeling PUNTESTAND STATISTIEK UITSLAE BEPALINGS Puntestand Statistiek Voorste Puntemakers: 24 – Tilon Baron (Zwartkop) (1 drie,
Hoërskool Zwartkop se Vikings, asook Hoërskool Kempton Park, het onderskeidelik groot stellings in hul onderskeie kragmetings van die Virseker Noordvaal
Hoërskool Zwartkop se Vikings is ‘n week gelede as die NWU Prestige-reeks se nuwe kampioen gekroon. Dit is egter vir
Die Rhinos van Hoërskool Nelspruit het sy 2026-veldtog in die Virseker Noordvaal Cup se Plaat-afdeling met ‘n knal afgeskop. Herleef
Slegs sewe dae na sy 31-14 nederlaag sal die Rhinos van Hoërskool Nelspruit die geleentheid kry om die bordjies teen
‘n Nuwe struktuur is bekendgemaak vir Afdeling 1 van volgende seisoen se SDC Noordvaal Cup-kompetisie, wat op 18 April 2026
Die tweede Middelburg-derby van 2025 het aansienlik meer op die spel as die vorige keer, sowat drie maande gelede, toe
Die akkurate korrelwerk van agsteman Tercius Bezuidenhout het verseker dat Hoër Tegniese Skool Middelburg eerskomende Saterdag, in ‘n herhaling van
Hoërskool Middelburg se Matthew Abbey het met sy skopskoen Hoërskool Zwartkop se onoorwonne seisoen, asook sy hoop om vir ‘n
Dit was Tiaan Koen wat verlede week met sy bepalende bonuspuntdrie in die doodsnikke vir Hoërskool Klerksdorp hierdie week ‘n
Wanneer die Zwarries Vrydagaand in hul halfeindstryd teen Hoërskool Middelburg uitdraf is daar meer as bloot ‘n perfekte seisoen op
Die vreugdevure het Saterdag hoog gebrand in Klerksdorp en Middelburg na die laaste rondomtalie-wedstryde in die SDC Noordvaal Cup se
Die feit dat nie minder nie as vier spanne tans gelyk trek, is ‘n aanduiding van hoe straf die mededinging
Daar het Saterdagmiddag ‘n eindstryd-atmosfeer in Centurion geheers toe die voorlopers in die Plaat-afdeling van die SDC Noordvaal Cup mekaar
Dit gaan ‘n titaniese stryd afgee wanneer die voorlopers in die Plaat-afdeling van die SDC Noordvaal Cup mekaar Saterdagmiddag in
Hoërskool Montana se Vorster-tweeling, Aiden en Ashton Vorster, het gesamentlik drie keer agter die doellyn in Tzaneen gaan draai in
Die ervaring van ses Cravenweek-verteenwoordigers en die brute krag van Hoërskool Klerksdorp se agttal was nét te veel vir Hoërskool
Hoërskool Oos-Moot se afrigter, Braam Pretorius, sê sy span is oorgehaal om geen steen onaangeraak te laat nie in hul
Hoërskool Middelburg het Saterdagmiddag op sy tuisveld Hoërskool Zwartkop se 15de slagoffer vanjaar geword. Herleef al die SDC Noordvaal Plaat-aksie
Die beseringspook het kom aanklop by Hoërskool Middelburg, en dit op die vooraand van straks sy grootste toets van die
Hoërskool Zwartkop is na 14 wedstryde vanjaar steeds onoorwonne, maar die Vikings moes Saterdag tuis, in Centurion, met ‘n grootse
Sedert sy skuif van heelagter na losskakel het Hoërskool Klerksdorp se Dorian Isaacs in die afgelope paar wedstryde van die
Hoërskool Kempton Park keer terug na sy tuisveld om vir Hoërskool Klerksdorp Saterdag te verwelkom in die SDC Noordvaal Cup
Ondanks talle ontwrigtinge kort voor die afskop, kon Hoërskool Wesvalia steeds daarin slaag om sy aanspraak op vanjaar se Plaat-titel
Hoërskool Wesvalia se veelsydige Fafa Calitz keer Saterdag terug na die beginspan vir die Wessies se groot uitdaging teen Hoërskool
Die vonke het, soos verwag, gespat in Saterdag se jaarlikse Middelburg-derby, wat ook Hoërskool Middelburg en Hoër Tegniese Skool Middelburg
Middelburg is weer in rep en roer voor Saterdag se jaarlikse derby tussen Hoër Tegniese Skool Middelburg en Hoërskool Middelburg.
Hoërskool Wesvalia het dit Saterdag die tweede agtereenvolgende keer vir Hoërskool Klerksdorp die loef afgesteek het, maar, teen die die trant,