Klofies se beste kans in meer as ‘n dekade om die Garsie Bere te klop
Kan Hoërskool Waterkloof ‘n wendroogte van 11 jaar teen die Garsies verbreek? Volg al die aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com).
Kan Hoërskool Waterkloof ‘n wendroogte van 11 jaar teen die Garsies verbreek? Volg al die aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com).
Die opwinding is tasbaar in afwagting op Saterdag se jaarlikse FNB Classic Clashes-kragmeting tussen Hoërskool Lichtenburg en Hoërskool Klerksdorp. Volg
Hoërskool Piet Retief het sy die eerste groot hond in die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling raak gebyt. Herleef al
Hoërskool Wesvalia het hul eerste slagoffer in die Skild-afdeling van vanjaar se SDC Noordvaal Cup geëis. Herleef al die aksie
‘n Strafdrie, met speeltyd reeds verstreke, het gesorg vir Valia-jolyt in die eerste ronde van die SDC Noordvaal Cup se
Hoërskool Rustenburg het presies 51 redes gehad om Saterdag breed te glimlag. Herleef al die aksie op SuperSport Schools. (www.supersportschool.com).
KIMBERLY – Die skote het behoorlik in die eerste twee wedstryde, op dag twee van die Wildeklawer rugby-toernooi, geklap.
Vanderbijlpark skuif reg vir ‘n naweek van opwindende aksie in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling wat Saterdag afskop. Volg
Hoërskool Piet Retief sal slag gereed wees vir sy eerste uitstappie in vanjaar se SDC Noorvaal Cup Bowl afdeling stryd.
Die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling beloof om uiters interessant te wees vanjaar. Volg al die aksie regstreeks op SuperSport
Hoërskool Rustenburg is oorgehaal om hul nuwe veldtog in vanjaar se SDC Noordvaal Cup Beker-afdeling op ‘n hoë noot af
RUSTENBURG – Buffels terug op die wenpad. Herleef al die aksie op SuperSport Schools. (www.supersportschools.com). Hoërskool Ben Vorster se Buffels
RUSTENBURG – Bergsig Akademie klop wéér vir Rob Ferreira. Herleef al die aksie op SuperSport Schools. (www.supersportschools.com). Die Bergsig Arende
Die Afrikaanse Hoër Seunskool se Geelkobras was onkeerbaar by vanjaar se Rolyn Bergsig-sportfees. Herleef al die aksie op SuperSport Schools.
Puntemakers: Bergsig Hawks 52 (26) – Drieë: Steven Grobler (2), Eathan Rautenbach (2), Phillu Thomas, Carlo de Jager, Marlon Mowers,
Afrikaanse Hoër Seunskool se Ronan Cilliers en sy Rooiharte het oor té veel skietgoed beskik vir Hoërskool Ben Vorster op
Die eerste drie wedstryde van die Rolyn Bergsig-sportfees het vir hope vermaak op die rugbyveld gesorg. Herleef al die aksie
Puntemakers: Bergsig Hawks 41 (24) – Drieë: Luan Duvenhage (2), Shane Watt, Carlo de Jager, Martin Horn, Bongi Saki, Gareth
Hoërskool Noordheuwel is vir die tweede agtereenvolgende jaar as die NWU Prestige-reeks se kampioen gekroon. Herleef al die aksie op
Hoërskool Eldoraigne se Drake het hul weg na oorwinning teruggevind. Die span van Centurion het in hul eerste wedstryd van
Hoërskool Dr. EG Jansen het meer as waarskuwingskote laat klap in hul eerste SDC Noordvaal Beker-kragmeting van die jaar. Herleef
Hoërskool Eldoraigne se Drake het beslis nie ‘n maklike taak wat wag wanneer hulle Saterdag in die SDC Noordvaal Cup
Dit gaan ‘n Dawid-teen-Goliat-stryd afgee in die eindstryd van vanjaar se NWU Prestige-reeks, wanneer Hoërskool Noordheuwel Saterdag poog om hul titel
Die amptelike Wit Bulle van Krugersdorp is oorgehaal om hierdie naweek die bordjies in Boksburg te verhang. Volg al die
Die Rolyn Bergsig-sportfees beloof om vanjaar weer twee dae van aksiebelaaide rugby op te lewer. Die jaarlikse fees skop op
Hoërskool Noordheuwel en Hoërskool Wesvalia sê mekaar vanjaar die stryd aan in die eindstryd van die NWU Prestige-reeks. Noordheuwel het
‘n Kapteinsbeurt deur Die Anker se kaptein, Ruben Herbst, het gehelp dat die span van Brakpan stadig maar seker momentum
Die Nellies en Rooibulle het gesorg vir hope opwinding in Centurion. Herleef al die aksie op SuperSport Schools. (www.supersportschools.com). Hoërskool
PRETORIA -Die vreugdevure in die Kloof sou Saterdag hoog gebrand het nadat Hoërskool Waterkloof as die nuwe kampioen van die
Johannesburg – Hoërskool Monument se Justin Viljoen het sy span tot ‘n belangrike sege oor Helpmekaar Kollege gesool. Herleef al
Hoërskool Die Anker is oorgehaal om hul NWU Prestige-veldtog op ‘n hoë noot af te sluit, wanneer hulle Saterdag op
Slegs Hoërskool Marais Viljoen staan in die pad van die Hoërskool Noordheuwel om vir ‘n tweede agtereenvolgende jaar die eindstryd
Die groot stryd wat tussen Hoërskool Nelspruit en HTS Middelburg wag, behoort die rugbygemeenskap van Mpumalanga aan die gons te
Helpmekaar Kollege en Hoërskool Monument sal albei gretig wees om litte los te maak na ‘n lang breek. Volg al
Die eindstryd in vanjaar se NWU Sportreeks tussen Hoërskool Menlopark en Hoërskool Waterkloof beloof om ‘n titaniese stryd af te
Twee van Mpumalanga se groter honde takel mekaar hierdie naweek in ‘n vriendskaplike kragmeting in Secunda. Hoërskool Secunda speel gasheer
Hoërskool Frikkie Meyer het so stil-stil nog ‘n goeie sege in sy 2024-seisoen behaal. Die span van Thabazimbi het vir
Bergsig Akademie het nóg ‘n groot waarskuwing vir die res van die seisoen uitgestuur. Herleef die aksie op SuperSport Schools.
Menlopark se hardlooprugby het geseëvier in Mbombela. Herleef al die aksie op SuperSport Schools. (www.supersportschools.com). Hoërskool Menlopark het vir die
Hoërskool Waterkloof het, danksy Riwan van Aswegen se drie in die doodsnikke, vir een van die grootste opskuddings van die
Afrikaans Hoër Seunskool came very close pulling off an upset of high-flying Paarl Gimnasium after a back-and-forth battle in Pretoria
Die skote gaan klap in Fochville hierdie naweek. Die NWU 16 Sportreeks staan einde se kant toe met die spanne