Virseker Noordvaal Cup Results – 23 May 2026
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd […]
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd […]
Daar is Saterdag in Potchefstroom so bietjie meer as gewoonlik op die spel wanneer Potchefstroom Volkskool en Potchefstroom Gimnasium mekaar
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd
Midstream College het reeds in sy eerste wedstryd as deel van die Virseker Noordvaal Beker se westelike been van die
Midstream College se veldtog in vanjaar se Virseker Noordvaal Cup se westelike been van die Bowl-afdeling kon nie op ‘n
Die nuwe struktuur in vanjaar se Bowl-afdeling van die nuutvernoemde Virseker Noordvaal Cup gee aan drie nuwelinge die geleentheid om
‘n Nuwe struktuur is bekendgemaak vir Afdeling 1 van volgende seisoen se SDC Noordvaal Cup-kompetisie, wat op 18 April 2026
Potchefstroom Volkskool, geskiedkundig een van die Noordvaal se meer suksesvolle spanne oor die jare, het Saterdagmiddag daarin geslaag om ‘n
Sedert die Bowl-afdeling se ontstaan in 2018, destyds as deel van die Virsekerbeker, was daar nog nooit ‘n span wat
Die SDC Noordvaal Cup se Bowl-trofee sal weer vanjaar in Potchefstroom staanplek kry. Die groot vraag is net, waar? Weer
Potchefstroom sal Saterdag tot stilstand kom wanneer Potchefstroom Gimnasium en Potchefstroom Volkskool in hul onderskeie tuishalfeindstryde in aksie is. Volg
Alle paaie lei eerskomende naweek na Potchefstroom waar albei die halfeindstryde in die Bowl-afdeling van die SDC Noordvaal Cup by
Hoërskool Jeugland en Merensky Landbou Akademie se laaste wedstryde in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling sal bepaal hoe die
Die halfeindstryde in die Bowl-afdeling van vanjaar se SDC Noordvaal Cup gaan straks albei in Potchefstroom plaasvind. Herleef al die
In ‘n herhaling van verlede jaar se eindstryd in die Bowl-afdeling van die SDC Noordvaal Cup, is Hoërskool Eldoraigne in
Merensky Landbou Akademie het die eerste hekkie, in sy strewe om ‘n plek in die halfeindronde van SDC Noordvaal Cup
Om in dié stadium te probeer voorspel hoe die puntelys daar gaan uitsien ná die oorblywende drie rondes in die
Jaydon Oosthuizen se driekuns aan drieë het vir hope drama en ‘n naelbyteinde aan die stryd tussen Hoërskool Randburg en
Met ‘n eerste sege in die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling, wat hulle lank ontwyk het, oplaas agter die blad,
Hoërskool Ermelo se oopkantflank, Duan Burger, het met slegs 90 sekondes oor op die horlosie deurgebreek om agter die doellyn
Gedurende die laaste twee rondes van die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling het Hoërskool Ermelo hard aan die deur geklop
Merensky Landbou Akademie het Saterdag vir Potchefstroom Gimnasium en sy ondersteuners laat naels kou in dié twee spanne se kragmeting
Potchefstroom Gimnasium se verdediging van sy Bowl-titel in vanjaar se SDC Noordvaal Cup loop tans volgens plan. Volg al die
Merensky Landbou Akademie het ‘n groot hou geplant in die SDC Noordvaal Cup se Bowl-geveg deur vir Potchefstroom Volkskool in
Merensky Landbou Akademie wil tuis voortbou op die momentum wat hy met sy sege van 28-26 oor Hoërskool Dinamika behaal
Potchefstroom Gimnasium is, na straks die opwindendste plaaslike derby in jare, Saterdagmiddag vir die derde agtereenvolgende keer as die “Prinse”
Merensky Landbou Akademie is daarop uit om te vergoed vir sy naelskraapse nederlaag met ‘n enkele punt teen Bergsig Akademie
Potchefstroom Gimnasium betree die jaarlikse Potchefstroom-derby teen Potchefstroom Volkskool Saterdagmiddag op die Mooivallei-sportgronde as gunsteling. Volg al die aksie regstreeks
Die afgelope naweek se Bowl-aksie in die SDC Noordvaal Cup het ondersteuners vasgenael gehou. Herleef al die aksie op SuperSport Schools
Hierdie week se aksie in Bowl-afdeling van die SDC Noordvaal Cup bied ‘n smullekker mengsel van spanne op soek na
Nie eens ‘n agterstand van 15 punte, met skaars 10 minute oor, was genoeg om die vuur van Hoërskool Eldoraigne
Hoërskool Eldoraigne, naaswenner van verlede jaar se Bowl-afdeling, staar ‘n uiters moeilike uitdaging in die gesig met die aanvang van