Oosies agttal lê grondslag, Valia nou loshande voor
Hoërskool Oos-Moot het weer bewys dat die Moot nié ‘n maklike plek is om te gaan wen nie. Herleef al […]
Hoërskool Oos-Moot het weer bewys dat die Moot nié ‘n maklike plek is om te gaan wen nie. Herleef al […]
‘n Sege in die Moot sal Hoërskool Klerksdorp se kanse om die halfeindstryd van die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling
Hoërskool Transvalia se neus is nog verder voor na hy sy stempel die afgelope naweek in die Jakarandastad gaan afdruk
Hoërskool Transvalia kan reeds hierdie naweek ‘n plek in die uitspeelrondes van die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling bespreek. Beleef
Ligbron Akademie se busrit terug na Ermelo sou effens korter gevoel het nadat hy die laaste lag kon inkry in
Hoërskool Klerksdorp is slaggereed om hierdie naweek die sterkste skole aan te vat met konstruktiewe netbal, en om elke wedstryd
Ligbron Akademie sal sy immuniteit teen die beseringspook waardeer op die vooraand van ‘n uiters taai stryd wat in Pretoria
“Ons het uiteindelik die regte rat voorlangs geslaan” Herleef al die aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com) So het Braam
Oorwinning is ononderhandelbaar hierdie naweek. Geniet al die aksie regstreeks op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com) Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Oos-Moot
MIDDELBURG – Hoër Tegniese Skool Middelburg se Rooibulle is steeds onoorwonne in die Plaat-afdeling van die SDC Noordvaal Cup. Herleef
Dit sal die eerste keer in jare wees dat Hoër Tegniese Skool Middelburg se Rooibulle en Hoërskool Oos-Moot slaags raak
Hoërskool Lichtenburg het wéér koning gekraai in hul jaarlikse FNB Classic Clashes-kragmeting met Hoërskool Klerksdorp. Herleef al die aksie op SuperSport
Die opwinding is tasbaar in afwagting op Saterdag se jaarlikse FNB Classic Clashes-kragmeting tussen Hoërskool Lichtenburg en Hoërskool Klerksdorp. Volg
‘n Strafdrie, met speeltyd reeds verstreke, het gesorg vir Valia-jolyt in die eerste ronde van die SDC Noordvaal Cup se
Vanderbijlpark skuif reg vir ‘n naweek van opwindende aksie in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling wat Saterdag afskop. Volg
‘n Kapteinsbeurt deur Die Anker se kaptein, Ruben Herbst, het gehelp dat die span van Brakpan stadig maar seker momentum
Hoërskool Die Anker is oorgehaal om hul NWU Prestige-veldtog op ‘n hoë noot af te sluit, wanneer hulle Saterdag op
Die troepe van John Kleynhans, kaptein en slot van Lichtenburg, sal deeglik bewus wees van die reuse taak wat vandag
Daar is tot dusver vanjaar geen keer aan Hugenote in vanjaar se NWU Prestige-reeks nie. Herleef al die aksie op
Heidelberg word bederf met ‘n voorsmakie van wat voorlê in die opkomende SDC Noordvaal Cup wanneer twee spanne in vanjaar
Dit het ‘n naelbytstryd in die NWU Prestige-reeks afgegee tussen Hoërskool Rustenburg en ‘n begeesterde Hoërskool Wesvalia, met albei spanne
Hoërskool Wesvalia kom Saterdag voor hul grootste toets nóg te staan vanjaar, wanneer hulle met Hoërskool Rustenburg, in die NWU
Hoërskool Wesvalia, wat verlede naweek vir die eerste keer in drie jaar met Hoërskool Fichardtpark kon afreken, sal met hernude
Noordheuwel is gearing up for what could be an unprecedented fourth title in succession for the school in the 2024
Klerksdorp High School ended their campaign at the second annual Izintaba Potch Gimmies Cricket Festival in fine fashion with a
Boland Landbou returned to winning ways on day three of the Izuntaba Potch Gimmies Cricket Festival with a solid performance
Klerksdorp High School racked up more success on Saturday with an impressive second victory in their game against a Glenwood
Tommie Botha took home the accolade of Man of the Match for his all-round performance of 51 from 88 balls
Die tweede jaarlikse Izintaba Potchefstroom Gimnasium-Krieketfees speel oor die volgende vier dae in Potchefstroom af, waar 18 spanne van regoor
Middelburg will look to take advantage of their home ground advantage to overcome a strong Transvalia side to secure a
KRUGERSDORP. – Schampagne rugby! Dit is hoe die eindstryd van die Noordvaaltrofee se Beker-kompetisie in twee woorde beskryf kan word.
Daar sal vandag sonder twyfel niks teruggehou word in die eindstryd van die Noordvaaltrofee se Skild-kompetisie tussen die Hoërskool Klerksdorp