Herbst-vierkuns help Die Anker om Secunda met twee punte te troef
“Senutergend” som die stryd, vernaam in die laaste 10 minute, op wat gewoed het tussen Hoërskool Die Anker en Hoërskool […]
“Senutergend” som die stryd, vernaam in die laaste 10 minute, op wat gewoed het tussen Hoërskool Die Anker en Hoërskool […]
Ondanks talle ontwrigtinge kort voor die afskop, kon Hoërskool Wesvalia steeds daarin slaag om sy aanspraak op vanjaar se Plaat-titel
Potchefstroom Gimnasium is, na straks die opwindendste plaaslike derby in jare, Saterdagmiddag vir die derde agtereenvolgende keer as die “Prinse”
Hoërskool Garsfontein se “skrumpet-brigade” het die Bere se aanslag Saterdagmiddag in Pretoria gelei om ‘n derde agtereenvolgende sege in die
KRUGERSDORP – Armand van Eck, Hoërskool Noordheuwel se vlieënde agsteman, het drie keer agter die doellyn gaan draai om die
Merensky Landbou Akademie is daarop uit om te vergoed vir sy naelskraapse nederlaag met ‘n enkele punt teen Bergsig Akademie
Kragmetings tussen Hoërskool Die Anker en Hoërskool Secunda sorg normaalweg vir hope aksie. Saterdagmiddag se stryd in die Skild-afdeling van
Die laaste keer wat Die Hoërskool Menlopark oor Hoërskool Garsfontein kon seëvier was ses jaar gelede, toe hy in die
Wanneer die Krugersdorp-derby Saterdagmiddag op “Die Heuwel” afskop, sal die gasheerspan, Hoërskool Noordheuwel, streef na slegs ‘n derde oorwinning ooit
Hoërskool Wesvalia se veelsydige Fafa Calitz keer Saterdag terug na die beginspan vir die Wessies se groot uitdaging teen Hoërskool
Potchefstroom Gimnasium betree die jaarlikse Potchefstroom-derby teen Potchefstroom Volkskool Saterdagmiddag op die Mooivallei-sportgronde as gunsteling. Volg al die aksie regstreeks
Die afgelope naweek se Bowl-aksie in die SDC Noordvaal Cup het ondersteuners vasgenael gehou. Herleef al die aksie op SuperSport Schools
Die vonke het, soos verwag, gespat in Saterdag se jaarlikse Middelburg-derby, wat ook Hoërskool Middelburg en Hoër Tegniese Skool Middelburg
Dit het driekunste gereën in die Skild-afdeling van die SDC Noordvaal Cup, en dit nogal deur voorspelers. Lees al die
Daniel Kazambo, Hoërskool Transvalia se steelkantflank, was die hoofkarakter in sy span se sprokie wat oor 70 minute op sy
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd
Hierdie week se aksie in Bowl-afdeling van die SDC Noordvaal Cup bied ‘n smullekker mengsel van spanne op soek na
Daar vind hierdie naweek slegs twee kragmetings plaas in die SDC Noordvaal Cup se hoogs mededingende Skild-afdeling. Volg al die
Middelburg is weer in rep en roer voor Saterdag se jaarlikse derby tussen Hoër Tegniese Skool Middelburg en Hoërskool Middelburg.
Slegs 36 dae nadat hul vir die eerste keer vanjaar swaarde gekruis het, kom Hoërskool Waterkloof en Die Hoërskool Menlopark
Hoërskool Montana het hul rekening in die Skild-afdeling van die Noordvaal Cup seëvierend afgeskop danksy ‘n skitterende terugvegpoging Saterdag in
Hoërskool Wesvalia het dit Saterdag die tweede agtereenvolgende keer vir Hoërskool Klerksdorp die loef afgesteek het, maar, teen die die trant,
Helpmekaar Kollege het Saterdagmiddag in sy derde tuiswedstyd in die Beker-afdeling van vanjaar se SDC Noordvaal Cup met straks sy
Hoërskool Garsfontein was Saterdagmiddag in ‘n vernietigende bui op sy tuisveld, Berepark, en het Hoërskool Waterkloof met 53-19 verrinneweer. Herleef
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd
Hoërskool Eldoraigne, naaswenner van verlede jaar se Bowl-afdeling, staar ‘n uiters moeilike uitdaging in die gesig met die aanvang van
Hoërskool Montana loods sy nuwe hoofstuk, in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling, Saterdag in Pretoria wanneer hy die gevaarlike
Dit sal ‘n dapper dobbelaar verg om vanjaar se wenner in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling te probeer voorspel. Volg
Hoërskool Nelspruit kom voor ‘n groot toets te staan wanneer hy hierdie naweek in die Jakarandastad met Die Hoërskool Menlopark
Die SDC Noodvaal Cup se Beker-afdeling skop Saterdag af met ‘n reusestryd tussen 2024 se kampioen en naaswenners, wat beloof
Die Hoërskool Menlopark se losskakel en kaptein, Andru Keun, het die span van Pretoria tot ‘n sege van 36-33 gesool
Tinyiko Silubane was die Rhinos se spreekwoordelike ridder op ‘n wit perd in die span van Mbombela se eerste wedstryd