Laaste hekkie vir Ligbron
Nog nét een oorwinning. Dit is al wat Ligbron Akademie nodig het om sy plek in die halfeindrondes van die […]

Nog nét een oorwinning. Dit is al wat Ligbron Akademie nodig het om sy plek in die halfeindrondes van die […]
‘n Wedstryd van twee helftes, maar steeds niks wat die Middies en Oosies skei nie. Herleef al die Noordvaal Cup
Kan Hoërskool Middelburg, in sy tweede kragmeting met die Oosies vanjaar, die dooiepunt in die Moot breek? Volg al die
Hoërskool Transvalia se neus is nog verder voor na hy sy stempel die afgelope naweek in die Jakarandastad gaan afdruk
Ligbron Akademie se busrit terug na Ermelo sou effens korter gevoel het nadat hy die laaste lag kon inkry in
Ligbron Akademie sal sy immuniteit teen die beseringspook waardeer op die vooraand van ‘n uiters taai stryd wat in Pretoria
“Ons het uiteindelik die regte rat voorlangs geslaan” Herleef al die aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com) So het Braam
Oorwinning is ononderhandelbaar hierdie naweek. Geniet al die aksie regstreeks op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com) Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Oos-Moot
MIDDELBURG – Hoër Tegniese Skool Middelburg se Rooibulle is steeds onoorwonne in die Plaat-afdeling van die SDC Noordvaal Cup. Herleef
Dit sal die eerste keer in jare wees dat Hoër Tegniese Skool Middelburg se Rooibulle en Hoërskool Oos-Moot slaags raak
MIDDELBURG – Die Rooibulle slaag daarin om die Middies vir die eerste keer sedert 2017 te klop. Herleef al die
Die Rooibulle smag na ‘n eerste sege oor die Middies in sewe jaar. Volg al die aksie regstreeks op SuperSport
‘n Strafdrie, met speeltyd reeds verstreke, het gesorg vir Valia-jolyt in die eerste ronde van die SDC Noordvaal Cup se
Vanderbijlpark skuif reg vir ‘n naweek van opwindende aksie in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling wat Saterdag afskop. Volg
Die Nellies en Rooibulle het gesorg vir hope opwinding in Centurion. Herleef al die aksie op SuperSport Schools. (www.supersportschools.com). Hoërskool
Die groot stryd wat tussen Hoërskool Nelspruit en HTS Middelburg wag, behoort die rugbygemeenskap van Mpumalanga aan die gons te
Hoërskool Waterkloof het, danksy Riwan van Aswegen se drie in die doodsnikke, vir een van die grootste opskuddings van die
Hoërskool Robertson het op die laaste dag van die Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek die tuisspan uitoorlê met 19-17, en so vir
Nadat donderweer aanvanklik die laaste paar wedstryde op dag twee van die Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek vertraag het, was dit weer die
Die eerste dag by vanjaar se Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek het weereens alle verwagtings oortref. Vyftien kookwater-wedstryde het op die plaas
Die Hoër Landbouskool Oakdale se jaarlikse Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek trek hierdie naweek weer 30 skole van regoor Suid Afrika na Riversdal
Dit beloof ‘n stryd soos min wanneer die tradisionele vyande, Hoërskool Transvalia en Hoërskool Kempton Park, mekaar Saterdag in Vanderbijlpark
Hoërskool Waterkloof het hul seisoen met mening afgeskop deur Hoërskool Kempton Park met 63-21 af te ransel. Die Klofies het
Hoërskool Waterkloof sien uit daarna om hul strukture op die proef te stel wanneer hulle hul seisoen om 16:30 teen
Hoërskool Dr. EG Jansen het ‘n asemrowende 13 keer agter Hoërskool Kempton Park se doellyn gaan kuier, om met die
Die Jakarandastad is aan die gons oor die reuse stryd tussen die twee plaaslike skole, Hoërskool Eldoraigne en Hoërskool Menlopark.
Wian Pieters se uitmuntende beurt van 124 lopies teen Hoërskool Montana, het Hoërskool Kemptonpark se onoorwonne status in Afdeling B
Die Hoërskool Kemptonpark sal hul onoorwonne status in die Finsbury-reeks wil behou wanneer hulle Saterdag tuis teen Hoërskool Montana te
Xavier Coetzee se kliniese beurt van 84 lopies het verseker dat Hoërskool Hans Moore met ‘n oorwinning van 13 lopies
Hoërskool Eldoraigne het ‘n groot taak op hande wanneer hulle Saterdag teen ‘n kookwater Hans Moore-span in Benoni te staan
It was a typical hot summer day on the highveld, and the athletes produced even hotter performances during Noordheuwel’s Top
Hoërskool Hans Moore se kaptein, Warren Minnaar, en voorslagkolwer, Xavier Coetzee, se gesamentlike aanslag met die kolf het hul span