Zwarries spog met 17 op ‘n ry na reuse Rooi Bul-stryd
Daar het Saterdagmiddag ‘n eindstryd-atmosfeer in Centurion geheers toe die voorlopers in die Plaat-afdeling van die SDC Noordvaal Cup mekaar […]

Daar het Saterdagmiddag ‘n eindstryd-atmosfeer in Centurion geheers toe die voorlopers in die Plaat-afdeling van die SDC Noordvaal Cup mekaar […]
Dit gaan ‘n titaniese stryd afgee wanneer die voorlopers in die Plaat-afdeling van die SDC Noordvaal Cup mekaar Saterdagmiddag in
Die ervaring van ses Cravenweek-verteenwoordigers en die brute krag van Hoërskool Klerksdorp se agttal was nét te veel vir Hoërskool
Hoërskool Middelburg het Saterdagmiddag op sy tuisveld Hoërskool Zwartkop se 15de slagoffer vanjaar geword. Herleef al die SDC Noordvaal Plaat-aksie
Die beseringspook het kom aanklop by Hoërskool Middelburg, en dit op die vooraand van straks sy grootste toets van die
Sedert sy skuif van heelagter na losskakel het Hoërskool Klerksdorp se Dorian Isaacs in die afgelope paar wedstryde van die
Hoërskool Kempton Park keer terug na sy tuisveld om vir Hoërskool Klerksdorp Saterdag te verwelkom in die SDC Noordvaal Cup
Ondanks talle ontwrigtinge kort voor die afskop, kon Hoërskool Wesvalia steeds daarin slaag om sy aanspraak op vanjaar se Plaat-titel
Hoërskool Wesvalia se veelsydige Fafa Calitz keer Saterdag terug na die beginspan vir die Wessies se groot uitdaging teen Hoërskool
Die vonke het, soos verwag, gespat in Saterdag se jaarlikse Middelburg-derby, wat ook Hoërskool Middelburg en Hoër Tegniese Skool Middelburg
Middelburg is weer in rep en roer voor Saterdag se jaarlikse derby tussen Hoër Tegniese Skool Middelburg en Hoërskool Middelburg.
Hoërskool Wesvalia het dit Saterdag die tweede agtereenvolgende keer vir Hoërskool Klerksdorp die loef afgesteek het, maar, teen die die trant,
Dit sal ‘n dapper dobbelaar verg om vanjaar se wenner in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling te probeer voorspel. Volg
Vanjaar se Absa Wildeklawer-netbaltoernooi het op 1 Mei afgeskop met kragmetings van die hoogste gehalte waarin die land se top
Heidelberg Volkskool het hul uitstekende NWU Prestige-veldtog stylvol afgesluit deur vir Montana met 30–23 te troef in die finaal van
Montana en Heidelberg Volkskool se netbalspanne het hul plekke bespreek in die eindstryd van die NWU Prestige-reeks met oortuigende seges
Die halfeindronde van die NWU Prestige-reeks is Woensdag, 9 April, amptelik afgelas. Dié besluit is uiteindelik deur die reeks se
Scorers: Paul Roos Gimnasium 26 (19) – Tries: Jordan Steenkamp (3), Tiaan Basson. Conversions: Travis Pheiffer (3). Noordheuwel 19 (0)
Hoërskool Rustenburg en Hoërskool Marais Viljoen het die algehele telkaart ietwat beter daarna laat uitsien vir die Noorde met ‘n
Scorers: Paul Roos Gimnasium 34 (21) – Drieë: Jan-Jan Nel, Jordan Steenkamp, Matthew Kleyn, Dylan van Wyk. Doelskoppe: Travis Pheiffer
Die kwarteindronde van die NWU Sportreeks het nogmaals opwindende netbal opgelewer, met talle spanne wat hul staal getoon het op
Hoërskool Marais Viljoen was Vrydagmiddag in Alberton té sterk vir die besoekende Hoërskool Pietersburg in die kwarteindronde van die NWU
Hoërskool Pietersburg se grootste toets tot dusver vanjaar wag Vrydag op hom in die kwarteindronde van die NWU Prestige-reeks in
Die NWU Prestige-reeks het die afgelope naweek weer netbal van die hoogste gehalte gelewer met Zwartkop en Heidelberg Volkskool wat
Die NWU Prestige-reeks het nóg ‘n aksiebelaaide ronde van netbalwedstryde opgelewer, met Montana en Marais Viljoen wat, oor ál die
Hoër Volkskool Potchefstroom, Wesvalia en Potchefstroom Gimnasium het as die sterkste spanne na vore getree tydens die afgelope naweek se
Juan Cooper het gesorg dat die vreugdevure hoog brand in Alberton na Hoërskool Marais Viljoen se oorwinning oor die besoekende
Hoërskool Lichtenburg durf ‘n moeilike tog na Alberton aan hierdie naweek, maar is oorgehaal om dit die moeite werd te
Hoërskool Montana het Woensdagaand sy segetog op tuisbodem in Pretoria voortgesit. Herleef al die aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com)
Die afgelope naweek het skole van regoor die land mekaar die stryd aangesê in die NWU Prestige-reeks. Die naweek was
Eduard Dreyer se stewel was Saterdag in Klerksdorp die beslissende faktor in Hoërskool Wesvalia se eerste sege van die jaar,
Dit gee tradisioneel ‘n titaniese stryd af wanneer Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Die Anker se paaie kruis, en hierdie naweek