Valia se neus steeds voor na goeie sege in Pretoria
Hoërskool Transvalia se neus is nog verder voor na hy sy stempel die afgelope naweek in die Jakarandastad gaan afdruk […]
Hoërskool Transvalia se neus is nog verder voor na hy sy stempel die afgelope naweek in die Jakarandastad gaan afdruk […]
Hoërskool Transvalia kan reeds hierdie naweek ‘n plek in die uitspeelrondes van die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling bespreek. Beleef
Ligbron Akademie se busrit terug na Ermelo sou effens korter gevoel het nadat hy die laaste lag kon inkry in
Ligbron Akademie sal sy immuniteit teen die beseringspook waardeer op die vooraand van ‘n uiters taai stryd wat in Pretoria
MIDDELBURG – Hoër Tegniese Skool Middelburg se Rooibulle is steeds onoorwonne in die Plaat-afdeling van die SDC Noordvaal Cup. Herleef
Dit sal die eerste keer in jare wees dat Hoër Tegniese Skool Middelburg se Rooibulle en Hoërskool Oos-Moot slaags raak
MIDDELBURG – Die Rooibulle slaag daarin om die Middies vir die eerste keer sedert 2017 te klop. Herleef al die
Die Rooibulle smag na ‘n eerste sege oor die Middies in sewe jaar. Volg al die aksie regstreeks op SuperSport
‘n Strafdrie, met speeltyd reeds verstreke, het gesorg vir Valia-jolyt in die eerste ronde van die SDC Noordvaal Cup se
Vanderbijlpark skuif reg vir ‘n naweek van opwindende aksie in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling wat Saterdag afskop. Volg
Twee van Mpumalanga se groter honde takel mekaar hierdie naweek in ‘n vriendskaplike kragmeting in Secunda. Hoërskool Secunda speel gasheer
Hoërskool Hugenote is as die nuwe Mauritz Hansen Rugbyweek-kampioen gekroon nadat hulle die gasheerskool, Hoërskool Hans Strijdom, met ‘n telling
Hoërskool Hugenote (Springs) lek hul lippe af vir ‘n kans om as vanjaar se nuwe Mauritz Hansen Rugbyweek-kampioen gekroon te
Nie eens ‘n rooikaart, kort voor rustyd, was genoeg om Hoërskool Hans Strijdom in die hoofwedstryd op die eerste dag
Daar sal vanjaar ‘n nuwe kampioen by die 30ste Mauritz Hansen Rugbyweek gekroon word. Die toernooi, wat sedert 1993 in Naboomspruit,
Hoërskool Dr EG Jansen het vir die derde agtereenvolgende wedstryd ‘n puik vertoning opgedis, dié slag teen Ligbron Akademie van
Ligbron Akademie het ‘n taamlike taak op hande wanneer hulle vir Hoërskool Dr EG Jansen Saterdag in Ermelo verwelkom. Volg
Noordheuwel broke the Kwaggas’ hearts at the Outeniqua 101-Year Sports Day, beating the home team 29-18 on Saturday in the
The Garden Route will be treated to some exciting schoolboy rugby to kick off the new season at Outeniqua’s 101
Die losskakel Jeandré Uithaler het Saterdag “uithalerspel” vir Hoërskool Noordheuwel gelewer om sy span tot ‘n hardverdiende sege van 20-12
Voordat die spanne met hul onderskeie ligabepalings begin, bied die Hoërskool Trio-sportdag hierdie naweek vir die afrigters en spelers nog
Die tyd het aangebreek vir die bestes om mekaar te pak in die uitspeelrondes van die SDC Noordvaal Cup Skild-afdeling.
Strap in ladies and gentlemen, this one’s going down to the wire when one meets two in this all-important clash
Hoërskool Secunda het Saterdag weereens bewys hoekom hy die gunsteling is in hierdie jaar se SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling
Oos-Moot is na sy sege van 24-17 oor Eldoraigne in die Skild-kompetisie van die Noordvaaltrofee die enigste onoorwonne span in
Die Hoërskool Hugenote van Springs sal sy aanslag in vanjaar se Noordvaal Virsekerbeker se Skild-afdeling weg van die huis teen
Die eerste skote in Afdeling 2 van die Virsekerbeker sal Saterdag regoor die Noordvaal-streek klap. Dit is veral die uitspeelwedstryd
Potchefstroom Gimnasium het Saterdag so stukkie geluk geleen by sy eerstespan wat 50 jaar gelede vir die eerste keer die
Die Virseker Beeldtrofee vir Makroskole sal vanjaar by Garsfontein, Monument, EG Jansen of Waterkloof staanplek kry. Die verdedigende kampioen, Garsies,