Zwarries mik vir 14 seges op ‘n streep
Hoërskool Zwartkop kan Saterdagmiddag op sy tuisveld in Centurion teen Hoërskool Wesvalia, sy onoorwonne segetog van 13 oorwinnings na 14
Hoërskool Zwartkop kan Saterdagmiddag op sy tuisveld in Centurion teen Hoërskool Wesvalia, sy onoorwonne segetog van 13 oorwinnings na 14
In ‘n stryd wat deurgaans gelyk het of dit met slegs ‘n paar punte beslis sou word, het Hoërskool Lichtenburg
Heidelberg Volkskool het uiteindelik net een beseringsverlies, en nié twee soos aanvanklik vermoed nie, gely in die vorige ronde van
“Senutergend” som die stryd, vernaam in die laaste 10 minute, op wat gewoed het tussen Hoërskool Die Anker en Hoërskool
Kragmetings tussen Hoërskool Die Anker en Hoërskool Secunda sorg normaalweg vir hope aksie. Saterdagmiddag se stryd in die Skild-afdeling van
Dit het driekunste gereën in die Skild-afdeling van die SDC Noordvaal Cup, en dit nogal deur voorspelers. Lees al die
Daar vind hierdie naweek slegs twee kragmetings plaas in die SDC Noordvaal Cup se hoogs mededingende Skild-afdeling. Volg al die
Hoërskool Montana het hul rekening in die Skild-afdeling van die Noordvaal Cup seëvierend afgeskop danksy ‘n skitterende terugvegpoging Saterdag in
Hoërskool Montana loods sy nuwe hoofstuk, in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling, Saterdag in Pretoria wanneer hy die gevaarlike
Die Noordvaal Skolerugby-vereniging (NVSRV) sal vanaand tydens ‘n vergadering so bietjie poets aan die SDC Noordvaal Cup se struktuur. “Die
Dit is ongetwyfeld ‘n dag waarvan Hanré Venter en sy Wesvalia-spanmaats hul kleinkinders eendag sal vertel. Herleef al die Noordvaal
Klerksdorp gons op die vooraand van Hoërskool Wesvalia se eerste verskyning in die eindstryd van die SDC Noordvaal Cup se
Om as ‘n nuweling in een van die Noordvaal-afdelings die eindstryd te haal sit nie in enige span se broek
Die moontlikheid bestaan dat vanjaar se eindstryd in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling ‘n herhaling kan wees van verlede
Hoërskool Secunda het, met sewe drieë teenoor die enkele een van Heidelberg Volkskool, doodseker gemaak dat hy na die halfeindrondes
Die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling wag steeds in spanning om te sien wie ná hierdie week se aksie die
Rieckard van Heerden laat Klerksdorp jubel, breek Secunda se harte. Herleef al die Noordvaal Skild-aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com)
“Die vaste fasette en basiese aspekte gaan deurslaggewend wees.” Aldus Hoërskool Die Anker se breier, Corneel van Dyk, op die
LICHTENBERG – Die Liggies het vir die soveelste keer vanjaar hul staal op tuisbodem getoon. Herleef al die aksie op
“Lichtenburg is ‘n uitstekende span, goed afgerig en het heelwat momentum” Beleef al die aksie regstreeks op SuperSport Schools –
Dit was ‘n derby soos van ouds tussen twee van Limpopo se groot honde. Herleef al die aksie op SuperSport
Limpopo se hoofstad skuif vir die eerste keer in drie jaar weer reg om gasheer te speel vir die tradisionele
Die senuwees is omtrent gaar na ál die aksie in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling die afgelope naweek. Herleef
Die Liggies kan hul hande vol hê wanneer Hoërskool Hugenote van Springs Saterdag in Lichtenburg kom besoek aflê. Beleef al
Hendre Venter se naam sal nog lank by Hoërskool Hugenote van Springs se eerste span spook. Die agsteman van Hoërskool
SPRINGS – Die wenner tussen Hugies en Wessies sal met die louere as die enigste onoorwonne span, voor die Junie-vakansie,
SECUNDA – Hoërskool Die Anker het Saterdag bitter naby daaraan gekom om te vergoed vir ‘n pynlike nederlaag van 17-18
Onafgehandelde sake is hoog op Hoërskool Die Anker se agenda wanneer hulle Saterdag in Secunda teen die verdedigende kampioen in
Hoërskool Hugenote van Springs het ‘n besliste waarskuwing gerig in hul eerste verskyning vanjaar in die SDC Noordvaal Cup se
‘n Hoogs interessante stryd tussen twee groot name in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling vind hierdie naweek plaas op
Hoërskool Wesvalia het hul eerste slagoffer in die Skild-afdeling van vanjaar se SDC Noordvaal Cup geëis. Herleef al die aksie
‘n Strafdrie, met speeltyd reeds verstreke, het gesorg vir Valia-jolyt in die eerste ronde van die SDC Noordvaal Cup se