Pietersburg kan voortou in Skild-afdeling neem, Liggies het moeilike stryd wat wag in Tzaneen
Na die eerste twee rondes van die Skild-afdeling van die Virseker Noordvaal Cup is die liga soos verwag nog wawyd […]

Na die eerste twee rondes van die Skild-afdeling van die Virseker Noordvaal Cup is die liga soos verwag nog wawyd […]
Die verrassing van die Skild-afdeling van die Virseker Noordvaal Beker het op die Jack Botes-stadion in Piet Retief gekom. Herleef
Hoërskool Marais Viljoen sal ná slegs ‘n week weer ‘n tweede hap van die kersiekoek kry wanneer hy sy Virseker
Hoërskool Middelburg continued its dominance in Mpumalanga over the last two years. Just a couple of weeks after claiming the
There have been some noteworthy performances in the first round of the Switch School SA20 competition in Mpumalanga over the
Honderdtalle was aan die orde van die dag in Hoërskool Middelburg en Hoërskool Nelspruit se oortuigende seges Saterdag in die Mpumalanga Premierliga. Lees
A patient half-century by top-order batsman, Dian Boucher, and an incisive bowling attack enabled Hoërskool Nelspruit to upset the unbeaten
‘n Afgeronde spanpoging, aanvanklik deur Hoërskool Secunda se kolwers en daarna twee van sy boulers, het verseker dat hy met
For the second time in as many days, Hoërskool Middelburg handed Hoërskool Hoogenhout a heavy defeat, this time in a
The combination of Wihan Fourie‘s anticks with the ball and Pieter Viljoen‘s heroics with the bat saw Hoërskool Hoogenhout shock
Hoërskool Montana is steeds goed op koers om na vanjaar van die SDC Noordvaal Cup se Skild- na die Plaat-afdeling
Die Monties se tweelingpare is weer voltallig vir hul tuishalfeindstryd Saterdag teen Hoërskool Secunda in die SDC Noordvaal Cup se
Hoërskool Pietersburg het, soos in die fabel van “Die skilpad en die haas”, met onverbiddelike deursettingvermoë sy pad na die
Die laaste ronde van die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling eerskomende Saterdag is die belangrikste nóg, met selfs vier spanne
Met Hoërskool Pietersburg en Heidelberg Volkskool se onderskeie seges in die tweede laaste ronde van die SDC Noordvaal Cup se
Hoërskool Pietersburg het steeds ‘n goeie kans om sy weg oop te speel na die halfeindronde in die Skild-afdeling van
Hoërskool Montana se Vorster-tweeling, Aiden en Ashton Vorster, het gesamentlik drie keer agter die doellyn in Tzaneen gaan draai in
Hoërskool Ben Vorster veg Saterdagmiddag om oorlewing vir ‘n plek in die halfeindronde van die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling,
Tuisspanne het die eerste naweek, na die vakansie, die botoon gevoer in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling, met slegs
Franko Rossouw se vlam brand helder in Secunda, nadat dié losvoorspeler vandeesweek in kennis gestel is dat hy in Augustus
Die DStv Schools Netball Challenge se streeksuitdunronde in Mpumalanga vind hierdie naweek plaas, met 20 skole wat sake uitspook om
In ‘n stryd wat deurgaans gelyk het of dit met slegs ‘n paar punte beslis sou word, het Hoërskool Lichtenburg
Heidelberg Volkskool het uiteindelik net een beseringsverlies, en nié twee soos aanvanklik vermoed nie, gely in die vorige ronde van
“Senutergend” som die stryd, vernaam in die laaste 10 minute, op wat gewoed het tussen Hoërskool Die Anker en Hoërskool
Kragmetings tussen Hoërskool Die Anker en Hoërskool Secunda sorg normaalweg vir hope aksie. Saterdagmiddag se stryd in die Skild-afdeling van
Dit het driekunste gereën in die Skild-afdeling van die SDC Noordvaal Cup, en dit nogal deur voorspelers. Lees al die
Daar vind hierdie naweek slegs twee kragmetings plaas in die SDC Noordvaal Cup se hoogs mededingende Skild-afdeling. Volg al die
Hoërskool Montana het hul rekening in die Skild-afdeling van die Noordvaal Cup seëvierend afgeskop danksy ‘n skitterende terugvegpoging Saterdag in
Hoërskool Montana loods sy nuwe hoofstuk, in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling, Saterdag in Pretoria wanneer hy die gevaarlike
Die finale kragmetings van die Menlopark-Netbaltoernooi het soos verwag aksie van hoogstaande gehalte gelewer, met spanne wat enduit alles in
Die jaarlikse Menlo-Netbaltoernooi skop Saterdag af en beloof om vanjaar groter en meer opwindend as ooit tevore te wees. Hierdie
Hoërskool Monument het ‘n nuwe era Saterdag op ‘n wennoot ingelui teen Welkom Gimnasium, in Welkom. Herleef al die aksie