Grey skop seisoen Saterdag op Steyners se Sportdag af
Soos die gebruik die afgelope paar seisoene sal Grey-kollege van Bloemfontein sy seisoen teen die Hoërskool Trio van Kroonstad op
Soos die gebruik die afgelope paar seisoene sal Grey-kollege van Bloemfontein sy seisoen teen die Hoërskool Trio van Kroonstad op
PRETORIA. – Die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling word duidelik ook nie in Mei-maand gewen nie. Die Hoërskool Garsfontein het
Die verdedigende kampioen van die Kovsiestreekkompetisie se Colt-liga, Hoërskool Hoopstad, sal moet waak teen oorgerustheid in vanjaar se eindstryd teen
Die verdedigende kampioen van die Kovsiestreekkompetisie se Colt-liga, Hoërskool Hoopstad, sal sy aanslag op vanjaar se titel Saterdag teen die
Die Sandveld-liga het die afgelope naweek weer ‘n rugbyskouspel opgelewer, met ‘n paar klipharde kragmetings en ook volop drieë. Hoërskool
Hoërskool Bultfontein het vergoed vir verlede week se nederlaag teen Hoërskool Hoopstad met ‘n begeesterde vertoning waarmee hulle vir Bothaville
Wessel Maree het Saterdag hul 70ste bestaansjaar behoorlik gevier met ‘n dramatiese tuisoorwinning oor Hoërskool Bothaville. Drieë deur die vleuels,
Die Sandveldliga het die afgelope naweek weer ‘n rugby-skouspel opgedis, met Wilgerivier wat ‘n indrukwekkende tuisoorwinning van 26-12 oor Hoopstad
Die plattelanders het Saterdag nogmaals spogrugby opgedis in die Sandveld, met ‘n paar kragmetings wat ‘n fees van drieë opgelewer
Die Sandveld-liga het Saterdag afgeskop, met die eerste ronde bepalings wat reeds opwindende plattelandse rugby opgelewer het. Hoërskool Hoopstad se
Hoërskool Hoopstad se veldtog om hul kampioenstatus in die Sandveld-liga te behou begin Saterdag wanneer hulle vir Wessel Maree Hoërskool
Die Parys Namgola-beker het die naweek ‘n nuwe staanplek in Noord-Vrystaat gekry, nadat Hoërskool Hoopstad se eerstes vir die gasheerspan,
Die platteland word hierdie langnaweek weer bederf met topgehalte skolerugby by die Namgola Parys-rugbyweek. Volg die aksie regstreeks op SuperSport
Die Hester van der Walt sportdag by President Steyn bied jaarliks vir die omliggende skole die geleentheid om hul eerstespan
Hoopstad is vanjaar se Kovsiestreekkompetisie se Colts-liga kampioene na ‘n klinkende sege van 45-14 oor Postmasburg op Shimlapark in Bloemfontein.
Die Kovsiestreekkompetisie se Colts-titel sal Saterdag, na die eindstryd by Shimlapark in Bloemfontein, ‘n nuwe staanplek kry in Postmasburg of
Postmasburg en Hoopstad sal volgende naweek mekaar die stryd aansê om te bepaal wie die 2023 Kovsiereeks Colt-liga kampioene gaan
Welkom Gimnasium hervat hul seisoen hierdie Saterdag waneer hulle vir Duineveld in Welkom onthaal, terwyl die Sandveld spanne by die