SuperSport Schools News

Al die uitslae van die Virsekerbeker – 27 Julie 2019

VirsekerBekerlogoDie kwarteindronde van Afdelings 3, 4 en 5 van die Virsekerbeker vind vandag plaas. Die kwarteindstryd tussen die Hoërskool Brits en Leeuwenhof in Afdeling 3 behoort een van die hoogtepunte van dié uitspeelwedstryde te wees. 

In Afdeling 2 kom die spanne in die uitspeelwedstryde teen mekaar te staan. Die kragmeting tussen Frikkie Meyer en die Ligbron Akademie sal sonder twyfel die taaiste van die kragmetings wees. 

Om al die ander uitslae van regoor Suid-Afrika te besigtig kliek asseblief op die volgende skakel – School Rugby Results – 27 July 2019.

Al die uitslae: 

AFDELING 1   
Beker-kompetisie   
Helpmekaar 36 Waterkloof 24
Garsfontein 68 Noordheuwel 24
Monument 52 HTS Middelburg 22
EG Jansen 29 Menlopark 17
Ander spanne – o.16: HTS Middelburg 17, Monument 7; Menlopark 45, EG Jansen 10; Helpmekaar 54, Waterkloof 7; Noordheuwel 48, Garsfontein 19. o.15: Helpmekaar 22, Waterkloof 10; Menlopark 45, EG Jansen 6; Monument 21, HTS Middelburg 7; Garsfontein 19, Noordheuwel 15. o.14: Helpmekaar 60, Waterkloof 7; Monument 15, HTS Middelburg 13; Menlopark 29, EG Jansen 8; Garsfontein 26, Noordheuwel 6.
Plaat-kompetisie   
Nelspruit 47 Zwartkop 29
Hoërskool Rustenburg 38 Marais Viljoen 27
Montana 24 Eldoraigne 21
Ander spanne – o.16: Montana 31, Eldoraigne 7; Nelspruit 27, Zwartkop 12; Marais Viljoen 27, Rustenburg 19. o.15: Montana 19, Eldoraigne 12; Zwartkop 43, Nelspruit 0; Rustenburg 22, Marais Viljoen 17. o.14:  Montana 8, Eldoraigne 7; Nelspruit 29, Zwartkop 12; Marais Viljoen 15, Rustenburg 13. 
Skild-kompetisie   
Lichtenburg 34 Oos-Moot 16
Hugenote 52 Jeugland 21 
Hoërskool Middelburg 53 Florida 39
Ander spanne – o.16: Middelburg 53, Florida 15; Hugenote 41, Jeugland 12. o.15: Jeugland 19, Hugenote 14. o.14: Middelburg 27, Florida 17; Jeugland 14, Hugenote 5.
AFDELING 2   
Ermelo 32  Randburg 31
Midstream College 44 Hans Moore 31
Klerksdorp 41 Ellisras 32
Hoërskool Pietersburg 30 Pretoria-Noord 12
Wesvalia 31 Die Anker 30
Ligbron 38 Frikkie Meyer 34
Secunda 24 Hoërskool Alberton
24
Overkruin 27 Vereeniging Gimnasium 26
Ander spanne – o.16: Pietersburg 31, Midstream College 15; Potchefstroom Volkskool 48, Piet Potgieter 26; Alberton 18, Secunda 13; Ligbron 26, Ellisras 10; Die Anker 40, Potchefstroom Gimnasium 12; Dr. Malan 50, Overkruin 5. o.15: Klerksdorp 34, Die Anker 6; Piet Retief 43, Frikkie Meyer 3; Oosterlig 12, Overkruin 5; Ermelo 31, Bastion 5; Ben Viljoen 33, Pretoria-Noord 22; Potchefstroom Volkskool 17, Piet Potgieter 5; Dinamika 15, Ligbron 12; Wonderboom 15, Brandwag (Benoni) 10. o.14: Pietersburg 9, Pretoria-Noord 0; Midstream College 13, Hans Moore 7; Rob Ferreira 15, Alberton 14; Secunda 53, Bastion 10; Klerksdorp 39, Merensky 12; Wesvalia 13 Die Anker 7; Hoërskool Tuine 19, Dr. Malan 12; Ligbron 40, Frikkie Meyer 5.  
AFDELING 3   
Leeuwenhof 22 Brits 5
Standerton 49 Stoffberg 16
Fochville 34 Vryburg 26
Curro Heuwelkruin 49 John Vorster (Nigel) 21
Ander spanne – o.16: Hoogenhout 35, Schoonspruit 9; HTS Tom Naudé 26, Die Wilgers 11; Erasmus 44, Bergvlam 18; Hoërskool Brits 14, Curro Nelspruit 7. o.15: HTS Tom Naudé 31, Stoffberg 3; Curro Heuwelkruin 18, Birchleigh 17; Brits 28, Fochville 10; Vryburg 33, Jan Viljoen 20. o.14: Curro Nelspruit 38, Hoërskool Brits 5; HTS Tom Naudé 15, Delmas 13; Standerton 22, Erasmus 18, Kanonkop 33, John Vorster 31.
AFDELING 4   
Akasia 24 Parys 22
Warmbad 46 Gerrit Maritz 10
Steelcrest 46 Alberton High 21
Springs Boys’ High 32 Evander 21 
Ander spanne – o.16: Gerrit Maritz 19, AHS Sasolburg 12; Goudrif 32, Patriot 7; Springs Boys’ High 8, Steelcrest 7; Uitsig 10, Die Ankerskool 5. o.15: Warmbad 34, Uitsig 10; Eric Louw 52, Evander 0; Gerrit Maritz 32, Voortrekker (Boksburg) 5. o.14: Uitsig 33, Springs Boys’ High 7; Warmbad 10, Akasia 0; Steelcrest 21, Goudrif 5.   
AFDELING 5   
Maragon Mooikloof  45 Christiana 41
Heilbron 10 Ferdinand Postma 7
Voortrekkerhoogte 29 Balfour 22
Ander spanne – o.15: Orkney 32, Maragon Mooikloof 27, Lyttelton Manor 39, Curro Bakenveld 5; Ferdinand Postma 27, Balfour 10.  

[powr-comments id=”82e8a044_1564214357500″] 

Scroll to Top