Vryburg wil sy vlekkelose rekord in Noordvaal-eindstryde behou
Die twee spanne wat mekaar Saterdag in die SDC Noordvaal Cup se Groep 3 eindstryd pak, Hoërskool Vryburg en Riebeeckrand, […]
Die twee spanne wat mekaar Saterdag in die SDC Noordvaal Cup se Groep 3 eindstryd pak, Hoërskool Vryburg en Riebeeckrand, […]
Die Hoërskool Frans du Toit van Phalaborwa kom Saterdag seker voor sy grootste toets op die rugbyveld in ‘n hele
Die onlangse NWU Super 16-reeks was weer ‘n uitstalvenster vir netbalspanne van regoor die land om hul vaardighede, spanwerk en
Grey-kollege se eerstespan het soos ‘n wafferse matador in ‘n stiergeveg die Hoërskool Monument se Wit Bulle tot ‘n slagting
Die kompetisie in die NWU 16-reeks het die afgelope paar jaar al hoe strawwer geword. Na die eerste twee rondes
Die tafel is gedek in die SDC Noordvaal Cup se Groep 3 vir ‘n eindstryd wat beloof om kliphard te
Die Hoërskool Vryburg sal vanjaar weer ‘n sterk aanspraakmaker om die titel as kampioen van Groep 3 van die SDC
Die skote gaan klap in Fochville hierdie naweek. Die NWU 16 Sportreeks staan einde se kant toe met die spanne
Mignon Stevens en Hoërskool Ben Viljoen was net-net goed genoeg om hul tradisionele vyande, Hoërskool Hans Strijdom, met ‘n telling
Hoërskool Wolmaransstad het hul doelwitte vir die komende seisoen duidelik uitgestip met ‘n betekenisvolle wegoorwinning van 28-24 oor Hoërskool Vryburg.