Kempies wil tuis terugkeer na die wenpad teen Klerksdorp
Hoërskool Kempton Park keer terug na sy tuisveld om vir Hoërskool Klerksdorp Saterdag te verwelkom in die SDC Noordvaal Cup […]

Hoërskool Kempton Park keer terug na sy tuisveld om vir Hoërskool Klerksdorp Saterdag te verwelkom in die SDC Noordvaal Cup […]
Die vonke het, soos verwag, gespat in Saterdag se jaarlikse Middelburg-derby, wat ook Hoërskool Middelburg en Hoër Tegniese Skool Middelburg
Middelburg is weer in rep en roer voor Saterdag se jaarlikse derby tussen Hoër Tegniese Skool Middelburg en Hoërskool Middelburg.
Hoërskool Wesvalia het dit Saterdag die tweede agtereenvolgende keer vir Hoërskool Klerksdorp die loef afgesteek het, maar, teen die die trant,
Dit sal ‘n dapper dobbelaar verg om vanjaar se wenner in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling te probeer voorspel. Volg
Weerlig en gure weer het vir die soveelste keer vanjaar die laaste sê in ‘n wedstryd op die Hoëveld gehad,
Ná 70 minute van klipharde rugby was daar steeds niks te kies tussen die twee Pretoriaanse spanne in vanjaar se
Dit sal soos déjà vu voel wanneer Die Hoërskool Menlopark en Hoërskool Waterkloof Saterdag in Boksburg weer in die eindstryd
After six days of entertaining rugby in the 1st XV, 2nd XV, u16, u15, and u14 age groups, the annual
Die Hoërskool Hans Strijdom se eersterugbyspan het met ‘n sege van 17-10 oor Frikkie Meyer van Thabazimbi seker gemaak dat
Dit gaan ‘n Limpopo affêre afgee wanneer die eindstryd van die 31ste Mauritz Hansen Rugbyweek Saterdagmiddag in Naboomspruit plaasvind. Volg
Die 31ste Mauritz Hansen Rugbyweek het op seëvierende wyse afgeskop vir die gasheerskool, Hoërskool Hans Strijdom. Herleef al die aksie
Klofies se kaptein, Ronan Bastiaanse, het die kastaiings uit die vuur gekrap om sy span se plek in die eindstryd
Hoër Tegniese Skool Middelburg durf hierdie week die verdedigende kampioen van die NWU Sportreeks, Hoërskool Waterkloof, aan in een halfeindstryd.
Die NWU Sportreeks het die afgelope naweek opnuut bewys waarom dit een van die kompeterendste netbalkompetisies in die land is.
Hoër Tegniese Skool Middelburg het vir die tweede agtereenvolgende week ‘n groot hond in die Noordvaal gebyt. Herleef al die
Die verdedigende kampioen van die NWU Sportreeks is hierdie naweek in Tzaneen vir die eerste vanjaar in aksie. Volg al
Indien die Rooi Bulle se vertoning teen die Arende ‘n voorsmakie was van wat wag in 2025, kan dit ‘n
Soos die effense byt in die lug en reuk van varsgesnyde rugbyvelde die 2025 rugbyseisoen aankondig, het die tyd aangebreek
Hoërskool Middelburg wag nou net om te sien wie van die C-afdeling in die Finsbury-reeks hy sal moet aandurf om
Hoërskool Dr. Malan se Luca Pretorius en Heinrich Jansen van Rensburg het die span van Meyerton gehelp om vir Heidelberg
Daar heers groot afwagting in Heidelberg en Meyerton op die vooraand van wat straks die wedstryd van die naweek in
Hoërskool Middelburg se Hendré Nel het behoorlik die langsteel ingelê om die Middies se buurskool, Hoër Tegniese Skool Middelburg, in
Middelburg is weer in groen en rooi getooi met ‘n liplekker-stryd wat voorlê tussen die twee naburige skole op die
Hoërskool Dr. Malan se boulers het skitterend saamgespan om die Hoër Tegniese Skool Middelburg stert tussen die bene huis toe te
Die Kovsie Smash-kroon is terug in Klerksdorp nadat Hoërskool Wesvalia sy titel suksesvol verdedig het. Herleef al die aksie op
Daar is geen onoorwonne spanne oor na die halfeindronde van die tweede Kovsie Smash-toernooi in Bloemfontein nie. Herleef al die
Dit was so hittete. Een paaltjie was egter ál wat Hoërskool Kalahari nodig gehad het om sy plek in die
Dit het slegs twee dae se krieket geneem vir Kriegler Botha se uitstaande boulsyfers van 5/5 om geëwenaar te word.
Hoërskool Kalahari is veel meer as net ‘n buiteperd nadat hy op Dag 2 vir die Kovsie Smash se tweede
Dit sal heelwat verg vir iemand om die heldedade van Hoërskool Duineveld se Joshua Visagie te herhaal oor die volgende
Die eerste dag van die tweede Kovsie Smash-toernooi is gekortwiek deur nat weer in die Rosestad, maar dit het nie