Wonderboom sal hoop geskiedenis herhaal homself in eindstryd van Groep 2 in die SDC Noordvaal Cup
Die SDC Noordvaal Cup se Groep 2 trofee sal vanjaar weer by ‘n skool vanuit die Blou Bul-streek staanplek kry. […]
Die SDC Noordvaal Cup se Groep 2 trofee sal vanjaar weer by ‘n skool vanuit die Blou Bul-streek staanplek kry. […]
Die onlangse NWU Super 16-reeks was weer ‘n uitstalvenster vir netbalspanne van regoor die land om hul vaardighede, spanwerk en
Die kompetisie in die NWU 16-reeks het die afgelope paar jaar al hoe strawwer geword. Na die eerste twee rondes
Die Hoërskool Overkruin het vanjaar reeds berge versit in Groep 2 van die SDC Noordvaal Cup. Die Ovies kom Saterdag
Die skote gaan klap in Fochville hierdie naweek. Die NWU 16 Sportreeks staan einde se kant toe met die spanne
Mignon Stevens en Hoërskool Ben Viljoen was net-net goed genoeg om hul tradisionele vyande, Hoërskool Hans Strijdom, met ‘n telling
Hoërskool Wolmaransstad het hul doelwitte vir die komende seisoen duidelik uitgestip met ‘n betekenisvolle wegoorwinning van 28-24 oor Hoërskool Vryburg.
Die pawiljoen sal Vrydag behoorlik gons wanneer die Hans Moore en Oosterlig mekaar in die Valke se halfeindstryd in Afdeling
Die kampioen van die NWU 16-reeks, Pionier van Vryheid, sal sy aanslag op vanjaar se titel weg van die huis
Onthou maar gerus die naam Henco van Wyk! Die buitesenter en hoofseun van Monument in Krugersdorp was Saterdag op sy stukke toe