Noordvaal bestuur besin oor die struktuur van hul reeks
Die Noordvaal Skolerugby-vereniging (NVSRV) sal vanaand tydens ‘n vergadering so bietjie poets aan die SDC Noordvaal Cup se struktuur. “Die […]
Die Noordvaal Skolerugby-vereniging (NVSRV) sal vanaand tydens ‘n vergadering so bietjie poets aan die SDC Noordvaal Cup se struktuur. “Die […]
Die naam Elrich Bosch sal vir nog ‘n wyle deur die strate van Potchefstroom weergalm. Herleef al die Noordvaal Bowl-aksie
Die SDC Noordvaal Cup se Bowl-trofee sal na hierdie naweek ‘n nuwe staanplek hê. Beleef al die Noordvaal Bowl-aksie regstreeks
Potchefstroom Gimnasium is steeds die gunsteling om vanjaar as kampioen van die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling gekroon te word.
Hul nederlaag teen Hoërskool Alberton maak die Gimmies beslis ‘n raps gevaarliker vir Saterdag se semi-finaal. Volg al die Noordvaal
Hoërskool Eldoraigne se Drake is duidelik op hul gevaarlikste op die vooraand van die halfeindrondes in die SDC Noordvaal Cup
Die strewe na tuishalfeindstryde in die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling behoort van Donderdag af ‘n verbete armdruk af te
Dit is die lekkerte van skolerugby; ‘n span kan enigiemand anders klop op enige gegewe dag. Herleef al die aksie
Met slegs ‘n enkele rondomtalie-wedstryd oor om te speel kon nog niemand in die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling die
Dis een teen twee in die agste ronde van die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling. Beleef al die Bowl-aksie op
Potchefstroom Volkskool kan tereg nóú sy visier op ‘n plek in die uitspeelrondes van die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling
Met die vooruitsig om moontlik in hul eerste jaar in die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling reeds vir die halfeindstryd
Potchefstroom Volkskool se sege in Piet Retief het die Potchefstromers weer in ‘n stewige posisie geplaas wat die wedloop in
Die Jack Botes-stadion, tuisveld van Hoërskool Piet Retief, is aan die gons in afwagting vir die hervatting van sy veldtog
Die langverwagte stryd tussen Merensky Landbou Akademie en Potchefstroom Gimnasium het uiteindelik aangebreek. En, 2022 sal nog vars in die
POTCHEFSTROOM – Potchefstroom Volkskool het daarin geslaag om Merensky in hul spore te stuit. Herleef al die aksie op SuperSport
Potchefstroom Volkskool is oorgehaal om te vergoed vir hul nederlaag teen Gimmies die afgelope naweek. Geniet al die aksie regstreek
POTCHEFSTROOM – Potchefstroom Volkskool sal nóg ‘n jaar moet wag om hul tradisionele vyande, Potchefstroom Gimnasium, as die Prinse van
Daar wag hope opwinding hierdie naweek wanneer die nuwelinge in die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling Saterdag swaarde kruis. Volg
Hoërskool Piet Retief het sy die eerste groot hond in die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling raak gebyt. Herleef al
PRETORIA. – Die Garsie Bere het Saterdag die kroon op waarskynlik sy beste seisoen nog op die rugbyveld gespan. Die
Hoërskool Wesvalia het Saterdag sy plek in die eindstryd verseker, na hy die bordjies teen Eldoraigne met 36-20 kon verhang.
Wesvalia het ‘n groot hekkie wat op hom wag wanneer hy Saterdag op sy tuisveld in Klerksdorp teen Eldoraigne in
Hoërskool Pietersburg walked away with the bragging rights over Merensky after beating the visitors 38-26 in their clash of the
BOKSBURG. – Die gort was Saterdag behoorlik gaar in die Beker-afdeling van die SDC Noordvaal Cup. Daar sal boonop vanjaar
The capital of Limpopo will host a titanic battle between the hosts Hoërskool Pietersburg and Merensky Landbou Akademie in their
Potchefstroom Volkskool will face a tough ask when they go head-to-head against a revitalized Merensky Side in a do or
Die Anker showed why they are considered the team to beat in the SDC Noorvaal Cups’ Bowl-division as they beat
Eldoraigne will look to cause an upset when they travel to Brakpan on Saturday for their SDC Noordvaal Cup Bowl
Die Anker ran rampant in Brakpan in their clash against Merensky in the SDC Noordvaal Cup Bowl-division on Saturday. The
Merensky kicks of their second half of the SDC Noordvaal Cup Bowl Division against Die Anker in Brakpan on Saturday.
Die Hoërskool Eldoraigne het Saterdag gewys dat hy nie in die SDC Noordval Cup se Bowl afdeling afgeskryf kan word