Midstream College byt Bowl se grootste hond raak, Dinamika klink Die Anker se doppie
Midstream College het reeds in sy eerste wedstryd as deel van die Virseker Noordvaal Beker se westelike been van die […]
Midstream College het reeds in sy eerste wedstryd as deel van die Virseker Noordvaal Beker se westelike been van die […]
Midstream College se veldtog in vanjaar se Virseker Noordvaal Cup se westelike been van die Bowl-afdeling kon nie op ‘n
Ervaring en talent sal twee van die hoekstene wees wat van Heidelberg Volkskool ’n gevaar in vanjaar se rugbyseisoen sal
Hoërskool Pietersburg het, soos in die fabel van “Die skilpad en die haas”, met onverbiddelike deursettingvermoë sy pad na die
Die laaste ronde van die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling eerskomende Saterdag is die belangrikste nóg, met selfs vier spanne
Met Hoërskool Pietersburg en Heidelberg Volkskool se onderskeie seges in die tweede laaste ronde van die SDC Noordvaal Cup se
Hoërskool Pietersburg het steeds ‘n goeie kans om sy weg oop te speel na die halfeindronde in die Skild-afdeling van
Hoërskool Montana se Vorster-tweeling, Aiden en Ashton Vorster, het gesamentlik drie keer agter die doellyn in Tzaneen gaan draai in
Hoërskool Ben Vorster veg Saterdagmiddag om oorlewing vir ‘n plek in die halfeindronde van die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling,
Tuisspanne het die eerste naweek, na die vakansie, die botoon gevoer in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling, met slegs
Franko Rossouw se vlam brand helder in Secunda, nadat dié losvoorspeler vandeesweek in kennis gestel is dat hy in Augustus
Hoërskool Die Anker se reuse dieselenjin het Saterdagmiddag op sy tuisveld in Brakpan verwoed voortgestoom om ‘n belangrike sege van
Die wedloop in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling is steeds wawyd oop met ‘n aantal spanne wat, voor hierdie
Daar was vanjaar geen naelbyt-oomblikke vir Hoërskool Ben Vorster in sy jaarlikse Limpopo-derby met Hoërskool Pietersburg nie. Herleef al die Skild-aksie op SuperSport
Die rooi gedeelte van Tzaneen sal Saterdagmiddag skuins na 12 tot ‘n stilstand kom wanneer die grootste derby in Limpopo
Die Valke se voorlopige Cravenweek-span sal Dinsdag behoorlik op die proef in sy opwarmingswedstryd teen sy eweknie van die Blou
“Senutergend” som die stryd, vernaam in die laaste 10 minute, op wat gewoed het tussen Hoërskool Die Anker en Hoërskool
Kragmetings tussen Hoërskool Die Anker en Hoërskool Secunda sorg normaalweg vir hope aksie. Saterdagmiddag se stryd in die Skild-afdeling van
Hoërskool Montana het hul rekening in die Skild-afdeling van die Noordvaal Cup seëvierend afgeskop danksy ‘n skitterende terugvegpoging Saterdag in
Hoërskool Montana loods sy nuwe hoofstuk, in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling, Saterdag in Pretoria wanneer hy die gevaarlike
Montana en Heidelberg Volkskool se netbalspanne het hul plekke bespreek in die eindstryd van die NWU Prestige-reeks met oortuigende seges
Die halfeindronde van die NWU Prestige-reeks is Woensdag, 9 April, amptelik afgelas. Dié besluit is uiteindelik deur die reeks se
Die jaarlikse Klein Karoo Saadproduksie Oakdale Rugbyweek beloof om soos elke jaar weer vir ‘n hele paar hoogtepunte te sorg.
Die kwarteindronde van die NWU Prestige-reeks het ‘n indrukwekkende skouspel van skolenetbal opgelewer, met die beste spanne van die streek
Dit het soos verwag ‘n klipharde en senutergende stryd afgegee tussen Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Klerksdorp in die kwarteindronde van
Klerksdorp hoef nie meer tot 10 Mei te wag om ‘n kragmeting tussen Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Klerksdorp te aanskou
Hoërskool Zwartkop het Saterdag voet in die hoek gesit ná rustyd om die besoekende Hoërskool Klerksdorp ore aan te sit
Tradisionele aartsvyande, Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Klerksdorp, sê mekaar Saterdag vir die eerste keer vanjaar die stryd aan. Volg al
Die afgelope naweek het skole van regoor die land mekaar die stryd aangesê in die NWU Prestige-reeks. Die naweek was
Eduard Dreyer se stewel was Saterdag in Klerksdorp die beslissende faktor in Hoërskool Wesvalia se eerste sege van die jaar,
Dit gee tradisioneel ‘n titaniese stryd af wanneer Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Die Anker se paaie kruis, en hierdie naweek
Die NWU Prestige-reeks het die afgelope naweek ‘n skouspel van netbaltalent en mededinging opgelewer. Skole het mekaar die stryd aangesê