Kempies glip by die agterdeur in tot die halfeindronde van die Plaat-kompetisie
Die Hoërskool Kempton Park het by die agterdeur van Noordvaaltrofee se Plaat-kompetisie by die uitspeelrondes ingeglip. Die Kempies het op […]
Die Hoërskool Kempton Park het by die agterdeur van Noordvaaltrofee se Plaat-kompetisie by die uitspeelrondes ingeglip. Die Kempies het op […]
Die Hoërskool Nelspruit en Hoërskool Rustenburg is sonder twyfel die twee spanne om te klop in vanjaar se Plaat-kompetisie van
Montana het sy aanslag op vanjaar se Noordvaal-trofee se Plaat-kompetisie met ‘n naelskraapse sege van 20-19 op sy tuisveld teen
Die Virsekerbeker se Plaat-kompetisie (Afdeling 1) is waarskynlik een van die taaiste skolerugbyligas in Suid-Afrika. Vanjaar se liga sal op
Die verdedigende kampioen van die Virsekerbeker se Plaat-kompetisie, Ben Vorster van Tzaneen, sal vanjaar weg van die huis op sy
Puntemakers: Montana 39 – Drieë: Stefan Tolmay (2), Nathan Mattheus, Eduan Coetzee, Jooste Nel, Niel de Villiers, Franco
Die Hoërskool Rustenburg se eerstespan is die span om dop te hou in die Virsekerbeker se Plaat-kompetisie. Die Rusties het
PUNTESTAND: # Span Gespeel Wen Gelyk Verloor Punte V Punte T Drieë V Drieë T Punte 1 Eldoraigne 4 3
Die bepalings van die Virsekerbeker Plaat-afdeling is (tuisspanne eerste vermeld): Saterdag, 12 Mei 2018 Marais Viljoen vs ZwartkopEldoraigne vs