Klerksdorp lus vir tweede hap van die kersiekoek
Dit sal ‘n dapper dobbelaar verg om vanjaar se wenner in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling te probeer voorspel. Volg […]
Dit sal ‘n dapper dobbelaar verg om vanjaar se wenner in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling te probeer voorspel. Volg […]
Weerlig en gure weer het vir die soveelste keer vanjaar die laaste sê in ‘n wedstryd op die Hoëveld gehad,
Die Noordvaal Skolerugby-vereniging (NVSRV) sal vanaand tydens ‘n vergadering so bietjie poets aan die SDC Noordvaal Cup se struktuur. “Die
Die groot skare in Vanderbijlpark kon nie vir ‘n aanskouliker eindstryd gevra het nie. Herleef al die Noordvaal Plaat-aksie op
Saterdag se eindstryd in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling bied vir Hoërskool Transvalia hul derde en ook belangrikste geleentheid
Die reaksie van Hoër Tegniese Skool Middelburg se kaptein, Toy Engelbrecht, het gewys presies hoeveel die Rooi Bulle se oorwinning
Middelburg word vir die tweede keer vanjaar weer tussen die Rooi en Groen verdeel. Volg al die Noordvaal Plaat-aksie op
Die Hoër Tegniese Skool Middelburg het dubbel soveel drieë (agt) as Hoërskool Transvalia aangeteken om ‘n tuishalfeindstryd in die SDC
Nóg ‘n Middelburg-derby is moontlik. Volg al die Noordvaal Plaat-aksie regstreeks op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com) Indien Hoër Tegniese Skool
Nog nét een oorwinning. Dit is al wat Ligbron Akademie nodig het om sy plek in die halfeindrondes van die
‘n Wedstryd van twee helftes, maar steeds niks wat die Middies en Oosies skei nie. Herleef al die Noordvaal Cup
Kan Hoërskool Middelburg, in sy tweede kragmeting met die Oosies vanjaar, die dooiepunt in die Moot breek? Volg al die
Hoërskool Oos-Moot het weer bewys dat die Moot nié ‘n maklike plek is om te gaan wen nie. Herleef al
‘n Sege in die Moot sal Hoërskool Klerksdorp se kanse om die halfeindstryd van die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling
Hoërskool Transvalia se neus is nog verder voor na hy sy stempel die afgelope naweek in die Jakarandastad gaan afdruk
Hoërskool Transvalia kan reeds hierdie naweek ‘n plek in die uitspeelrondes van die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling bespreek. Beleef
Ligbron Akademie se busrit terug na Ermelo sou effens korter gevoel het nadat hy die laaste lag kon inkry in
Ligbron Akademie sal sy immuniteit teen die beseringspook waardeer op die vooraand van ‘n uiters taai stryd wat in Pretoria
Oorwinning is ononderhandelbaar hierdie naweek. Geniet al die aksie regstreeks op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com) Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Oos-Moot
MIDDELBURG – Hoër Tegniese Skool Middelburg se Rooibulle is steeds onoorwonne in die Plaat-afdeling van die SDC Noordvaal Cup. Herleef
MIDDELBURG – Die Rooibulle slaag daarin om die Middies vir die eerste keer sedert 2017 te klop. Herleef al die
PRETORIA. – Dit het ‘n volle 11 jaar geneem, maar die Blou Tornado van die Hoërskool Waterkloof het uiteindelik weer
Vanderbijlpark skuif reg vir ‘n naweek van opwindende aksie in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling wat Saterdag afskop. Volg
PRETORIA. – Die Garsie Bere het Saterdag die kroon op waarskynlik sy beste seisoen nog op die rugbyveld gespan. Die
Daar sal vanjaar ‘n nuwe kampioen in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling gekroon word. Hoërskool Rustenburg sal die besoekers Kempton
Hoërskool Kempton Park het daarin geslaag om by die agterdeur vir die eindstryd van die Plaat-afdeling van die SDC Noordvaal
Die Hoërskool Transvalia het nie ‘n maklike taak wat op hom wag indien hy die eindstryd van die SDC Noordvaal
Saturday will see the unbeaten table toppers, Hoërskool Rustenburg, welcome second-place Kempton Park in their last round-robin clash of the
Middelburg will look to take advantage of their home ground advantage to overcome a strong Transvalia side to secure a
Zwartkop will face a tough task when they cross swords with Montana in the SDC Noordvaal Cup Plate-division on Saturday.
KRUGERSDORP. – Schampagne rugby! Dit is hoe die eindstryd van die Noordvaaltrofee se Beker-kompetisie in twee woorde beskryf kan word.
Die eindstryd van die Noordvaaltrofee se Plaat-kompetisie kon net sowel die Puma-eindstryd gewees het. Die Hoërskool Nelspruit se op sy