Du Preez skitter vir Wessies, Klerksdorp troef Middies in die doodsnikke
Ondanks talle ontwrigtinge kort voor die afskop, kon Hoërskool Wesvalia steeds daarin slaag om sy aanspraak op vanjaar se Plaat-titel

Ondanks talle ontwrigtinge kort voor die afskop, kon Hoërskool Wesvalia steeds daarin slaag om sy aanspraak op vanjaar se Plaat-titel
Hoërskool Wesvalia se veelsydige Fafa Calitz keer Saterdag terug na die beginspan vir die Wessies se groot uitdaging teen Hoërskool
Die vonke het, soos verwag, gespat in Saterdag se jaarlikse Middelburg-derby, wat ook Hoërskool Middelburg en Hoër Tegniese Skool Middelburg
Hoërskool Wesvalia het dit Saterdag die tweede agtereenvolgende keer vir Hoërskool Klerksdorp die loef afgesteek het, maar, teen die die trant,
Dit sal ‘n dapper dobbelaar verg om vanjaar se wenner in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling te probeer voorspel. Volg
Heidelberg Volkskool het hul uitstekende NWU Prestige-veldtog stylvol afgesluit deur vir Montana met 30–23 te troef in die finaal van
Montana en Heidelberg Volkskool se netbalspanne het hul plekke bespreek in die eindstryd van die NWU Prestige-reeks met oortuigende seges
Die halfeindronde van die NWU Prestige-reeks is Woensdag, 9 April, amptelik afgelas. Dié besluit is uiteindelik deur die reeks se
Die eerste dag van Kloof-Netbalfees 2025 het afgeskop met kragmetings tussen van die land se voorste skole, en die aksie
Die kwarteindronde van die NWU Prestige-reeks het ‘n indrukwekkende skouspel van skolenetbal opgelewer, met die beste spanne van die streek
Dit het soos verwag ‘n klipharde en senutergende stryd afgegee tussen Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Klerksdorp in die kwarteindronde van
Klerksdorp hoef nie meer tot 10 Mei te wag om ‘n kragmeting tussen Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Klerksdorp te aanskou
Juan Cooper het gesorg dat die vreugdevure hoog brand in Alberton na Hoërskool Marais Viljoen se oorwinning oor die besoekende
Hoërskool Lichtenburg durf ‘n moeilike tog na Alberton aan hierdie naweek, maar is oorgehaal om dit die moeite werd te
Hoërskool Montana het Woensdagaand sy segetog op tuisbodem in Pretoria voortgesit. Herleef al die aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com)
Die afgelope naweek het skole van regoor die land mekaar die stryd aangesê in die NWU Prestige-reeks. Die naweek was
Eduard Dreyer se stewel was Saterdag in Klerksdorp die beslissende faktor in Hoërskool Wesvalia se eerste sege van die jaar,
Dit gee tradisioneel ‘n titaniese stryd af wanneer Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Die Anker se paaie kruis, en hierdie naweek
Hoërskool Nelspruit het, na ‘n effense somerslaap in die eerste helfte, as oorwinnaars uit die Mbombela-stryd getree om hul 2025-seisoen
Die rugbyseisoen het nog skaars afgeskop of Mbombela kan reeds regskuif vir ‘n liplekker-stryd Saterdag tussen Hoërskool Nelspruit en Hoërskool
Merensky Landbou Akademie het sy Finsbury-veldtog op ‘n hoë noot afgesluit met twee agtereenvolgende seges in twee dae om as
Hoërskool Klerksdorp se twee aanvangskolwers het ‘n yslike vertoning opgedis vir hul span om Hoërskool Linden met nege paaltjies te
Na twee uiters suksesvolle seisoene bevind Hoërskool Wesvalia homself vanjaar onder selfs groter honde wat die land se skolerugbykringe betref.
Daar is slegs een wedstryd om na uit te sien in die Finsbury-reeks se Afdeling E eerskomende Saterdag, met Hoërskool
Rinaldo Bornman was vir die tweede keer vanjaar Hoërskool Wesvalia se moses. Herleef al die aksie op SuperSport Schools –
Hoërskool Wesvalia soek ‘n tweede hap van die kersiekoek wanneer hy Saterdag, vir die tweede keer vanjaar, teen Merensky Landbou
Vanjaar se Kovsie Smash-kampioen, die Hoërskool Wesvalia van Klerksdorp, spog met twee verteenwoordigers in SuperSport Schools Plus se Span van
Die Kovsie Smash-kroon is terug in Klerksdorp nadat Hoërskool Wesvalia sy titel suksesvol verdedig het. Herleef al die aksie op
Daar is geen onoorwonne spanne oor na die halfeindronde van die tweede Kovsie Smash-toernooi in Bloemfontein nie. Herleef al die
Dit was so hittete. Een paaltjie was egter ál wat Hoërskool Kalahari nodig gehad het om sy plek in die
Daar is ‘n rede hoekom T20 krieket groot getalle toeskouers lok. Dit is omdat die verkorte weergawe altyd die moontlikheid
Eduard Dreyer het sy aanslag op die titel as voorste lopiemaker by vanjaar se Kovsie Smash-toernooi versterk met nóg ‘n