Drieë by die dosyne op die Sandveld
Die Sandveld-liga het die afgelope naweek weer ‘n rugbyskouspel opgelewer, met ‘n paar klipharde kragmetings en ook volop drieë. Hoërskool […]
Die Sandveld-liga het die afgelope naweek weer ‘n rugbyskouspel opgelewer, met ‘n paar klipharde kragmetings en ook volop drieë. Hoërskool […]
Hoërskool Bultfontein het vergoed vir verlede week se nederlaag teen Hoërskool Hoopstad met ‘n begeesterde vertoning waarmee hulle vir Bothaville
Wessel Maree het Saterdag hul 70ste bestaansjaar behoorlik gevier met ‘n dramatiese tuisoorwinning oor Hoërskool Bothaville. Drieë deur die vleuels,
Die Sandveldliga het die afgelope naweek weer ‘n rugby-skouspel opgedis, met Wilgerivier wat ‘n indrukwekkende tuisoorwinning van 26-12 oor Hoopstad
Die Sandveld-liga het Saterdag afgeskop, met die eerste ronde bepalings wat reeds opwindende plattelandse rugby opgelewer het. Hoërskool Hoopstad se
Hoërskool Hoopstad se veldtog om hul kampioenstatus in die Sandveld-liga te behou begin Saterdag wanneer hulle vir Wessel Maree Hoërskool
Die Parys Namgola-beker het die naweek ‘n nuwe staanplek in Noord-Vrystaat gekry, nadat Hoërskool Hoopstad se eerstes vir die gasheerspan,
Die platteland word hierdie langnaweek weer bederf met topgehalte skolerugby by die Namgola Parys-rugbyweek. Volg die aksie regstreeks op SuperSport
Die jaarlikse Pieter Swanepoel-sportdag by Hoërskool SPS Brandfort het die afgelope naweek oudergewoonte gesorg vir heerlike plattelandse rugby uit die
Die plattelandse rugbyseisoen is lekker op dreef met ‘n hele aantal voorseisoense sportdae wat aangebied word, en hierdie naweek kry
Welkom Gimnasium hervat hul seisoen hierdie Saterdag waneer hulle vir Duineveld in Welkom onthaal, terwyl die Sandveld spanne by die
KRUGERSDORP. – Schampagne rugby! Dit is hoe die eindstryd van die Noordvaaltrofee se Beker-kompetisie in twee woorde beskryf kan word.
Vanjaar (2020) sou ‘n ongelooflike 14de skolerugby-seisoen gewees het, wat ons as School of Rugby bevoorreg gewees het om te
Die vloek van die 150 is gister in die Faurestraat-stadion hier deur Boishaai verjaag. Die Hoër Jongenskool Paarl se eerste
Die Hoërskool Wilgerivier van Frankfort se blitzkrieg het gehelp om ’n geskiedkundige oorwinning van 25-24 oor die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad
Al vier die Blou Bulle se Makroskole wat vir die Beeld Noordvaal Trofee gekwalifiseer het, sal in die kwarteindronde van
Results Hennenman 0, Welkom THS 28 Hennenman 24, Theunissen 3 Hennenman 19, Bothaville 12 Hennenman 29, Edu College 0 Hennenman
Bothaville Founded: 1894 Motto: Wie Wil Die Kan Website: www.bhvhs.co.za Teams: 2009, 2010, 2011, 2012. Springbok Players: Wessel Roux.