Monnas o.16’s wis 22-punt agterstand uit vir Beker-driekuns
Dit het ‘n terugvegpoging van 22 punte geverg vir Hoërskool Monument se o.16-span om die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling
Dit het ‘n terugvegpoging van 22 punte geverg vir Hoërskool Monument se o.16-span om die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling
Kenners meen daar is geen plaasvervanger vir spoed op die rugbyveld nie, en dit was Saterdagmiddag beslis weer die geval
Geen span het, sedert die ontstaan van die Noordvaal-reeks (voorheen Virsekerbeker) se Beker-afdeling sewe jaar gelede, daarin kon slaag om
‘n Strafdoel deur Wian Storm, met slegs twee minute speeltyd oor, het vir Helpmekaar Kollege vir die eerste keer sedert
Hoërskool Garsfontein se “skrumpet-brigade” het die wa deur die drif getrek teen Die Hoërskool Menlopark, vir die Bere om uiteindelik
Hoërskool Noordheuwel gaan gebuk onder siektes wat sy voorbereiding vir Saterdag se halfeindstryd teen Helpmekaar Kollege in Johannesburg erg in
Die terugkeer van Junaide Pasensie en Junaide Stuart, ná hul betrokkenheid by die internasionale o.18-reeks in die Wes-Kaap, het vir
Die Hoërskool Menlopark het sy plek in die halfeindronde van die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling Saterdag op sy tuisveld
Hoërskool Garsfontein moes verbete terugveg, met 26 punte in die tweede helfte, om nie alleen vir Hoërskool Dr EG Jansen
Die skote gaan klap wanneer Hoërskool Dr EG Jansen en Hoërskool Garsfontein mekaar pak in ‘n kragmeting wat tradisioneel ‘n
Hoërskool Rustenburg se besoek aan Die Hoërskool Menlopark Saterdagmiddag in Pretoria gaan vir die Parkies oor meer as bloot om
Die Hoërskool Menlopark is in ‘n omgekrapte bui en sterk besig om in te haal vir ‘n plek in die
Hoërskool Waterkloof se tuissege oor Hoërskool Transvalia in die Beker-afdeling van die SDC Noordvaal Cup was waarskynlik presies wat hy
Hoërskool Noordheuwel draf vir ‘n derde agtereenvolgende Saterdag op sy tuisveld uit wanneer hy gasheer speel vir die gevaarlike Hoërskool
Hoërskool Transvalia , na sy eerste seisoen in die Beker-afdeling van die SDC Noordvaal Cup, en Hoërskool Waterkloof, pak mekaar Saterdag,
Die Hoërskool Menlopark moes, nes die Nories in Krugersdorp, ook verbete terugveg om vir Hoërskool Monument in Pretoria met 39-37
Hoërskool Noordheuwel het Saterdagmiddag tuis vir die tweede keer vanjaar ‘n wendroogte verbreek teen een van sy aartsvyande in die
Die Hoërskool Menlopark moet ál drie sy oorblywende ligawedstryde so ver moontlik wen om nog ‘n wiskundige kans te staan
Sedert die begin van die seisoen is die stryd tussen Hoërskool Noordheuwel en Hoërskool Garsfontein, Saterdagmiddag in Krugersdorp, een waarna
Hoërskool Garsfontein het vanjaar doodseker gemaak dat daar geen laat drama in sy kragmeting met Hoërskool Monument sou wees nie.
Helpmekaar Kollege het sy veldtog as een van die sterk kandidate om die Beker-eindstryd van vanjaar se SDC Noordvaal Cup
Wynand Stolz, Hoërskool Transvalia se agsteman, draf Saterdagmiddag op sy tuisveld in Vanderbijlpark teen Helpmekaar Kollege uit in sy 50ste
Soos dit ‘n kampioenspan betaam het Hoërskool Garsfontein reeds sy plek in die halfeindstryd van die SDC Noordvaal Cup se
“Die Dokter van Boksburg” het duidelik vir heelagter, Deshean Pietersen, ‘n stewige dosis driedruk-stroop voorgskryf. Herleef al die Beker-aksie op SuperSport Schools
Hoërskool Noordheuwel het, danksy 27 onbeantwoorde punte in die tweede helfte van sy stryd met Hoërskool Rustenburg, homself met ‘n waardevolle
Hoërskool Noordheuwel moet Saterdag die laaste wedstryd voor die vakansie sonder twee van sy groot staatmakers aandurf. Volg al die
Die blaaskans wat Die Hoërskool Menlopark in die vorige ronde van die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling geniet het, was
Die “Dokter van Boksburg” het Saterdagmiddag vir ‘n opskudding gesorg deur die bordjies te verhang teen Hoërskool Waterkloof, op sy
Die reaksie van Hoërskool Monument se afrigtingspan het boekdele gespreek toe die eindfluitjie Saterdag die Wit Bulle se eerste sege
Die Arende van Hoërskool Dr EG Jansen het Saterdag onafgehandelde besigheid in Pretoria wanneer hulle met Hoërskool Waterkloof sake uitspook in die
Hoërskool Transvalia ruk Saterdag op na die Ras van Rooyen met een doel voor oë: om sy eerste sege oor
Hoërskool Transvalia het sy stormloop in sy eerste seisoen as deel van die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling voortgesit met