Montana, Heidelberg Volkies deur na NWU Prestige-eindstryd
Montana en Heidelberg Volkskool se netbalspanne het hul plekke bespreek in die eindstryd van die NWU Prestige-reeks met oortuigende seges […]
Montana en Heidelberg Volkskool se netbalspanne het hul plekke bespreek in die eindstryd van die NWU Prestige-reeks met oortuigende seges […]
Die halfeindronde van die NWU Prestige-reeks is Woensdag, 9 April, amptelik afgelas. Dié besluit is uiteindelik deur die reeks se
Die laaste dag van die gewilde Kloof-Netbalfees het vanjaar in egte kampioenskapsgees afgesluit met die spanne wat vir oulaas alles
Die derde dag van Kloof-Netbalfees 2025 het verskeie verrassings opgelewer, sowel as spelers wat hulself as ware kampioene onderskei het.
Zwartkop Hoërskool is thrilled to be among the 96 teams that will be heading to the southern suburbs of Cape
Die eerste dag van Kloof-Netbalfees 2025 het afgeskop met kragmetings tussen van die land se voorste skole, en die aksie
Die kwarteindronde van die NWU Prestige-reeks het ‘n indrukwekkende skouspel van skolenetbal opgelewer, met die beste spanne van die streek
Dit het soos verwag ‘n klipharde en senutergende stryd afgegee tussen Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Klerksdorp in die kwarteindronde van
Klerksdorp hoef nie meer tot 10 Mei te wag om ‘n kragmeting tussen Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Klerksdorp te aanskou
Die NWU Prestige-reeks het die afgelope naweek weer netbal van die hoogste gehalte gelewer met Zwartkop en Heidelberg Volkskool wat
Hoër Volkskool Potchefstroom, Wesvalia en Potchefstroom Gimnasium het as die sterkste spanne na vore getree tydens die afgelope naweek se
Hoërskool Zwartkop het Saterdag voet in die hoek gesit ná rustyd om die besoekende Hoërskool Klerksdorp ore aan te sit
The boys’ schools’ hockey season hit its stride in Gauteng on the weekend with a slate of tasty clashes, beginning
Tradisionele aartsvyande, Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Klerksdorp, sê mekaar Saterdag vir die eerste keer vanjaar die stryd aan. Volg al
The schools’ hockey season hits full throttle this weekend, and it includes Hoërskool Zwartkop welcoming Hoërskool Klerksdorp to Pretoria on
Die afgelope naweek het skole van regoor die land mekaar die stryd aangesê in die NWU Prestige-reeks. Die naweek was
Hoërkool Klerksdorp se loskopstut, De Wet le Roux, het die kroon gespan op ‘n reuse vertoning deur oor te storm
Na twee jaar waarin name soos dié van Hennie Eybers en Tyron Hand op almal se lippe was wanneer daar
Merensky Landbou Akademie het sy Finsbury-veldtog op ‘n hoë noot afgesluit met twee agtereenvolgende seges in twee dae om as
Hoërskool Klerksdorp se twee aanvangskolwers het ‘n yslike vertoning opgedis vir hul span om Hoërskool Linden met nege paaltjies te
Daar is slegs een wedstryd om na uit te sien in die Finsbury-reeks se Afdeling E eerskomende Saterdag, met Hoërskool
Rinaldo Bornman was vir die tweede keer vanjaar Hoërskool Wesvalia se moses. Herleef al die aksie op SuperSport Schools –
Hoërskool Wesvalia soek ‘n tweede hap van die kersiekoek wanneer hy Saterdag, vir die tweede keer vanjaar, teen Merensky Landbou
Muhammed Bulbulia, the experienced Fields College star, will lead the North West side at the annual Khaya Majola Week in
Afrikaanse Hoër Seunskool se Hanro Keulder het gemaai onder Hoërskool Dr. EG Jansen se kolwers om Affies se tweede span tot
Hoërskool Dr. EG Jansen het ‘n ware lopiefees geniet op die tweede dag van die Izintaba Gimmies-Krieketfees. Herleef al die
Die eerste dag van die tweede Izintaba Gimmies-Krieketfees het gesorg vir ‘n behoorlike lopie-neerslag op die kolfvriendelike blaaie in Potchefstroom.
Helpmekaar Kollege se spiesgooier Jan-Hendrik Heymans het vir die hoogtepunt van die jaarlikse Bestmed Egoli-byeenkoms in die UJ-stadion in Johannesburg
Hoërskool Wesvalia’s victory over Potchefstroom Volkskool, by the barest of margins, sent waves rippling through the North West League on
Die Hoër Tegniese Skool Middelburg het dubbel soveel drieë (agt) as Hoërskool Transvalia aangeteken om ‘n tuishalfeindstryd in die SDC
‘n Wedstryd van twee helftes, maar steeds niks wat die Middies en Oosies skei nie. Herleef al die Noordvaal Cup
Kan Hoërskool Middelburg, in sy tweede kragmeting met die Oosies vanjaar, die dooiepunt in die Moot breek? Volg al die