Die koring van die kaf geskei in NWU Prestige-reeks
Hoërskool Pietersburg se grootste toets tot dusver vanjaar wag Vrydag op hom in die kwarteindronde van die NWU Prestige-reeks in […]
Hoërskool Pietersburg se grootste toets tot dusver vanjaar wag Vrydag op hom in die kwarteindronde van die NWU Prestige-reeks in […]
Hoërskool Zwartkop het Saterdag voet in die hoek gesit ná rustyd om die besoekende Hoërskool Klerksdorp ore aan te sit
Tradisionele aartsvyande, Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Klerksdorp, sê mekaar Saterdag vir die eerste keer vanjaar die stryd aan. Volg al
Die afgelope naweek het skole van regoor die land mekaar die stryd aangesê in die NWU Prestige-reeks. Die naweek was
Hoërkool Klerksdorp se loskopstut, De Wet le Roux, het die kroon gespan op ‘n reuse vertoning deur oor te storm
Na twee jaar waarin name soos dié van Hennie Eybers en Tyron Hand op almal se lippe was wanneer daar
Die NWU Prestige-reeks het die afgelope naweek ‘n skouspel van netbaltalent en mededinging opgelewer. Skole het mekaar die stryd aangesê
Dit het bloedsweet gekos vir Heidelberg Volkskool om sy eerste sege van 2025, in die NWU Prestige-reeks, te behaal. Herleef al
Die twee nuwelinge in vanjaar se NWU Prestige-reeks skop hierdie naweek die langverwagte 2025-rugbyseisoen af. Volg al die aksie regstreeks
Die langverwagte NWU Prestige-reeks skop hierdie naweek af en beloof om vanjaar weer van Suid-Afrika se beste skolenetbal-talent ten toon te
Die Hoërskool Overkruin het vanjaar reeds berge versit in Groep 2 van die SDC Noordvaal Cup. Die Ovies kom Saterdag
Die SDC Noordvaal Cup se Groep 2 is sonder twyfel een van die mees opwindendste ligas in dié reeks. Meeste
RUSTENBURG – Bergsig Akademie klop wéér vir Rob Ferreira. Herleef al die aksie op SuperSport Schools. (www.supersportschools.com). Die Bergsig Arende
Die Afrikaanse Hoër Seunskool se Geelkobras was onkeerbaar by vanjaar se Rolyn Bergsig-sportfees. Herleef al die aksie op SuperSport Schools.
Puntemakers: Bergsig Hawks 52 (26) – Drieë: Steven Grobler (2), Eathan Rautenbach (2), Phillu Thomas, Carlo de Jager, Marlon Mowers,
Die eerste drie wedstryde van die Rolyn Bergsig-sportfees het vir hope vermaak op die rugbyveld gesorg. Herleef al die aksie
Puntemakers: Bergsig Hawks 41 (24) – Drieë: Luan Duvenhage (2), Shane Watt, Carlo de Jager, Martin Horn, Bongi Saki, Gareth
Die Rolyn Bergsig-sportfees beloof om vanjaar weer twee dae van aksiebelaaide rugby op te lewer. Die jaarlikse fees skop op
Bergsig Akademie het nóg ‘n groot waarskuwing vir die res van die seisoen uitgestuur. Herleef die aksie op SuperSport Schools.
Bergsig Akademie brand om hul giftige agterlyn op Hoërskool Driehoek los te laat wanneer dié twee spanne Saterdag in Rustenburg
Dit was hardlooprugby uit die boonste rakke, ongeag die reën in Plasieland. Merensky Landbou Akademie het in nat weer op
Twee tradisionele aartsvyande kruis hierdie naweek swaarde in Tzaneen. Volg al die aksie regstreeks op SuperSport Schools. Skakel na die
Potchefstroom Volkskool het die lewe vir die besoekende Hoërskool Marais Viljoen bitter moeilik gemaak. Die Potchefstromers het verbete baklei vir
Midstream College het Saterdag sy titel in Groep 2 van die SDC Noordvaal Cup suksesvol verdedig. Die span van Midrand
Midstream College het nog een groot hekkie om te oorkom in die vorm van Bergsig Akademie indien hy sy titel
Die verdedigende kampioen van Groep 2 van die SDC Noordvaal Cup, Midstream College, het Saterdag nog een tree nader daaraan
Results: Leopards 11, Zimbabwe 15 Leoprads 48, Griffons 7 Leopards 11, Eastern Province 18 Players: 15 G Dumond (Orkney), 14
Die Hoërskool Vryburg se eerste rugbyspan sou gister soet saam met die suur van sy nederlaag van 13-25 teen Bergsig