Teams for the 2025 St John’s College Easter Festival
The Teams: St John’s College: 15 Nic Searle, 14 Lwandile Khupe, 13 Kael De Goede, 12 Alec Psillos, 11 David […]

The Teams: St John’s College: 15 Nic Searle, 14 Lwandile Khupe, 13 Kael De Goede, 12 Alec Psillos, 11 David […]
Now in its 28th year, the St John’s College Easter Festival is poised to deliver another exhilarating showcase of schoolboy
Die laaste dag van die NWU Sportreeks het ‘n reeks spannende uitspeelwedstryde opgelewer tussen van die top netbalskole in die
Dit het soos verwag ’n titaniese stryd afgegee in die herontmoeting tussen Hoërskool Middelburg en Hoërskool Nelspruit. Herleef al die
Hoërskool Middelburg soek vroeg-vroeg ‘n tweede hap van die kersiekoek wanneer hy Saterdag in Boksburg vir die tweede keer in
There were goals galore, a couple of shock results, and milestones achieved on day one of the Belgotex Sport Easter
Josh Neill and his Rondebosch Boys’ High side capped off an unbeaten NMI Toyota North/South Tournament with a convincing 47-12
Scorers: Paul Roos Gimnasium 26 (19) – Tries: Jordan Steenkamp (3), Tiaan Basson. Conversions: Travis Pheiffer (3). Noordheuwel 19 (0)
Josh Neill‘s headgear was, as usual, seen all over the park as he led a rollicking Rondebosch Boys’ High side
Scorers: Paul Roos Gimnasium 34 (21) – Drieë: Jan-Jan Nel, Jordan Steenkamp, Matthew Kleyn, Dylan van Wyk. Doelskoppe: Travis Pheiffer
Klofies se kaptein, Ronan Bastiaanse, het die kastaiings uit die vuur gekrap om sy span se plek in die eindstryd
Hoër Tegniese Skool Middelburg durf hierdie week die verdedigende kampioen van die NWU Sportreeks, Hoërskool Waterkloof, aan in een halfeindstryd.
Hoërskool Nelspruit se John Duncan was die hoofargitek van die Laevelders se suksesverhaal Saterdagmiddag in Boksburg. Herleef al die aksie
Eerskomende naweek se NWU Sportreeks-stryd in Boksburg tussen die gashere, Hoërskool Dr EG Jansen, en Hoërskool Nelspruit is vir albei
Die NWU Sportreeks het die afgelope naweek opnuut bewys waarom dit een van die kompeterendste netbalkompetisies in die land is.
Hoër Tegniese Skool Middelburg het vir die tweede agtereenvolgende week ‘n groot hond in die Noordvaal gebyt. Herleef al die
Die verdedigende kampioen van die NWU Sportreeks is hierdie naweek in Tzaneen vir die eerste vanjaar in aksie. Volg al
Hoërskool Nelspruit het, na ‘n effense somerslaap in die eerste helfte, as oorwinnaars uit die Mbombela-stryd getree om hul 2025-seisoen
Die rugbyseisoen het nog skaars afgeskop of Mbombela kan reeds regskuif vir ‘n liplekker-stryd Saterdag tussen Hoërskool Nelspruit en Hoërskool
Dit het 25 jaar geneem, maar die Kempies is uiteindelik terug in die A-afdeling van die Finsbury-reeks. Herleef al die
Senuagtige glimlagte, hande voor die gesig en dan… ekstase! Herleef al die aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com) Dit is
Die verdedigende kampioen in die A-afdeling van die Finsbury-reeks, Hoërskool Waterkloof, kom hierdie week voor ‘n taamlike toets te staan
Vaughn van Zyl het die afgelope naweek ‘n vertoning, met sowel die kolf as bal, opgedis, wat Hoërskool Nelspruit en
Daar is nog drie spanne in die wedloop om vanjaar in die eindstryd van die Finsbury-reeks se A-afdeling te speel.
Die Hoërskool Nelspruit se Zoë Cilliers asook Waterkloof se Lenique Vogel het vir die voorste vertonings tydens die jaarlikse Affie
Potchefstroom Volkskool se Eduan van der Merwe en Louis van Wyk het Hoërskool Nelspruit se boulers gekasty met die wilgerlat.
Hoërskool Rustenburg en Potchefstroom Volkskool kan uiteindelik hierdie week ook hul onderskeie Finsbury-veldtogte van stapel stuur. Volg al die aksie
Hoërskool Menlopark se boulers sal waarskynlik vir ’n geruime tyd nog slapelose nagte hê oor Benyael Morkel. Herleef al die
It seems you cannot keep Gavin Genis out of the spotlight. Relive all the action on SuperSport Schools – (www.supersportschools.com)
Mpumalanga’s two best school cricket sides, Hoërskool Middelburg and Hoërskool Nelspruit, meet in the playoff round of the Fain Noordvaal
Ruben Brandmuller’s bat proved to be the difference for Hoërskool Middelburg as they defeated Hoërskool Secunda in the Mpumalanga Premier
Jason Rowles, Dakalo Leketa, and Llewellyn Sutherland claimed the top individual honours when the St David’s Fasken Time Cricket Festival