Allies sal lugtig vir Tiere se byt wees, Brandwag in Midstream se pad na derde eindstryd
Die SDC Noordvaal Cup se Groep 2 is seker een van die interresantste ligas om te volg. Daar is gewoontlik […]

Die SDC Noordvaal Cup se Groep 2 is seker een van die interresantste ligas om te volg. Daar is gewoontlik […]
Die skote gaan klap wanneer Hoërskool Dr EG Jansen en Hoërskool Garsfontein mekaar pak in ‘n kragmeting wat tradisioneel ‘n
Die Hoërskool Frans du Toit van Phalaborwa kom Saterdag seker voor sy grootste toets op die rugbyveld in ‘n hele
Hoërskool Rustenburg se besoek aan Die Hoërskool Menlopark Saterdagmiddag in Pretoria gaan vir die Parkies oor meer as bloot om
Die feit dat nie minder nie as vier spanne tans gelyk trek, is ‘n aanduiding van hoe straf die mededinging
Hoërskool Jeugland en Merensky Landbou Akademie se laaste wedstryde in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling sal bepaal hoe die
Die laaste ronde van die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling eerskomende Saterdag is die belangrikste nóg, met selfs vier spanne
Die halfeindstryde in die Bowl-afdeling van vanjaar se SDC Noordvaal Cup gaan straks albei in Potchefstroom plaasvind. Herleef al die
Daar het Saterdagmiddag ‘n eindstryd-atmosfeer in Centurion geheers toe die voorlopers in die Plaat-afdeling van die SDC Noordvaal Cup mekaar
Met Hoërskool Pietersburg en Heidelberg Volkskool se onderskeie seges in die tweede laaste ronde van die SDC Noordvaal Cup se
Die Hoërskool Menlopark is in ‘n omgekrapte bui en sterk besig om in te haal vir ‘n plek in die
Hoërskool Waterkloof se tuissege oor Hoërskool Transvalia in die Beker-afdeling van die SDC Noordvaal Cup was waarskynlik presies wat hy
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd
In ‘n herhaling van verlede jaar se eindstryd in die Bowl-afdeling van die SDC Noordvaal Cup, is Hoërskool Eldoraigne in
Hoërskool Noordheuwel draf vir ‘n derde agtereenvolgende Saterdag op sy tuisveld uit wanneer hy gasheer speel vir die gevaarlike Hoërskool
Dit gaan ‘n titaniese stryd afgee wanneer die voorlopers in die Plaat-afdeling van die SDC Noordvaal Cup mekaar Saterdagmiddag in
Hoërskool Pietersburg het steeds ‘n goeie kans om sy weg oop te speel na die halfeindronde in die Skild-afdeling van
Hoërskool Transvalia , na sy eerste seisoen in die Beker-afdeling van die SDC Noordvaal Cup, en Hoërskool Waterkloof, pak mekaar Saterdag,
Merensky Landbou Akademie het die eerste hekkie, in sy strewe om ‘n plek in die halfeindronde van SDC Noordvaal Cup
Hoërskool Montana se Vorster-tweeling, Aiden en Ashton Vorster, het gesamentlik drie keer agter die doellyn in Tzaneen gaan draai in
Die Hoërskool Menlopark moes, nes die Nories in Krugersdorp, ook verbete terugveg om vir Hoërskool Monument in Pretoria met 39-37
Die ervaring van ses Cravenweek-verteenwoordigers en die brute krag van Hoërskool Klerksdorp se agttal was nét te veel vir Hoërskool
Hoërskool Noordheuwel het Saterdagmiddag tuis vir die tweede keer vanjaar ‘n wendroogte verbreek teen een van sy aartsvyande in die
Daar sal vanjaar ‘n nuwe kampioen van die SDC Noordvaal Cup Groep 2 gekroon word. Die verdedigende kampioen, Overkruin van
As daar een les is wat spanne uit die onlangse geskiedenis van die SDC Noordvaal Cup Groep 2 kan neem,
Die Hoërskool Menlopark moet ál drie sy oorblywende ligawedstryde so ver moontlik wen om nog ‘n wiskundige kans te staan
Sedert die begin van die seisoen is die stryd tussen Hoërskool Noordheuwel en Hoërskool Garsfontein, Saterdagmiddag in Krugersdorp, een waarna
Om in dié stadium te probeer voorspel hoe die puntelys daar gaan uitsien ná die oorblywende drie rondes in die
Hoërskool Oos-Moot se afrigter, Braam Pretorius, sê sy span is oorgehaal om geen steen onaangeraak te laat nie in hul
Hoërskool Ben Vorster veg Saterdagmiddag om oorlewing vir ‘n plek in die halfeindronde van die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling,
Jaydon Oosthuizen se driekuns aan drieë het vir hope drama en ‘n naelbyteinde aan die stryd tussen Hoërskool Randburg en
Tuisspanne het die eerste naweek, na die vakansie, die botoon gevoer in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling, met slegs