Monnas vat hande met Franse reus
Les Blancs Taureaux! Ja julle lees reg, dié Wit Bulle van die Hoërskool Monument in Krugersdorp sal voortaan ook so
Les Blancs Taureaux! Ja julle lees reg, dié Wit Bulle van die Hoërskool Monument in Krugersdorp sal voortaan ook so
PRETORIA. – Die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling word duidelik ook nie in Mei-maand gewen nie. Die Hoërskool Garsfontein het
Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch het vir Grey-kollege pimpel en maroen geslaan tydens die twee spanne se interskole-kragmeting in die
Nie eers die gure weer en sterk wind was genoeg om die Bulle van Oakdale Landbou in ‘n modderige Agter-Paarl
Daar was Saterdag geen keer aan Paarl Gimnasium tydens die grootste interskole ter wêreld in die Paarl nie. Die Gimmies
PRETORIA. – Die Hoërskool Rustenburg het waarskynlik Saterdag Helpmekaar-kollege se kanse om tot die uitspeelrondes van die SDC Noordvaal Cup
LEPHALALE. – Die Hoërskool Nelspruit se Rhinos het vir die grootste opskudding van die naweek gesorg toe hy vir Garsfontein
BOKSBURG. – Daar is steeds twee onoorwonne spanne oor in die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling. Die twee onoorwonne spanne,
PRETORIA. – Die stryd vir wie die nommer tien-trui van die Suid-Afrikaanse Skole-span sal dra is reeds fel aan die
PRETORIA. – Dit het ‘n volle 11 jaar geneem, maar die Blou Tornado van die Hoërskool Waterkloof het uiteindelik weer
JOHANNESBURG. – Die Doktor van Boksburg, EG Jansen, het Saterdag vir sy skoolhoof, Leon de Beer, vir ‘n spesiale afskeidsgeskenk
JOHANNESBURG. – Vonkelwyn-rugby en sprankelende voetwerk. Dit is waarmee toeskouers tydens die vier groot Paastoernooie bederf is. Hilton College was
KRUGERSDORP. – Alle paaie lei die week na die jaarlikse Noord/Suid-toernooi wat by Affies in Pretoria aangebied word. Paul Roos
KEMPTON PARK. – Meeste van die groot honde het ontwaak en die skolerugbyseisoen van 2024 beloof om weer vir hope