Meisieskool Oranje het die ervare en passievolle Ané Rautenbach en Maryka Holtzhausen aangestel as mede-afrigters van die o.19A-netbalspan. Rautenbach en ...
Die jaarlikse interskole tussen C&N Meisieskool Oranje en HMS Bloemhof het oudergewoonte heelwat opwinding opgelewer, met kragmetings in die onderskeie ...