Goudveld wil weer stof in Fichies se oë skop
Goudveld-Hoërskool en Hoërskool Fichardtpark pak mekaar môre in ‘n netbalwedstryd as deel van die Wesgrow Sentrale Sportbyeenkoms. Die wedstryd is […]

Goudveld-Hoërskool en Hoërskool Fichardtpark pak mekaar môre in ‘n netbalwedstryd as deel van die Wesgrow Sentrale Sportbyeenkoms. Die wedstryd is […]
BLOEMFONTEIN. – Die derde keer was toe nie skeepsreg nie. Die Hoërskool Fichardtpark het sy rieme met 13-27 teen Wesvalia
Fichardtpark se Leeus sal Saterdag tydens sy jaarlikse Standard Bank Fichardtpark Sportdag van die begin af op alle silinders moet
Hoërskool Fichardtpark het in 2023 nie alleen aandag getrek met ‘n skitterseisoen nie, maar ook die geskiedenisboeke herskryf deur hul
Hoërskool Diamantveld was reeds van ‘n plek in vanjaar se Motheo o. 19-T20-Superliga verseker voor hul laaste wedstryd teen Hoërskool
Arnaud Marais se 54 lopies was genoeg vir Hoërskool Jim Fouché om Saterdag hul stempel in Sasolburg af te druk. Beleef
MJ Herbst se beurt van 95 lopies was Donderdag die bepalende faktor in Fichardtpark se sege oor Grey-kollege se o.
Hoërskool Fichardtpark het met trots hul eerste netbalspan vir die 2024-seisoen bekendgestel. Onder leiding van die bekwame Protea-netbalster, Karla Pretorius,
Die Protea netbalster Karla Pretorius is onlangs as die nuwe hoof van netbal by Hoërskool Fichardtpark aangestel. Met ‘n roemryke
Pieter van Biljon kon Saterdag vir Sentraal tot ‘n skitterende sege oor Hoërskool Sasolburg aanvoer in Bloemfontein. Beleef weer al
Hoërskool Sentraal het Dinsdag hul buurskool in die Rosestad, Fichardtpark, met sewe paaltjies ore aangesit na ‘n venynige vertoning deur
Stian Kruger het Saterdag ‘n onvergeetlike wedstryd in die Rosestad beleef om vir Fichardtpark tot oorwinning teen Welkom Gimnasium te
Meyer Pretorius het Saterdag 213 lopies van 98 balle gemoker vir Hoërskool Sasolburg teen Voortrekker in Bethlehem. Dit is Pretorius
Na afloop van die suksesvolle Kovsie Smash se eerste toernooi, is daar ‘n span van die week aangekondig. Hierdie span
Die Hoërskool Fichardtpark se Eben Botha se indrukwekkende hondertal van 138 van slegs 53 aflewerings het aan sy span ‘n
Die Hoërskool Fichardtpark het sy tweede dag van die Kovsie Smash met ‘n oortuigende oorwining oor Goudveld-Hoërskool afgeskop. Volg al
Die gasheer van die Kovsie Smash, die Hoërskool Fichardtpark, het sy aanslag op die titel met ‘n klinkende sege van
Die Hoërskool Fichardtpark vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar en dié feesvieringe skop volgende week in Bloemfontein af met die Kovsies
Jim Fouché en Fichardtpark sal mekaar weer ontmoet in die Stadsbeker eindstryd nadat hule hierdie naweek vir Sentraal en Landboudal
In a sensational display of batting prowess, Fichardtpark‘s first-team openers, Eben Botha and MJ Herbst, showed remarkable chemistry and skill,
There was nothing to separate Fichardtpark and Goudveld at the conclusion of a roller-coaster 50-overs-a-side match in Welkom on Saturday.
Jim Fouché het hul sterkste vertoning van die seisoen dusver gehou vir die Vrystaatse A-liga eindstryd. JF het vir die
Die 2023 Bloemfontein Stadsbeker-kampioen sal Saterdag by President Steyn gekroon word, waneer Fichardtpark en Jim Fouché mekaar aanpak vir die
Die Vrystaatse halfeindstryde vind Saterdag op President Steyn se velde plaas. Volg al die aksie op SuperSport Schools – Registreer
Jim Fouché ultimately managed a comfortable 38-17 victory over Sentraal in their FNB Classic Clash after their neighbours gave them
The Bloemfontein schools are all in action on the rugby field this weekend. Sentraal face another big challenge as they
Daar is weer harde rugby voorspel vir die naweek in die Vrystaat. Die Bloemfonteinse buurskole, Sentraal en Fichardtpark, pak mekaar
Die Hoër Meisieskool Oranje was Donderdag op hul stukke. Oranje het vir die Hoërskool Fichardtpark ‘n loesing van 60-16 in
Jim Fouché onthaal hul buurskool in die Rosestad, Fichardtpark, vir wat beloof om ‘n vurige stryd tussen die twee Bloemfonteinse
PRETORIA. – Die eerste skote in vanjaar se skolerugby het geklap en blyk dat vanjaar weer ‘n opwindende seisoen vol
Fichardtpark will face Hoërskool Diamantveld of Kimberley in the main match of their annual Nashua Sports Day in Bloemfontein. The
Fichardtpark will face Grey College’s second team in the final of the Free State SuperLeague T20 which will be played