Rooi Bulle tem nóg ’n grote, Parkies druk 10 keer teen Piet Retief
Hoër Tegniese Skool Middelburg het vir die tweede agtereenvolgende week ‘n groot hond in die Noordvaal gebyt. Herleef al die
Hoër Tegniese Skool Middelburg het vir die tweede agtereenvolgende week ‘n groot hond in die Noordvaal gebyt. Herleef al die
Die Hoërskool Menlopark betree relatief onbekende terrein Saterdag in Piet Retief wanneer hy Hoërskool Piet Retief op sy bekende Jack
Daar sal volgende jaar twee nuwe gesigte in die NWU Sportreeks in aksie wees. Die Hoërskool Piet Retief asook Ben
Die naam Elrich Bosch sal vir nog ‘n wyle deur die strate van Potchefstroom weergalm. Herleef al die Noordvaal Bowl-aksie
Hoërskool Eldoraigne se Drake is duidelik op hul gevaarlikste op die vooraand van die halfeindrondes in die SDC Noordvaal Cup
Die strewe na tuishalfeindstryde in die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling behoort van Donderdag af ‘n verbete armdruk af te
Met slegs ‘n enkele rondomtalie-wedstryd oor om te speel kon nog niemand in die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling die
Dis een teen twee in die agste ronde van die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling. Beleef al die Bowl-aksie op
Potchefstroom Volkskool kan tereg nóú sy visier op ‘n plek in die uitspeelrondes van die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling
Met die vooruitsig om moontlik in hul eerste jaar in die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling reeds vir die halfeindstryd
Potchefstroom Volkskool se sege in Piet Retief het die Potchefstromers weer in ‘n stewige posisie geplaas wat die wedloop in
Die Jack Botes-stadion, tuisveld van Hoërskool Piet Retief, is aan die gons in afwagting vir die hervatting van sy veldtog
POTCHEFSTROOM – Potchefstroom Volkskool het daarin geslaag om Merensky in hul spore te stuit. Herleef al die aksie op SuperSport
Potchefstroom Volkskool is oorgehaal om te vergoed vir hul nederlaag teen Gimmies die afgelope naweek. Geniet al die aksie regstreek
POTCHEFSTROOM – Potchefstroom Volkskool sal nóg ‘n jaar moet wag om hul tradisionele vyande, Potchefstroom Gimnasium, as die Prinse van
Dit is weer tyd vir die jaarlikse groot interskole in Potchefstroom. Geniet al die aksie regstreeks op SuperSport Schools –
Daar wag hope opwinding hierdie naweek wanneer die nuwelinge in die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling Saterdag swaarde kruis. Volg
Hoërskool Piet Retief het sy die eerste groot hond in die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling raak gebyt. Herleef al
Hoërskool Piet Retief sal slag gereed wees vir sy eerste uitstappie in vanjaar se SDC Noorvaal Cup Bowl afdeling stryd.
Dit was hardlooprugby uit die boonste rakke, ongeag die reën in Plasieland. Merensky Landbou Akademie het in nat weer op
Twee tradisionele aartsvyande kruis hierdie naweek swaarde in Tzaneen. Volg al die aksie regstreeks op SuperSport Schools. Skakel na die
Hoërskool Hugenote is as die nuwe Mauritz Hansen Rugbyweek-kampioen gekroon nadat hulle die gasheerskool, Hoërskool Hans Strijdom, met ‘n telling
Hoërskool Hugenote (Springs) lek hul lippe af vir ‘n kans om as vanjaar se nuwe Mauritz Hansen Rugbyweek-kampioen gekroon te
Nie eens ‘n rooikaart, kort voor rustyd, was genoeg om Hoërskool Hans Strijdom in die hoofwedstryd op die eerste dag
Daar sal vanjaar ‘n nuwe kampioen by die 30ste Mauritz Hansen Rugbyweek gekroon word. Die toernooi, wat sedert 1993 in Naboomspruit,
PRETORIA. – Kyle Smith het sy ritme gevind. Dit is slegte nuus vir die spanne wat vanjaar nog teen Paarl
Monument van Krugersdorp is na Saterdag die enigste onoorwonne span oor in die Beker-kompetisie van Afdeling 1 van die Noordvaal-trofee.
Die Kwaggas van die Hoërskool Outeniqua het Boland Landbou se partytjie so ietwat bederf tydens laasgenoemde se jaarlikse rugbydag in
Die Pumas sal vanjaar ‘n onervare span na die 53ste Cravenweek vir hoërskole in Durban stuur. Slegs drie spelers wat