Hugenote hoopvol vir Hansieweek-titel
Hoërskool Hugenote (Springs) lek hul lippe af vir ‘n kans om as vanjaar se nuwe Mauritz Hansen Rugbyweek-kampioen gekroon te […]
Hoërskool Hugenote (Springs) lek hul lippe af vir ‘n kans om as vanjaar se nuwe Mauritz Hansen Rugbyweek-kampioen gekroon te […]
Die eerste dag by vanjaar se Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek het weereens alle verwagtings oortref. Vyftien kookwater-wedstryde het op die plaas
Nie eens ‘n rooikaart, kort voor rustyd, was genoeg om Hoërskool Hans Strijdom in die hoofwedstryd op die eerste dag
Die platteland word hierdie langnaweek weer bederf met topgehalte skolerugby by die Namgola Parys-rugbyweek. Volg die aksie regstreeks op SuperSport
Die Hoër Landbouskool Oakdale se jaarlikse Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek trek hierdie naweek weer 30 skole van regoor Suid Afrika na Riversdal
Daar sal vanjaar ‘n nuwe kampioen by die 30ste Mauritz Hansen Rugbyweek gekroon word. Die toernooi, wat sedert 1993 in Naboomspruit,
Dit het ‘n naelbytstryd in die NWU Prestige-reeks afgegee tussen Hoërskool Rustenburg en ‘n begeesterde Hoërskool Wesvalia, met albei spanne
Hoërskool Wesvalia kom Saterdag voor hul grootste toets nóg te staan vanjaar, wanneer hulle met Hoërskool Rustenburg, in die NWU
Hoërskool Hugenote van Springs het die Noordvaal-rugbykringe aan die gons nadat hulle vir Hoërskool Noordheuwel met ‘n telling van van
Hoërskool Pietersburg behoort op hul hoede wees wanneer hulle Hoërskool Die Anker Saterdag in Polokwane verwelkom. Al die aksie regstreeks op
Hoërskool Nelspruit het vir Hoërskool Secunda ‘n behoorlike rugbyles in hul kragmeting in Nelspruit geleer. Die Nellies het oortuigend as
Hoërskool Die Anker sal Saterdag behoorlik getoets word wanneer hulle teen ‘n sterk Hoërskool Marais Viljoen in die NWU Prestige-reeks
Die Oakdale Klein Karoo Saadproduksie Rugbyweek is al vir bykans ‘n halwe eeu die wegspringplek van die o.19-rugbyseisoen. In 2024
Die Hoërskool Marais Viljoen is vanjaar bobaas by die Heidelberg Volkskool-been van die Darryl Weir o.17 sewestoernooi. Hulle sluit die
Noordheuwel is gearing up for what could be an unprecedented fourth title in succession for the school in the 2024
PRETORIA. – Die Garsie Bere het Saterdag die kroon op waarskynlik sy beste seisoen nog op die rugbyveld gespan. Die
Hoërskool Wesvalia het Saterdag sy plek in die eindstryd verseker, na hy die bordjies teen Eldoraigne met 36-20 kon verhang.
Wesvalia het ‘n groot hekkie wat op hom wag wanneer hy Saterdag op sy tuisveld in Klerksdorp teen Eldoraigne in
Hoërskool Pietersburg walked away with the bragging rights over Merensky after beating the visitors 38-26 in their clash of the
The capital of Limpopo will host a titanic battle between the hosts Hoërskool Pietersburg and Merensky Landbou Akademie in their
Potchefstroom Volkskool will face a tough ask when they go head-to-head against a revitalized Merensky Side in a do or
Die Anker showed why they are considered the team to beat in the SDC Noorvaal Cups’ Bowl-division as they beat
Eldoraigne will look to cause an upset when they travel to Brakpan on Saturday for their SDC Noordvaal Cup Bowl
Die Anker ran rampant in Brakpan in their clash against Merensky in the SDC Noordvaal Cup Bowl-division on Saturday. The
Merensky kicks of their second half of the SDC Noordvaal Cup Bowl Division against Die Anker in Brakpan on Saturday.
Die NWU Prestige-reeks skop hierdie week vroeg af nadat meeste spanne verlede Saterdag hul eerste bepaling in die reeks gespeel
Die eindstryd van die Noordvaaltrofee se Bowl-kompetisie beloof om ‘n strawwe tweestryd te wees. Die Hoërskool Secunda en Die Anker
Daar sal in 2021 ‘n nuwe liga by Afdeling 1 van die Virsekerbeker gevoeg word. Die besluit is deur die
Die eerste skote in Afdeling 2 van die Virsekerbeker sal Saterdag regoor die Noordvaal-streek klap. Dit is veral die uitspeelwedstryd
Die Hoërskool Hartbeespoort is oor die eerste hekkie van die NWU-Pukke Sportreeks. Harties was met 22-18 bo in die openingswedstryd van