Heidelberg Volkies troef begeesterde Bergsig, Die Anker sink Wagpos
Dit het bloedsweet gekos vir Heidelberg Volkskool om sy eerste sege van 2025, in die NWU Prestige-reeks, te behaal. Herleef al […]
Dit het bloedsweet gekos vir Heidelberg Volkskool om sy eerste sege van 2025, in die NWU Prestige-reeks, te behaal. Herleef al […]
Die twee nuwelinge in vanjaar se NWU Prestige-reeks skop hierdie naweek die langverwagte 2025-rugbyseisoen af. Volg al die aksie regstreeks
Die langverwagte NWU Prestige-reeks skop hierdie naweek af en beloof om vanjaar weer van Suid-Afrika se beste skolenetbal-talent ten toon te
Curro Hazeldean of Pretoria is also on the march to the big leagues in the Wildeklawer Super Interhigh Series. They
Welkom Gimnasium made their trip from the Free State worthwhile by capturing the High School Series, proudly sponsored by Toyota,
Om as ‘n nuweling in een van die Noordvaal-afdelings die eindstryd te haal sit nie in enige span se broek
Die moontlikheid bestaan dat vanjaar se eindstryd in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling ‘n herhaling kan wees van verlede
Hoërskool Secunda het, met sewe drieë teenoor die enkele een van Heidelberg Volkskool, doodseker gemaak dat hy na die halfeindrondes
Die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling wag steeds in spanning om te sien wie ná hierdie week se aksie die
Rieckard van Heerden laat Klerksdorp jubel, breek Secunda se harte. Herleef al die Noordvaal Skild-aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com)
“Die vaste fasette en basiese aspekte gaan deurslaggewend wees.” Aldus Hoërskool Die Anker se breier, Corneel van Dyk, op die
LICHTENBERG – Die Liggies het vir die soveelste keer vanjaar hul staal op tuisbodem getoon. Herleef al die aksie op
“Lichtenburg is ‘n uitstekende span, goed afgerig en het heelwat momentum” Beleef al die aksie regstreeks op SuperSport Schools –
Dit was ‘n derby soos van ouds tussen twee van Limpopo se groot honde. Herleef al die aksie op SuperSport
Limpopo se hoofstad skuif vir die eerste keer in drie jaar weer reg om gasheer te speel vir die tradisionele
Die senuwees is omtrent gaar na ál die aksie in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling die afgelope naweek. Herleef
Die Liggies kan hul hande vol hê wanneer Hoërskool Hugenote van Springs Saterdag in Lichtenburg kom besoek aflê. Beleef al
SECUNDA – Hoërskool Die Anker het Saterdag bitter naby daaraan gekom om te vergoed vir ‘n pynlike nederlaag van 17-18
Onafgehandelde sake is hoog op Hoërskool Die Anker se agenda wanneer hulle Saterdag in Secunda teen die verdedigende kampioen in
Hoërskool Hugenote van Springs het ‘n besliste waarskuwing gerig in hul eerste verskyning vanjaar in die SDC Noordvaal Cup se
‘n Hoogs interessante stryd tussen twee groot name in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling vind hierdie naweek plaas op
Hoërskool Wesvalia het hul eerste slagoffer in die Skild-afdeling van vanjaar se SDC Noordvaal Cup geëis. Herleef al die aksie
Die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling beloof om uiters interessant te wees vanjaar. Volg al die aksie regstreeks op SuperSport
‘n Kapteinsbeurt deur Die Anker se kaptein, Ruben Herbst, het gehelp dat die span van Brakpan stadig maar seker momentum
Hoërskool Die Anker is oorgehaal om hul NWU Prestige-veldtog op ‘n hoë noot af te sluit, wanneer hulle Saterdag op
Die troepe van John Kleynhans, kaptein en slot van Lichtenburg, sal deeglik bewus wees van die reuse taak wat vandag
Daar is tot dusver vanjaar geen keer aan Hugenote in vanjaar se NWU Prestige-reeks nie. Herleef al die aksie op
Heidelberg word bederf met ‘n voorsmakie van wat voorlê in die opkomende SDC Noordvaal Cup wanneer twee spanne in vanjaar
Die Parys Namgola-beker het die naweek ‘n nuwe staanplek in Noord-Vrystaat gekry, nadat Hoërskool Hoopstad se eerstes vir die gasheerspan,
Hoërskool Hugenote is as die nuwe Mauritz Hansen Rugbyweek-kampioen gekroon nadat hulle die gasheerskool, Hoërskool Hans Strijdom, met ‘n telling
Hoërskool Robertson het op die laaste dag van die Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek die tuisspan uitoorlê met 19-17, en so vir
Die Hoërskool Brackenfell het hul onoorwonne rekord behou na die tweede dag van vanjaar se Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek, by die Hoër