Fichies sorg vir reuse opskudding, Bornman is Trio se baas
Die feesvieringe in Bloemfontein loop hoog nadat die gasheerspan, Hoërskool Fichardtpark, ‘n uitstaande vertoning gelewer het vir die grootste opskudding […]

Die feesvieringe in Bloemfontein loop hoog nadat die gasheerspan, Hoërskool Fichardtpark, ‘n uitstaande vertoning gelewer het vir die grootste opskudding […]
Die verdedigende kampioen van die Kovsie Smash-toernooi, Hoërskool Wesvalia, het uiteindelik die geleentheid gekry om sy staal te wys nadat
Die eerste dag van die tweede Kovsie Smash-toernooi is gekortwiek deur nat weer in die Rosestad, maar dit het nie
Die spanne: Fichardtpark: Stian Kruger (C), Davyd Oosthuizen, Diederick de Vos, Marno Smith, Nathan Ackerman, Aaron Isaacs, Daniel Badenhorst, Devante
Die opgewondenheid in Bloemfontein, en vernaam by Hoërskool Fichardtpark, is tasbaar op die vooraand van die skool se tweede aanbieding
Dit is amper tyd om die wenner van die Wesgrow Sentrale Sportreeks te kroon, en alles dui daarop dat Bethlehem
Die Vrystaatse keurders het ‘n hele paar antwoorde gekry na die span se kragmeting Saterdag teen die Griffons se Akademie-span
Fichardtpark se breker-slot, Jaco Grobbelaar, het die SA keurders se aandag vanjaar gegryp met sy onvermoeide werktempo op die veld.
Die Vrystaatse o.18-rugbyspan se hele beginspan vir die Stadio Cravenweek vir hoërskole kom vanjaar uit Grey-kollege. In totaal het die
Welkom Gimnasium claimed the bragging rights in Welkom for a 10th year on the trot after asserting their dominance over
Landboudal en Jim Fouché sluit Saterdag ‘n aksiebelaaide week van skolerugby in die Vrystaat af wanneer hulle mekaar die stryd
Jim Fouché het Saterdag hul FNB Classic Clashes-kragmeting met Hoërskool Sentraal met 32-12 gewen om te bewys dat verlede jaar
Hoërskool Sentraal is vasbeslote om hierdie naweek hul sukses in 2022 te laat herleef wanneer die FNB Classic Clashes-kragmeting met
Sentraal het Saterdag daarin geslaag om hul jaarlikse Standard Bank-fees in Bloemfontein op ‘n hoë noot af te sluit
Die Sentraal Standard Bank-toernooi skop Donderdag af en beloof om vir Bloemfontein te bederf met twee dae van opwindende
Verlede week was gevul met opwindende netbalaksie, met spanne van die Noord-Kaap en Vrystaat-streke wat mekaar die stryd aangesê het.
Diamantveld se eerstespan het Woensdagaand die tafel gedek vir ‘n opwindende Absa Wildeklawer-toernooi, wat volgende week in Kimberley afskop, deur
Grey High School versus Paul Roos Gimnasium (PRG) will headline a bumper weekend of hockey action in the Eastern Cape when
Diamantveld sit Woensdagaand hul onoorwonne Wesgrow Sentrale Sportreeks-veldtog voort wanneer hulle vir die Leeus van Fichardtpark in Kimberley ontvang. Beleef
Hoërskool Trio het Saterdag in Bethlehem hul eerste sege in vanjaar se Wesgrow-reeks behaal, deur vas te byt vir ‘n
Jim Fouché is oorgehaal om Diamantveld se perfekte begin tot hul Wesgrow Sentrale Sportreeks-veldtog Saterdag in Bloemfontein tot ‘n einde
Durban Girls’ College (DGC) hosts St Mary’s DSG (Kloof) on Saturday in a blockbuster KZN clash between two of the
Grey College ran in 14 tries against Outeniqua on Saturday as they silenced their doubters after a shock defeat to
Grey-kollege sal oorgehaal wees om hul naam in ere te herstel wanneer hulle hierdie naweek vir Hoërskool Outeniqua in Bloemfontein
Fichardtpark came out on top after a dramatic battle against their Bloemfontein rivals, Jim Fouché, on Saturday. The match had
Verlede seisoen se o. 19 A-rugbykampioen in die Wesgrow Sentrale Sportreeks, Hoërskool Fichardtpark, pak Saterdag hul buurskool en aartsvyand, Hoërskool
Die voormalige Bok- en Bul-breker, Danie Rossouw, was die vergestalting van wat klipharde, eerlike rugby behels. Geen wonder dat ’n
Voortrekker Hoërskool se eerstespan het Saterdag die bordjies verhang teen Hoërskool Fichardtpark met ‘n oortuigende sege van 33-5, tuis in
Die afgelope naweek het weereens mededinging soos min opgelewer in die Wesgrow Sentrale Sportreeks, met Sentraal, Jim Fouché, Diamantveld en
Hierdie Saterdag is al die spanne in vanjaar se Wesgrow Sentrale Sportreeks in aksie, met Hoërskool Trio en Hoërskool Sentraal wat
Goudveld-Hoërskool het Dinsdag hul Wesgrow Sentrale Sportreeks-veldtog met ‘n indrukwekkende sege van 22-19 oor verlede jaar se kampioenspan, Hoërskool Fichardtpark,
Verlede jaar se Wesgrow o. 19-rugbykampioene, Hoërskool Fichardtpark, skop hul nuwe veldtog vanmiddag af wanneer hulle vir Goudveld-Hoërskool in Welkom