Jacobs sorg vir Jansie-jolyt op die Heuwel
KRUGERSDORP – Wie anders as die Arende se Juandre Jacobs om die wa deur die drif te trek? Herleef al […]

KRUGERSDORP – Wie anders as die Arende se Juandre Jacobs om die wa deur die drif te trek? Herleef al […]
PRETORIA – Die Garsie-Bere het Saterdag 30 redes verskaf dat hulle uiteindelik die regte losskakel opgespoor het. Herleef al die
Oorwinning is ononderhandelbaar hierdie naweek. Geniet al die aksie regstreeks op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com) Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Oos-Moot
Die Arende wil hul posisie in die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling verstewig voor die Junie-vakansie. Geniet al die aksie
Potchefstroom Volkskool is oorgehaal om te vergoed vir hul nederlaag teen Gimmies die afgelope naweek. Geniet al die aksie regstreek
SPRINGS – Die wenner tussen Hugies en Wessies sal met die louere as die enigste onoorwonne span, voor die Junie-vakansie,
Kan Nelspruit die keerpunt vir Hoërskool Marais Viljoen beteken? Geniet al die aksie regstreeks op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com) Dit
SECUNDA – Hoërskool Die Anker het Saterdag bitter naby daaraan gekom om te vergoed vir ‘n pynlike nederlaag van 17-18
PRETORIA- Klofies doen dit weer. Hoërskool Waterkloof het daarin geslaag om dit twee uit twee te maak teen Hoërskool Menlopark,
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd
Onafgehandelde sake is hoog op Hoërskool Die Anker se agenda wanneer hulle Saterdag in Secunda teen die verdedigende kampioen in
Hoërskool Hugenote van Springs het ‘n besliste waarskuwing gerig in hul eerste verskyning vanjaar in die SDC Noordvaal Cup se
MIDDELBURG – Die Rooibulle slaag daarin om die Middies vir die eerste keer sedert 2017 te klop. Herleef al die
PRETORIA – Ronan Bastiaanse is die Kloof se ridder op ‘n wit perd. Herleef al die aksie op SuperSport Schools
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd
Daar wag hope opwinding hierdie naweek wanneer die nuwelinge in die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling Saterdag swaarde kruis. Volg
Kan Hoërskool Waterkloof ‘n wendroogte van 11 jaar teen die Garsies verbreek? Volg al die aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com).
Hoërskool Piet Retief het sy die eerste groot hond in die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling raak gebyt. Herleef al
Hoërskool Wesvalia het hul eerste slagoffer in die Skild-afdeling van vanjaar se SDC Noordvaal Cup geëis. Herleef al die aksie
‘n Strafdrie, met speeltyd reeds verstreke, het gesorg vir Valia-jolyt in die eerste ronde van die SDC Noordvaal Cup se
Vanderbijlpark skuif reg vir ‘n naweek van opwindende aksie in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling wat Saterdag afskop. Volg
Die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling beloof om uiters interessant te wees vanjaar. Volg al die aksie regstreeks op SuperSport
Hoërskool Rustenburg is oorgehaal om hul nuwe veldtog in vanjaar se SDC Noordvaal Cup Beker-afdeling op ‘n hoë noot af
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd
SDC Noordvaal Cup 2024 Beker-afdeling PUNTESTAND STATISTIEK UITSLAE BEPALINGS Puntestand Statistiek Voorste Puntemakers: Voorste Driedrukkers: Uitslae | Bepalings
Geen skole in Groep 1 van die SDC Noordvaal Cup sal vir 2024 gerelegeer word nie. Dit beteken dat die
PRETORIA. – Die Garsie Bere het Saterdag die kroon op waarskynlik sy beste seisoen nog op die rugbyveld gespan. Die
Midstream College het Saterdag sy titel in Groep 2 van die SDC Noordvaal Cup suksesvol verdedig. Die span van Midrand
SDC Noordvaal Cup Beker-eindstryde Die SDC Noordvaal Cup is die oudste skolerugby-kompetisie in Suid-Afrika. Die kompetisie het sy ontstaan in
Die Hoërskool Vryburg se eersterugbyspan sal vandag vir sy negende eindstryd in die geskiedenis van SDC Noordvaal Cup (voorheen Beeldtrofee
Midstream College het nog een groot hekkie om te oorkom in die vorm van Bergsig Akademie indien hy sy titel
Die tyd het aangebreek vir die bestes om mekaar te pak in die uitspeelrondes van die SDC Noordvaal Cup Skild-afdeling.