Midstream kwalifiseer vir promosie-stryd te midde van reën
Midstream College het sy neus voorgekry in die C-afdeling van die Finsbury-reeks. Dit beteken dat die span van Centurion aanstaande […]
Midstream College het sy neus voorgekry in die C-afdeling van die Finsbury-reeks. Dit beteken dat die span van Centurion aanstaande […]
Hoërskool Zwartkop se resultate hierdie naweek, op sowel eerstespan- as o. 15-vlak, is van uiterste belang met die oog daarop
Die kragmeting tussen die enigste twee onoorwonne spanne in die C-afdeling van die Finsbury-reeks het nie teleurgestel nie. Herleef al
Die stryd tussen die enigste twee onoorwonne spanne in die Finsbury-reeks se C-afdeling, Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Monument, beloof om
Nie eens die slegte weer in Alberton was genoeg om Hoërskool Monument in sy stryd met Hoërskool Dinamika in Afdeling
Die volgende ronde in die Finsbury-reeks se C-afdeling bied ‘n gulde geleentheid vir Hoërskool Dinamika om terug te keer na
Midstream College het sy eerste sege in vanjaar se Finsbury-reeks behaal danksy ‘n uiters afgeronde spanpoging op tuisbodem. Herleef al
Die tweede week van aksie in Afdeling C van die Finsbury-reeks sal fyn dopgehou word met drie klipharde kragmetings wat
Hoërskool Zwartkop se kaptein, Zandre van Staden, het Hoërskool Lichtenburg se boulers gewys waar Dawid die wortels gegrawe het in
Hoërskool Garsfontein performed well at home and beat Midstream College on Wednesday to become the fourth and final team to
Hoërskool Zwartkop captured the boys’ title for a second year in succession, while Clarendon High Schools for Girls lifted the
Die Hoërskool Ermelo is waarskynlik die enigste skolespan in die land wat daarmee kan spog dat hul deur ‘n Wêreldbeker-wenner
Die Hoërskool Ermelo het sy plek in die kwarteindronde van die SDC Noordvaal Cup se Groep 2-uitspele danksy ‘n drie
LEPHALALE. – Die Hoërskool Nelspruit se Rhinos het vir die grootste opskudding van die naweek gesorg toe hy vir Garsfontein
The top seeds, who had made it through to the finals of the three age groups at the South African
After a busy day at St John’s College’s Barrow Squash Centre and at Roedean School, the South African Schools Closed
The South African Schools Closed Squash Championships take place at the Barrow Squash Centre at St John’s College and at
Midstream College se jong naelloper, Kwena Mojapelo (o.14) het vir heelwat opwinding tydens die jaarlikse Pretoria A-Bond Interhoër in die
Die voormalige Bok- en Bul-breker, Danie Rossouw, was die vergestalting van wat klipharde, eerlike rugby behels. Geen wonder dat ’n
Midstream College het, teen alle verwagtinge in, daarin geslaag om Hoërskool Marais Viljoen se onoorwonne segetog te beëindig. Die Pretorianers se
Midstream College sien uit na die uitdaging daarvan om die nr. 1-span in Afdeling C van die Finsbury-reeks, Hoërskool Marais
‘n Uitmuntende boulvertoning deur Lethabo Memani het aan Hoërskool Lichtenburg ‘n tweede sege in Afdeling C van die Finsbury-reeks besorg.
Die derde-ronde stryd tussen die twee Pretoriaanse skole, Midstream College en Hoërskool Zwartkop, behoort toeskouers Saterdag op die punte van
Nicholas Conradie, Hoërskool Zwartkop se voorste lopiemaker, se tweede vyftigtal in vanjaar se Finsbury-reeks was deurslaggewend in die span van
The middle-distance running during the inaugural TUT Curro Hazeldean Top 14 meeting at the Pilditch Stadium in Pretoria was something
Hoërskool Pietersburg sal Saterdag met groot ywer en selfvertroue na Pretoria opruk vir hul kragmeting met Hoërskool Zwartkop. Die Pieties
Midstream College se tog na die hoofstad van Limpopo was die moeite werd, toe hulle ‘n tweede agtereenvolgende sege in
Marais Viljoen sal hierdie naweek behoorlik getoets word wanneer hulle na Pretoria reis om met Hoërskool Zwartkop kragte te meet.
Marais Viljoen se Declan Botes gaan ‘n groot sleutel tot die Alberton-span se sukses wees. Die wegbreekbouler is on baie
Midstream College het Saterdag sy titel in Groep 2 van die SDC Noordvaal Cup suksesvol verdedig. Die span van Midrand
PRETORIA. – Cilliers Vijoen, jou doring! Viljoen wat haker vir Boland Landbou speel het in die doodsnikke van sy span
Midstream College het nog een groot hekkie om te oorkom in die vorm van Bergsig Akademie indien hy sy titel