Diamonds se sterre lyk blink teen Fichie Leeus op jaarlikse sportdag
Die Wesgrow-reeks skop dalk eers op 15 Maart amptelik af, maar die eerste skote van dié oorlog het reeds geklap. […]
Die Wesgrow-reeks skop dalk eers op 15 Maart amptelik af, maar die eerste skote van dié oorlog het reeds geklap. […]
Die Leeus van die Hoërskool Fichardtpark se Leeus se tande sal reeds Saterdag met sy eerste jagtog baie skerp moet
Die Hoërskool Fichardtpark se jaarlikse sportdag sal vanjaar weer soos gewoonlik uit sy nate uit bars. Dit is die 24ste
Die Sandveld-liga het die afgelope naweek weer ‘n rugbyskouspel opgelewer, met ‘n paar klipharde kragmetings en ook volop drieë. Hoërskool
Hoërskool Bultfontein het vergoed vir verlede week se nederlaag teen Hoërskool Hoopstad met ‘n begeesterde vertoning waarmee hulle vir Bothaville
Wessel Maree het Saterdag hul 70ste bestaansjaar behoorlik gevier met ‘n dramatiese tuisoorwinning oor Hoërskool Bothaville. Drieë deur die vleuels,
Die Sandveldliga het die afgelope naweek weer ‘n rugby-skouspel opgedis, met Wilgerivier wat ‘n indrukwekkende tuisoorwinning van 26-12 oor Hoopstad
Die plattelanders het Saterdag nogmaals spogrugby opgedis in die Sandveld, met ‘n paar kragmetings wat ‘n fees van drieë opgelewer
Die Sandveld-liga het Saterdag afgeskop, met die eerste ronde bepalings wat reeds opwindende plattelandse rugby opgelewer het. Hoërskool Hoopstad se
Hoërskool Hoopstad se veldtog om hul kampioenstatus in die Sandveld-liga te behou begin Saterdag wanneer hulle vir Wessel Maree Hoërskool
Die seuns van Wessel Maree in Odendaalsrus het Saterdag soete wraak geneem op verlede jaar se 17-0 nederlaag teen President
Die Hester van der Walt sportdag by President Steyn bied jaarliks vir die omliggende skole die geleentheid om hul eerstespan