Die Hoërskool Monument van Krugersdorp mik daarna toe om vir die derde agtereenvolgende jaar as kampioen van die Noordvaal Sewes-toernooi gekroon te word. Die toernooi word Vrydag en Saterdag op die veld van die Hoërskool Menlopark beslis.
Monnnas het verlede week oor die laaste hekkie van die Marius Schoeman-toernooi in die Paarl teen die Hoër Jongenskool Paarl gestruikel. Monnas het die vorige twee jaar slegs teen Lichtenburg tydens die Noordvaal-toernooi die knie gebuig.
Al die wedstryde op die A-veld word regstreeks op DigiTV.co.za uitgesaai.
Die bepalings is:
Vrydag, 13 September 2019
A-veld (Wedstryde regstreeks op DigiTV.co.za)
13:00 – Garsfontein vs Ellisras; 13:20 – Hoërskool Middelburg vs CR Swart; 13:40 – Nelspruit vs Rustenburg; 14:00 – Menlopark vs Heidelberg Volkskool; 14:20 – Monument vs Ben Vorster; 14:40 – Waterkloof vs Kempton Park; 15:00 – Garsfontein vs CR Swart; 15:20 – Hoërskool Middelburg vs Ellisras; 15:40 – EG Jansen vs Lichtenburg; 16:00 – Noordheuwel vs Montana; 17:40 – Monument vs Waterkloof; 18:00 – Kempton Park vs Ben Vorster; 18:20 – EG Jansen vs Noordheuwel; 18:40 – Montana vs Lichtenburg; 19:00 – Nelspruit vs Heidelberg Volkskool; 19:20 – Rustenburg vs Menlopark.
B-veld
13:00 – Monument vs Kempton Park; 13:20 – Waterkloof vs Ben Vorster; 13:40 – EG Jansen vs Montana; 14:00 – Noordheuwel vs Lichtenburg; 17:40 – Garsfontein vs Hoërskool Middelburg; 18:00 – Ellisras vs CR Swart.
Saterdag se bepalings van die uitspeelwedstryde na eers na die eerste dag se groepwedstryd bepaal word.
o.15-Bepalings
Vrydag, 13 September 2019
B-veld
14:20 – Hoërskool Middelburg vs Florida; 14:40 – Menlopark vs Die Anker; 15:00 – Waterkloof vs Eldoraigne; 15:20 – HTS Middelburg vs Piet Potgieter; 16:20 – Menlopark vs Hoërskool Middelburg; 18:20 – Hoërskool Middelburg vs Die Anker; 18:40 – Florida vs Menlopark; 19:00 – Transvalia vs Noordheuwel.
C-veld
13:00 – Monument vs EG Jansen; 13:20 – Montana vs Ben Vorster; 13:40 – Waterkloof vs Piet Potgieter; 14:00 – HTS Middelburg vs Eldoraigne; 14:20 – Transvalia vs Garsfontein; 14:40 – Noordheuwel vs Vryburg; 15:00 – Monument vs Ben Vorster; 15:20 – EG Jansen vs Montana; 15:40 – Transvalia vs Vryburg; 16:00 – Noordheuwel vs Garsfontein; 16:20 – Die Anker vs Florida; 17:40 – Waterkloof vs HTS Middelburg; 18:00 – Eldoraigne vs Piet Potgieter; 18:20 – Monument vs Montana; 18:40 – EG Jansen vs Ben Vorster; 19:00 – Noordheuwel vs Vryburg.
[powr-comments id=”a0ce91b1_1568361778512″]