Merensky wag vir Dinamika van agter die Sitrusgordyn
Hoërskool Dinamika pak die lang tog na die Laeveld aan wanneer hy Saterdag teen Afdeling-D se nuwelinge, Merensky Landbou Akademie, […]

Hoërskool Dinamika pak die lang tog na die Laeveld aan wanneer hy Saterdag teen Afdeling-D se nuwelinge, Merensky Landbou Akademie, […]
Dean van Oeselen se terugkeer, na slegs een wedstryd in die 2023 seisoen, sal die Hoerskool Dinamika ‘n groot hupstoot
Die Hoërskool Middelburg en Wesvalia van Klerksdorp sal sake teen mekaar in die eindstryd van die eerste Kovsie Smash in
Die gasheer van die Kovsie Smash, die Hoërskool Fichardtpark, het sy aanslag op die titel met ‘n klinkende sege van
Die Oakdale Klein Karoo Saadproduksie Rugbyweek is al vir bykans ‘n halwe eeu die wegspringplek van die o.19-rugbyseisoen. In 2024
Middelburg will look to take advantage of their home ground advantage to overcome a strong Transvalia side to secure a
On the 22nd of July 2023 at 14:45 Hoërskool Middelburg took on Secunda High School on their home turf at
Hoërskool Nelspruit will be defending their title as last year’s Mpumalanga champions at their home ground. Sixteen schools will be
KRUGERSDORP. – Daar was nie ‘n plek vir ‘n muis nie. Ja, skolerugby is sonder twyfel deesdae ‘n groter trekpleister
KRUGERSDORP. – Schampagne rugby! Dit is hoe die eindstryd van die Noordvaaltrofee se Beker-kompetisie in twee woorde beskryf kan word.
Die Noordvaaltrofee in die Plaat-afdeling gaan vanjaar iewers in Mpumalanga staanplek kry. Die Hoërskool Nelspruit se Rhinos sal op sy
Die Virsekerbeker se Plaat-kompetisie (Afdeling 1) is waarskynlik een van die taaiste skolerugbyligas in Suid-Afrika. Vanjaar se liga sal op
Die verdedigende kampioen van die Virsekerbeker se Plaat-kompetisie, Ben Vorster van Tzaneen, sal vanjaar weg van die huis op sy
Die Hoërskool Hugenote van Springs het vir die grootste opskudding van die naweek in die Virsekerbeker gesorg toe hy vir
Die eindstryde van Afdeling 3, 4 en 5 van die Virsekerbeker word Saterdag op die velde van Hans Moore in
Noordheuwel het amper op sy tuisveld vir ‘n opskudding gesorg toe hy amper daarin geslaag het om Waterkloof om te
Daar sal vanjaar ‘n nuwe kampioen in die NWU-Pukke se Prestige-reeks gekroon word. Die verdedigende kampioen, Hoërskool Lichtenburg, het sy
PUNTESTAND # Span G W Gelyk Verl. Punte V Punte T Drieë V Drieë T Liga
Die Hoërskool Hartbeespoort is oor die eerste hekkie van die NWU-Pukke Sportreeks. Harties was met 22-18 bo in die openingswedstryd van
Die verdedigende kampioen van die NWU-Pukke Prestige-reeks, die Hoërskool Lichtenburg, sal sy aanslag op vanjaar se titel op sy tuisveld
Die Hoërskool Waterkloof se eerste rugbyspan het sy litte Saterdag teen Montana in ‘n vriendskaplike wedstryd losgemaak. Klofies moes egter
Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Lichtenburg het sy aanslag om sy titel as kampioen van die NWU-Pukke se Prestige-reeks
Founded: Website: www.middies.co.za South African Schools Players: Francois Rossouw. Provincial Players: Conrad Breytenbach. Springbok Players: Tommy du Plessis and Wynand Claassen.